Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester Gebonde?
Suidwester Gebonde? [boodskap #67012] Do, 03 Oktober 2002 12:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen vlugte meer
van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
Die rede ( geraas) klink nie so lekker nie.
Annette
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67015 is 'n antwoord op boodskap #67012] Do, 03 Oktober 2002 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen
vlugte meer van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
Die rede (geraas) klink nie so lekker nie.

Wouter
Dis bleddie jammer, dit was baie gerieflik. Eros lughawe lê vas
teen Windhoek, hoor. Eintlik al binne Windhoek, so die rede is
nie so laf nie. Daar is ander 'n groot lughawe (ver) buite die dorp.
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67019 is 'n antwoord op boodskap #67015] Do, 03 Oktober 2002 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die rederye betrokke beweer dat hul vliegtuie eintlik minder geraas maak as
die wat wel daar mag land, en die ander rede (onveilig) maak ook nie sin
nie, want dit is glo net so veilig/onveilig as Lanseria.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d9c42d1.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen
> vlugte meer van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
> Die rede (geraas) klink nie so lekker nie.
>
> Wouter
> Dis bleddie jammer, dit was baie gerieflik. Eros lughawe lê vas
> teen Windhoek, hoor. Eintlik al binne Windhoek, so die rede is
> nie so laf nie. Daar is ander 'n groot lughawe (ver) buite die dorp.
>
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67027 is 'n antwoord op boodskap #67019] Do, 03 Oktober 2002 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Veilig of onveilig vir wie?
Lanseria is darem mos ver van die dorp af.
Wouter

Annette skryf in boodskap news:anhi4c$e9bm9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
Die rederye betrokke beweer dat hul vliegtuie eintlik minder geraas maak as
die wat wel daar mag land, en die ander rede (onveilig) maak ook nie sin
nie, want dit is glo net so veilig/onveilig as Lanseria.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d9c42d1.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen
> vlugte meer van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
> Die rede (geraas) klink nie so lekker nie.
>
> Wouter
> Dis bleddie jammer, dit was baie gerieflik. Eros lughawe lê vas
> teen Windhoek, hoor. Eintlik al binne Windhoek, so die rede is
> nie so laf nie. Daar is ander 'n groot lughawe (ver) buite die dorp.
>
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67033 is 'n antwoord op boodskap #67027] Do, 03 Oktober 2002 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wietie. Dit was die rede hoekom die vlugte gestaak word = geraas en
onveiligheid. Ander vliegtuie word wel toegelaat, en as politici op die
"verbande" vliegtuie is, kan hulle nog steeds daar land.
Right!! Dis my nuwe bedigheidsidee - Huur 'n Politikus, en Land op Eros!.
.
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d9c64b5.0@news1.mweb.co.za...
> Veilig of onveilig vir wie?
> Lanseria is darem mos ver van die dorp af.
> Wouter
>
>
> Annette wrote in message
> news:anhi4c$e9bm9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die rederye betrokke beweer dat hul vliegtuie eintlik minder geraas maak as
> die wat wel daar mag land, en die ander rede (onveilig) maak ook nie sin
> nie, want dit is glo net so veilig/onveilig as Lanseria.
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3d9c42d1.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen
>> vlugte meer van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
>> Die rede (geraas) klink nie so lekker nie.
>>
>> Wouter
>> Dis bleddie jammer, dit was baie gerieflik. Eros lughawe lê vas
>> teen Windhoek, hoor. Eintlik al binne Windhoek, so die rede is
>> nie so laf nie. Daar is ander 'n groot lughawe (ver) buite die dorp.
>>
>
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67037 is 'n antwoord op boodskap #67033] Do, 03 Oktober 2002 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Dis my nuwe bedigheidsidee - Huur 'n Politikus, en Land op Eros!.

Wouter
Yeah right. Dis 'n great digheidsidee :-))
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67052 is 'n antwoord op boodskap #67012] Vr, 04 Oktober 2002 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer ek klim nou eers hier in, maar ek is besig om 'n ding te maak op die
draaibank en vir 'n dom ou soos ek vat dit al my breinselle vas! Vir baie
jare al kla mense in Suiderhof, Windhoek oor die verhoogde geraas van die
vliegtuie van die Eros lughawe wat teenaan die woongebied geleë is. Die
Ondekeremba-lughawe wat so 'n 40km buite Windhoek geleë is, is al in die
sestiger-jare gebou en is volgens internasionale standaarde.....met die
nadeel dat dit verder uit die stad is.
Dit was so dat vroeër jare groter vliegtuie nie op Eros mog land nie en
dit meer gebruik was vir die kleiner vliegtuie en natuurlik die SA Weermag
se goete. Na onafhanklikheid het daar al meer privaatinisiatiewe gekom
sover dit lugvaart aanbetref en natuurlik het Sam en sy side-kick vir hulle
elkeen 'n jet gekoop.....en skielik het die volume van die verkeer [dalk
meer as die individuele geraas van vliegtuie] mense in die nabyheid mal
gemaak.
......behlawe natuurlik vir die goverment se jets wat bly........maar dan
jaag die mal donners ook met hulle geklingel en lugafweerkanonne en bikes
elke dag deur die strate van Windhoek en as jy nie van die pad af trek nie,
dan skiet hulle op jou!

"Annette" skryf in boodskap news:anhemv$e2f3e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen vlugte meer
> van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
> Die rede ( geraas) klink nie so lekker nie.
> Annette
>
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67054 is 'n antwoord op boodskap #67052] Vr, 04 Oktober 2002 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan is die mense mos al gewoond aan al die lawaai! Vir wat diskrimineer
hulle dan teen die reisigers van en na Kaapstad en Johannesburg?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d9d2ed7.0@news1.mweb.co.za...
> Jammer ek klim nou eers hier in, maar ek is besig om 'n ding te maak op die
> draaibank en vir 'n dom ou soos ek vat dit al my breinselle vas! Vir baie
> jare al kla mense in Suiderhof, Windhoek oor die verhoogde geraas van die
> vliegtuie van die Eros lughawe wat teenaan die woongebied geleë is. Die
> Ondekeremba-lughawe wat so 'n 40km buite Windhoek geleë is, is al in die
> sestiger-jare gebou en is volgens internasionale standaarde.....met die
> nadeel dat dit verder uit die stad is.
> Dit was so dat vroeër jare groter vliegtuie nie op Eros mog land nie en
> dit meer gebruik was vir die kleiner vliegtuie en natuurlik die SA Weermag
> se goete. Na onafhanklikheid het daar al meer privaatinisiatiewe gekom
> sover dit lugvaart aanbetref en natuurlik het Sam en sy side-kick vir hulle
> elkeen 'n jet gekoop.....en skielik het die volume van die verkeer [dalk
> meer as die individuele geraas van vliegtuie] mense in die nabyheid mal
> gemaak.
> ......behlawe natuurlik vir die goverment se jets wat bly........maar dan
> jaag die mal donners ook met hulle geklingel en lugafweerkanonne en bikes
> elke dag deur die strate van Windhoek en as jy nie van die pad af trek nie,
> dan skiet hulle op jou!
> "Annette" wrote in message
> news:anhemv$e2f3e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen vlugte meer
>> van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
>> Die rede ( geraas) klink nie so lekker nie.
>> Annette
>>
>
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67075 is 'n antwoord op boodskap #67054] Vr, 04 Oktober 2002 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalkies is dit net dat die lugvaartbeheer doerie jare geweet het wat die
gevolge gaan wees as hulle Eros oopmaak vir alledaagse passasierverkeer?
Toe raak die manne slim en die operateurs meer en ruk sake hande uit. Mos
maar soos dit gaan......

"Annette" skryf in boodskap news:anjb8q$ec68i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dan is die mense mos al gewoond aan al die lawaai! Vir wat diskrimineer
> hulle dan teen die reisigers van en na Kaapstad en Johannesburg?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d9d2ed7.0@news1.mweb.co.za...
>> Jammer ek klim nou eers hier in, maar ek is besig om 'n ding te maak op die
>> draaibank en vir 'n dom ou soos ek vat dit al my breinselle vas! Vir baie
>> jare al kla mense in Suiderhof, Windhoek oor die verhoogde geraas van die
>> vliegtuie van die Eros lughawe wat teenaan die woongebied geleë is. Die
>> Ondekeremba-lughawe wat so 'n 40km buite Windhoek geleë is, is al in die
>> sestiger-jare gebou en is volgens internasionale standaarde.....met die
>> nadeel dat dit verder uit die stad is.
>> Dit was so dat vroeër jare groter vliegtuie nie op Eros mog land nie en
>> dit meer gebruik was vir die kleiner vliegtuie en natuurlik die SA Weermag
>> se goete. Na onafhanklikheid het daar al meer privaatinisiatiewe gekom
>> sover dit lugvaart aanbetref en natuurlik het Sam en sy side-kick vir hulle
>> elkeen 'n jet gekoop.....en skielik het die volume van die verkeer [dalk
>> meer as die individuele geraas van vliegtuie] mense in die nabyheid mal
>> gemaak.
>> ......behlawe natuurlik vir die goverment se jets wat bly........maar dan
>> jaag die mal donners ook met hulle geklingel en lugafweerkanonne en bikes
>> elke dag deur die strate van Windhoek en as jy nie van die pad af trek nie,
>> dan skiet hulle op jou!
>> "Annette" wrote in message
>> news:anhemv$e2f3e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen vlugte meer
>>> van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
>>> Die rede ( geraas) klink nie so lekker nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Suidwester Gebonde? [boodskap #67154 is 'n antwoord op boodskap #67075] Ma, 07 Oktober 2002 08:24 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Ander perspektief op die hele Eros-kwessie is die feit dat Namib Air 'n
totale boggerop is en een van die oorsake hiervan is die kommersiële sukses
van privaat rederye.....wat almal vanaf Eros opereer. Nou word daar
gereken dat as almal verplig word om van Ondekeremba gebruik te maak, dan
sal die speelveld gelyker wees? Strooi, maar Namib Air IS staatsbeheerd!

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d9d8ae2.0@news1.mweb.co.za...
> Dalkies is dit net dat die lugvaartbeheer doerie jare geweet het wat die
> gevolge gaan wees as hulle Eros oopmaak vir alledaagse passasierverkeer?
> Toe raak die manne slim en die operateurs meer en ruk sake hande uit. Mos
> maar soos dit gaan......
> "Annette" wrote in message
> news:anjb8q$ec68i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dan is die mense mos al gewoond aan al die lawaai! Vir wat diskrimineer
>> hulle dan teen die reisigers van en na Kaapstad en Johannesburg?
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d9d2ed7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jammer ek klim nou eers hier in, maar ek is besig om 'n ding te maak op die
>>> draaibank en vir 'n dom ou soos ek vat dit al my breinselle vas! Vir baie
>>> jare al kla mense in Suiderhof, Windhoek oor die verhoogde geraas van die
>>> vliegtuie van die Eros lughawe wat teenaan die woongebied geleë is. Die
>>> Ondekeremba-lughawe wat so 'n 40km buite Windhoek geleë is, is al in die
>>> sestiger-jare gebou en is volgens internasionale standaarde.....met die
>>> nadeel dat dit verder uit die stad is.
>>> Dit was so dat vroeër jare groter vliegtuie nie op Eros mog land nie en
>>> dit meer gebruik was vir die kleiner vliegtuie en natuurlik die SA Weermag
>>> se goete. Na onafhanklikheid het daar al meer privaatinisiatiewe gekom
>>> sover dit lugvaart aanbetref en natuurlik het Sam en sy side-kick vir hulle
>>> elkeen 'n jet gekoop.....en skielik het die volume van die verkeer [dalk
>>> meer as die individuele geraas van vliegtuie] mense in die nabyheid mal
>>> gemaak.
>>> ......behlawe natuurlik vir die goverment se jets wat bly........maar dan
>>> jaag die mal donners ook met hulle geklingel en lugafweerkanonne en bikes
>>> elke dag deur die strate van Windhoek en as jy nie van die pad af trek nie,
>>> dan skiet hulle op jou!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:anhemv$e2f3e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoor vanmiddag oor die nuus dat vanaf einde Desember 2002 geen vlugte meer
>>>> van en na Johannesburg of Kaapstad na Eros sal wees nie.
>>>> Die rede ( geraas) klink nie so lekker nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Om deel te word van die meerderheid.
Volgende onderwerp: Elarduspark verkragters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:45:38 MGT 2024