Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elarduspark verkragters
Elarduspark verkragters [boodskap #67005] Do, 03 Oktober 2002 11:24 na volgende boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het toe al 4 lewenslank gekry - maar ek sê wat te hel help dit -
hulle is baie beter af daarbinne.

Viva vir die doodstraf - al sê die 'SLIMMES" wat ook al
-at least is hulle uit die samelewing.
Re: Elarduspark verkragters [boodskap #67065 is 'n antwoord op boodskap #67005] Vr, 04 Oktober 2002 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Vraag is net, hoe lank sal hulle lewenslank sit...

"FoilCut"
> Het toe al 4 lewenslank gekry - maar ek sê wat te hel help dit -
> hulle is baie beter af daarbinne.
>
> Viva vir die doodstraf - al sê die 'SLIMMES" wat ook al
> -at least is hulle uit die samelewing.
Re: Elarduspark verkragters [boodskap #67069 is 'n antwoord op boodskap #67065] Vr, 04 Oktober 2002 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ons hou mos in 2004 verkiesing.......
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210040207.7d4abd57@posting.google.com...
> Vraag is net, hoe lank sal hulle lewenslank sit...
>
> "FoilCut"
>> Het toe al 4 lewenslank gekry - maar ek sê wat te hel help dit -
>> hulle is baie beter af daarbinne.
>>
>> Viva vir die doodstraf - al sê die 'SLIMMES" wat ook al
>> -at least is hulle uit die samelewing.
Re: Elarduspark verkragters [boodskap #67157 is 'n antwoord op boodskap #67065] Ma, 07 Oktober 2002 09:27 Na vorige boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek wonder ook - die dogter is nou in Gr10 - sy is in my seun se klas en
hulle is ook in ons kerk - moeilike situasie !
Wat sê 'n mens.

Susan

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210040207.7d4abd57@posting.google.com...
> Vraag is net, hoe lank sal hulle lewenslank sit...
>
> "FoilCut"
>> Het toe al 4 lewenslank gekry - maar ek sê wat te hel help dit -
>> hulle is baie beter af daarbinne.
>>
>> Viva vir die doodstraf - al sê die 'SLIMMES" wat ook al
>> -at least is hulle uit die samelewing.
Vorige onderwerp: Suidwester Gebonde?
Volgende onderwerp: Het Julle Jul deel Saterdag gedoen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:04:05 MGT 2024