Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reserviste nie meer nodig nie
Reserviste nie meer nodig nie [boodskap #64754] Vr, 12 Julie 2002 07:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slegs persone wat in werksituasies is was niks met polisiewerk te doen het
nie, sal voortaan as reserviste toegelaat en behou word.
Geen persoon wat werk by sekuriteitsfirmas, verdediging of enige werk wat "
conflict of interest" het met polisiewerk mag as reservis diens doen nie.

Annette
Re: Reserviste nie meer nodig nie [boodskap #64814 is 'n antwoord op boodskap #64754] So, 14 Julie 2002 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Jou dae as self aangestelde poliesanti is nou daarmee heen. As Jackie
Selebi jou vang...

Nou sal jy maar jou perspimpernel streke met uithaal, en dalk as "Die Skim
van Kanada" moet paradeer...

Of dalk as Anti Skim in K, net sodat ons wat jou ken vir jou sal herken.

Thys watmette lepel loop en roer... (by die huis)

"Annette" skryf in boodskap news:aglv5r$mls51$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Slegs persone wat in werksituasies is was niks met polisiewerk te doen het
> nie, sal voortaan as reserviste toegelaat en behou word.
> Geen persoon wat werk by sekuriteitsfirmas, verdediging of enige werk wat "
> conflict of interest" het met polisiewerk mag as reservis diens doen nie.
>
> Annette
>
Re: Reserviste nie meer nodig nie [boodskap #64880 is 'n antwoord op boodskap #64754] Wo, 17 Julie 2002 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy lees nie jou koerante nie liewe Frikkie.
Hierdie aankondiging re reserviste is deur Jackie Selebi verlede Vrydag
gedoen - dis hoekom dit hier berig het.
Annette

"FP" skryf in boodskap news:3d347a88$0$18844@hades.is.co.za...
> Hi Annette,
> Nee wat my ding, hier sit jy die pot heel mis.
>
> Enige persoon kan as `n Reservis aangestel word, BEHALWE dienende lede van
> die SAW.
> Hulle mag onder sekere omstandighede ook aanslauit wat sal val onder
> gespesialiseerde eenhede in die SAP.
>
> Baie lede van sekuriteitsfirmas is Reserviste, SOLANK dit nie hulle
> prioriteitswerk is of inmeng met hulle dienstye nie,dws as hulle rusdae of
> af is,dan is hulle Polisiemanne.
> Jy moet ook in gedagte hou dat Reserviste slegs Polisiemanne is wanneer
> hulle in `n "voorvalle boek" aan diens geplaas is, en by die huis is hy
> niks, kan wel arrestasies maak net soos jy, geen verskille nie, hulle noem
> dit `n "citizens arrest".
>
> Groete
> Frikkie
> Ps: Ek dink ek het die oorspronklike briewe gemis nadatek weer gister
> besluit het om in te loer.
>
>
> Groete
> Frikkie
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aglv5r$mls51$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Slegs persone wat in werksituasies is was niks met polisiewerk te doen
> het
>>> nie, sal voortaan as reserviste toegelaat en behou word.
>>> Geen persoon wat werk by sekuriteitsfirmas, verdediging of enige werk
> wat
>> "
>>> conflict of interest" het met polisiewerk mag as reservis diens doen
> nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Reserviste nie meer nodig nie [boodskap #64886 is 'n antwoord op boodskap #64814] Wo, 17 Julie 2002 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette,
Nee wat my ding, hier sit jy die pot heel mis.

Enige persoon kan as `n Reservis aangestel word, BEHALWE dienende lede van
die SAW.
Hulle mag onder sekere omstandighede ook aanslauit wat sal val onder
gespesialiseerde eenhede in die SAP.

Baie lede van sekuriteitsfirmas is Reserviste, SOLANK dit nie hulle
prioriteitswerk is of inmeng met hulle dienstye nie,dws as hulle rusdae of
af is,dan is hulle Polisiemanne.
Jy moet ook in gedagte hou dat Reserviste slegs Polisiemanne is wanneer
hulle in `n "voorvalle boek" aan diens geplaas is, en by die huis is hy
niks, kan wel arrestasies maak net soos jy, geen verskille nie, hulle noem
dit `n "citizens arrest".

Groete
Frikkie
Ps: Ek dink ek het die oorspronklike briewe gemis nadatek weer gister
besluit het om in te loer.

Groete
Frikkie

> "Annette" wrote in message
> news:aglv5r$mls51$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Slegs persone wat in werksituasies is was niks met polisiewerk te doen het
>> nie, sal voortaan as reserviste toegelaat en behou word.
>> Geen persoon wat werk by sekuriteitsfirmas, verdediging of enige werk
wat
> "
>> conflict of interest" het met polisiewerk mag as reservis diens doen nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Reserviste nie meer nodig nie [boodskap #64910 is 'n antwoord op boodskap #64880] Do, 18 Julie 2002 06:39 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar Anette,
Dit is presies hoekom jy nie die koerante moet lees nie. Al die nonsens wat
hulle partykeer kwytraak.
Ek het baie van die oorspronklike briewe gemis so was die vraag of SADF Lede
mag reserviste wees.Indien dit die oorspronklike vraag was, is die antwoord
JA,sowel as Lede van die sekuriteit.

Maandagoggend die volle dokkumentasie gekry en sit met hom nou hier voor my:
Probeer hom gerus in die hande kry:
Dokument : CN004 / 2002
NI 1/2002
Notice is issued in terms of section 25 of the SAPS Act 68 of 1995 by
National Commissioner J S Selebi

Groete
Frikkie
Ps: Wat het die koerante gesê????

"Annette" skryf in boodskap news:ah2rhd$pt19r$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy lees nie jou koerante nie liewe Frikkie.
> Hierdie aankondiging re reserviste is deur Jackie Selebi verlede Vrydag
> gedoen - dis hoekom dit hier berig het.
> Annette
>
>
> "FP" wrote in message
> news:3d347a88$0$18844@hades.is.co.za...
>> Hi Annette,
>> Nee wat my ding, hier sit jy die pot heel mis.
>>
>> Enige persoon kan as `n Reservis aangestel word, BEHALWE dienende lede van
>> die SAW.
>> Hulle mag onder sekere omstandighede ook aanslauit wat sal val onder
>> gespesialiseerde eenhede in die SAP.
>>
>> Baie lede van sekuriteitsfirmas is Reserviste, SOLANK dit nie hulle
>> prioriteitswerk is of inmeng met hulle dienstye nie,dws as hulle rusdae of
>> af is,dan is hulle Polisiemanne.
>> Jy moet ook in gedagte hou dat Reserviste slegs Polisiemanne is wanneer
>> hulle in `n "voorvalle boek" aan diens geplaas is, en by die huis is hy
>> niks, kan wel arrestasies maak net soos jy, geen verskille nie, hulle noem
>> dit `n "citizens arrest".
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ek dink ek het die oorspronklike briewe gemis nadatek weer gister
>> besluit het om in te loer.
>>
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aglv5r$mls51$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Slegs persone wat in werksituasies is was niks met polisiewerk te
doen
>> het
>>>> nie, sal voortaan as reserviste toegelaat en behou word.
>>>> Geen persoon wat werk by sekuriteitsfirmas, verdediging of enige
werk
>> wat
>>> "
>>>> conflict of interest" het met polisiewerk mag as reservis diens doen
>> nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: son eklips in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: DAAI vrou!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 03:11:37 MGT 2024