Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » son eklips in Suid-Afrika
son eklips in Suid-Afrika [boodskap #64904] Wo, 17 Julie 2002 17:44
Inga Van Meerbergen V[1]  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Woon een van die mense op die nuusgroep naby of in Messina? Ek soek 'n
oornag plekkie daar iewers om op 4 Desember die son eklips te kan kyk.
Ek het al aanbod gekry maar waarskynlik omdat ons Vlaminge is, is die pryse
baie hoog: van 1000 ZAR vir kamer +ontbyt tot 3500 ZAR met aandete per
persoon per nag.
Wil iemand vir 'n paar dae 'n kamer (vir 2 persone) verhuur of weet iemand
van plekke met normale pryse?

Groete uit Vlaanderen,
Inga
Vorige onderwerp: is dit nou belaglik!
Volgende onderwerp: Reserviste nie meer nodig nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:06:21 MGT 2024