Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » is dit nou belaglik!
is dit nou belaglik! [boodskap #64887] Wo, 17 Julie 2002 07:36 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ek lees die volgende -

A quadriplegic is suing a Florida strip club because he could not get
his wheelchair into its lap-dancing room, his lawyer has said.

Edward Law of Orlando sued the Wildside Adult Sports Cabaret in US
District Court in West Palm Beach last month, claiming the club
violated the Americans with Disabilities Act (ADA) by excluding him
from restrooms, the bar area and the private rooms where dancers offer
more-intimate entertainment.

dit gaan verder om te se dat die verhoog waarop die girls dans te hoog
is vir hom om te sien as hy in sy rystoel is.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: is dit nou belaglik! [boodskap #64889 is 'n antwoord op boodskap #64887] Wo, 17 Julie 2002 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie dis belaglik nie - daardie mense het ook gevoelens..
:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ne7ajus28rkar1ehdldddgddc1puar89nr@4ax.com...
> ek lees die volgende -
>
>
> A quadriplegic is suing a Florida strip club because he could not get
> his wheelchair into its lap-dancing room, his lawyer has said.
>
> Edward Law of Orlando sued the Wildside Adult Sports Cabaret in US
> District Court in West Palm Beach last month, claiming the club
> violated the Americans with Disabilities Act (ADA) by excluding him
> from restrooms, the bar area and the private rooms where dancers offer
> more-intimate entertainment.
>
>
> dit gaan verder om te se dat die verhoog waarop die girls dans te hoog
> is vir hom om te sien as hy in sy rystoel is.
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: is dit nou belaglik! [boodskap #64891 is 'n antwoord op boodskap #64889] Wo, 17 Julie 2002 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Jul 2002 10:18:32 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek dink nie dis belaglik nie - daardie mense het ook gevoelens..
> :))
> Annette
>
te veel as jy my vra. more gaan die blinde ou vir playboy dagvaar
omdat hulle nie `n braille uitgawe het nie. ek wonder hoe hy nou sal
weet of dit `n stoppunt is of `n nippel.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: is dit nou belaglik! [boodskap #64896 is 'n antwoord op boodskap #64887] Wo, 17 Julie 2002 12:50 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> A quadriplegic is suing a Florida strip club

A, uiteindelik verstaan ek. Jy is bang om in
Engels of Afrikaans te skryf, bang om foute te
maak, nou pos jy maar stukkies Engels wat ander
mense geskryf het. Maar in hemelsnaam, moet ons
nou na Amerikaanse gemors luister as jy die slag
die nuusgroep as veiligheidskombersie gebruik?
Is jy skaam vir jou eie kultuur?

Die Ruiter in die Dag en Lord
Kitchener van Kandahier.
Vorige onderwerp: Bietjie Koelerig
Volgende onderwerp: son eklips in Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:49:13 MGT 2024