Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DAAI vrou!
DAAI vrou! [boodskap #64830] Ma, 15 Julie 2002 07:19 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sien gister in Rapport die berig oor die jong plaasvrou doer in die
noord-weste wat begin skiet het met 'n jaggeweer op swart 4 mans en 'n vrou.
Sy't die een gewond en toe hol hulle weg en haar man is met die bakkie
agterna en het hulle van die pad af gedruk. Al 5 is in hegtenis. Way to
go! Al hoe meer boere moet paraat raak en begin looi onder die
misdadigers. Dis die enigte taal wat hulle sal verstaan.
Re: DAAI vrou! [boodskap #64831 is 'n antwoord op boodskap #64830] Ma, 15 Julie 2002 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom kry julle 'n ander Rapport as ons?
Ons Rapport vertel een is dood.
Nietemin - dis goed om te weet die mense daar is reg vir die moordenaars.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d3277a2.0@news1.mweb.co.za...
> Sien gister in Rapport die berig oor die jong plaasvrou doer in die
> noord-weste wat begin skiet het met 'n jaggeweer op swart 4 mans en 'n vrou.
> Sy't die een gewond en toe hol hulle weg en haar man is met die bakkie
> agterna en het hulle van die pad af gedruk. Al 5 is in hegtenis. Way to
> go! Al hoe meer boere moet paraat raak en begin looi onder die
> misdadigers. Dis die enigte taal wat hulle sal verstaan.
>
Re: DAAI vrou! [boodskap #64841 is 'n antwoord op boodskap #64830] Ma, 15 Julie 2002 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jul 2002 08:19:14 +0100, "Suidwester"
served the following to the group:

> Sien gister in Rapport die berig oor die jong plaasvrou doer in die
> noord-weste wat begin skiet het met 'n jaggeweer op swart 4 mans en 'n vrou.
> Sy't die een gewond en toe hol hulle weg en haar man is met die bakkie
> agterna en het hulle van die pad af gedruk. Al 5 is in hegtenis. Way to
> go! Al hoe meer boere moet paraat raak en begin looi onder die
> misdadigers. Dis die enigte taal wat hulle sal verstaan.

mooi so, jammer al 5 is nie dood nie, maar soos ek ons wette al gesien
werk het is sy seker nou in die moeilikheid. jy kan mos nie sommer so
skiet op skelms nie, hulle het ook human rights!

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: DAAI vrou! [boodskap #64844 is 'n antwoord op boodskap #64841] Ma, 15 Julie 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kan reg wees - hulle het niks in die koerant gesê dat sy eers gesê/vra
het: Staan of ek Skiet nie:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:vjk5jugroraqm7b60hgobbute34vf4c78n@4ax.com...
> On Mon, 15 Jul 2002 08:19:14 +0100, "Suidwester"
> served the following to the group:
>
>> Sien gister in Rapport die berig oor die jong plaasvrou doer in die
>> noord-weste wat begin skiet het met 'n jaggeweer op swart 4 mans en 'n vrou.
>> Sy't die een gewond en toe hol hulle weg en haar man is met die bakkie
>> agterna en het hulle van die pad af gedruk. Al 5 is in hegtenis. Way to
>> go! Al hoe meer boere moet paraat raak en begin looi onder die
>> misdadigers. Dis die enigte taal wat hulle sal verstaan.
>
> mooi so, jammer al 5 is nie dood nie, maar soos ek ons wette al gesien
> werk het is sy seker nou in die moeilikheid. jy kan mos nie sommer so
> skiet op skelms nie, hulle het ook human rights!
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: DAAI vrou! [boodskap #64848 is 'n antwoord op boodskap #64844] Ma, 15 Julie 2002 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n moeilike een daai. Hulle reken mos jy mag nie steel met 'n
halsmisdaad antwoord nie. Maw as jy 'n ou in jou huis vang in die nag en
jy skiet hom in die donker en hulle vind nie 'n wapen op hom nie, is dit nag
vir jou. Eintlik is dit stupid. Hier by ons het 'n ou 'n thunder flash
gestel. Die dief het ingekom en toe die ding afgaan, was alle hel los.
In die eerste plek het die ou al die vensters in sy huis uitgeskiet. Hy sê
op die sand buite het hy 'n nat kol gekry en toe sulke snaakse sleepspore op
die grond. Na mooi kyk die volgende oggend toe die son op is, sou hy sien
dat dit die inbreker is wat met die slag so geskrik het dat hy op sy blaker
geland het en sommer die nat kol gelos het! Die sleepspore was hy wat vir
die eerste dertig treë nie die tyd kon inruim om op sy voete te kom so
haastig soos hy was om te vertrek.
Ek vra toe vir die ou of dit darem die moeite en skade werd was? Wel,
sê hy toe dat daar nog nie weer 'n inbreker naby aan sy huis gekom het nie
en dit maak die gebreekte ruite die moeite werd. Hy sê hy het darem ook 'n
lekker lag gehad oor die tatta wat so vinnig vertrek het.......en sy ou vrou
wat in die bed van die skrik óók 'n glipsie gehad het, maar daaroor waag hy
nie om te lag nie!!

"Annette" skryf in boodskap news:agul15$oobno$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy kan reg wees - hulle het niks in die koerant gesê dat sy eers gesê/vra
> het: Staan of ek Skiet nie:))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:vjk5jugroraqm7b60hgobbute34vf4c78n@4ax.com...
>> On Mon, 15 Jul 2002 08:19:14 +0100, "Suidwester"
>> served the following to the group:
>>
>>> Sien gister in Rapport die berig oor die jong plaasvrou doer in die
>>> noord-weste wat begin skiet het met 'n jaggeweer op swart 4 mans en 'n
> vrou.
>>> Sy't die een gewond en toe hol hulle weg en haar man is met die bakkie
>>> agterna en het hulle van die pad af gedruk. Al 5 is in hegtenis.
Way
> to
>>> go! Al hoe meer boere moet paraat raak en begin looi onder die
>>> misdadigers. Dis die enigte taal wat hulle sal verstaan.
>>
>> mooi so, jammer al 5 is nie dood nie, maar soos ek ons wette al gesien
>> werk het is sy seker nou in die moeilikheid. jy kan mos nie sommer so
>> skiet op skelms nie, hulle het ook human rights!
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: DAAI vrou! [boodskap #64882 is 'n antwoord op boodskap #64848] Wo, 17 Julie 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi Suidwester,
`n Baie goeie een hierdie wat my werklik laat hardop lag het.

`n Skokkie sou natuurlik `n baie beter uitwerking gehad het. Die ou sou sy
ruite behou het en tata sou na die eerste slag die natkol gelaat het en met
die tweede slag `n spuitpoep 1 tot by sy huis.

`n Fossie of M26 sou natuurlik die beste wees maar eienaar sonder `n huis.
Nee, nie dit werd nie.
Wat van `n haelgeweer gest�l op nekhoogte.
Ek meen die eienaar slaap mos en het nie die sakkie geskiet nie, nee man,
sakkie het dan mos homself geskiet...Hahaha

Dit laat my dink aan die Polisieman wat `n ta geskiet het. In die Hof seg hy
toe jammer baas, my vinger het op die sneller gegly en toe skiet ek hom per
ongeluk 6 keer.

Beste groete uit `n baie nat en koue PE.
Frikkie

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d32e4f9.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n moeilike een daai. Hulle reken mos jy mag nie steel met 'n
> halsmisdaad antwoord nie. Maw as jy 'n ou in jou huis vang in die nag en
> jy skiet hom in die donker en hulle vind nie 'n wapen op hom nie, is dit nag
> vir jou. Eintlik is dit stupid. Hier by ons het 'n ou 'n thunder flash
> gestel. Die dief het ingekom en toe die ding afgaan, was alle hel los.
> In die eerste plek het die ou al die vensters in sy huis uitgeskiet. Hy s�
> op die sand buite het hy 'n nat kol gekry en toe sulke snaakse sleepspore op
> die grond. Na mooi kyk die volgende oggend toe die son op is, sou hy sien
> dat dit die inbreker is wat met die slag so geskrik het dat hy op sy blaker
> geland het en sommer die nat kol gelos het! Die sleepspore was hy wat vir
> die eerste dertig treë nie die tyd kon inruim om op sy voete te kom so
> haastig soos hy was om te vertrek.
> Ek vra toe vir die ou of dit darem die moeite en skade werd was? Wel,
> sê hy toe dat daar nog nie weer 'n inbreker naby aan sy huis gekom het nie
> en dit maak die gebreekte ruite die moeite werd. Hy sê hy het darem ook 'n
> lekker lag gehad oor die tatta wat so vinnig vertrek het.......en sy ou vrou
> wat in die bed van die skrik óók 'n glipsie gehad het, maar daaroor waag hy
> nie om te lag nie!!
Re: DAAI vrou! [boodskap #64890 is 'n antwoord op boodskap #64882] Wo, 17 Julie 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Jy sal nie glo wat se planne die manne al gemaak het om
'Gloudina-se-mense' uit hul eiendom weg te hou nie. Een ding wat nogal
lekker werk is om 'n jakkalskanon te laai met koringkorrels. Orals waar
dit die ou tref waar 'n kaal stuk lyf is, skiet dit weg in sy vel en later
begin die spulletjie ontkiem!
Soos jy sal weet is die probleem wat maak jy as die polisie bykom. Dis
mos darem so half of hulle die diewe beskerm. Hier aan ons kus was 'n
oud-Koevoet wat na die derde steelslag al so 'n effe gatvol was en toe
besluit het om die diewe voor te lê. Hy vang toe drie van hulle, trek
hulle kaalgat uit en gaan maak hulle reg voor die polisiestasie aan 'n paal
vas.....bekke toegeplak sodat hulle nie kan skree nie. Op die paal het hy
'n stuk karton vasgemaak waarop staan: Ons steel julle goed. Soos dit
met ons hedendaagse polisie gaan, het niemand dit agtergekom voor die
volgende oggend vroeg nie toe was die manne al gekrimp van die
koue......beide vel 'n stingel! So 'n storie versprei mos en vir amper 6
maande het die diefstalle amper gestop.

"FP" skryf in boodskap news:3d347a83$0$18844@hades.is.co.za...
> Hi Suidwester,
> `n Baie goeie een hierdie wat my werklik laat hardop lag het.
>
> `n Skokkie sou natuurlik `n baie beter uitwerking gehad het. Die ou sou sy
> ruite behou het en tata sou na die eerste slag die natkol gelaat het en met
> die tweede slag `n spuitpoep 1 tot by sy huis.
>
> `n Fossie of M26 sou natuurlik die beste wees maar eienaar sonder `n huis.
> Nee, nie dit werd nie.
> Wat van `n haelgeweer gest�l op nekhoogte.
> Ek meen die eienaar slaap mos en het nie die sakkie geskiet nie, nee man,
> sakkie het dan mos homself geskiet...Hahaha
>
> Dit laat my dink aan die Polisieman wat `n ta geskiet het. In die Hof seg hy
> toe jammer baas, my vinger het op die sneller gegly en toe skiet ek hom per
> ongeluk 6 keer.
>
> Beste groete uit `n baie nat en koue PE.
> Frikkie
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d32e4f9.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis 'n moeilike een daai. Hulle reken mos jy mag nie steel met 'n
>> halsmisdaad antwoord nie. Maw as jy 'n ou in jou huis vang in die nag en
>> jy skiet hom in die donker en hulle vind nie 'n wapen op hom nie, is dit
> nag
>> vir jou. Eintlik is dit stupid. Hier by ons het 'n ou 'n thunder flash
>> gestel. Die dief het ingekom en toe die ding afgaan, was alle hel los.
>> In die eerste plek het die ou al die vensters in sy huis uitgeskiet.
Hy
> sê
>> op die sand buite het hy 'n nat kol gekry en toe sulke snaakse
sleepspore
> op
>> die grond. Na mooi kyk die volgende oggend toe die son op is, sou hy
> sien
>> dat dit die inbreker is wat met die slag so geskrik het dat hy op sy
> blaker
>> geland het en sommer die nat kol gelos het! Die sleepspore was hy wat
> vir
>> die eerste dertig treë nie die tyd kon inruim om op sy voete te kom so
>> haastig soos hy was om te vertrek.
>> Ek vra toe vir die ou of dit darem die moeite en skade werd was?
> Wel,
>> sê hy toe dat daar nog nie weer 'n inbreker naby aan sy huis gekom het nie
>> en dit maak die gebreekte ruite die moeite werd. Hy sê hy het darem
ook
> 'n
>> lekker lag gehad oor die tatta wat so vinnig vertrek het.......en sy ou
> vrou
>> wat in die bed van die skrik óók 'n glipsie gehad het, maar daaroor waag
> hy
>> nie om te lag nie!!
>
Re: DAAI vrou! [boodskap #64911 is 'n antwoord op boodskap #64890] Do, 18 Julie 2002 06:45 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hel my maat, is die ou teef nogsteeds op die groep. Haar mail kom nie by my
uit nie en sal moet terugkyk op ander se pos waarop hulle reageer.

Elk geval, gloudina se soort wat die kombuis moet skoonmaak wil nou saam met
die Baas inkopies gaan doen en hotnot wat in die tuin moet werk wil op die
stoep sit en tee drink.

Nee hel my maat, ek seg maar nie veel verder iets nie..
Wag net so `n dag, ek wil net gou al my pos weer oopmaak dat ek sien wie sê
wat en wie leef nog, al is dit net so `n titsie van die laaste
stuiptrekkings..

Frikkie
Suidwester, kontak my sommer direk as jy nie omgee nie,sal graag met jou wil
kommunikeer:
rsa...@intekom.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d352959.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! Jy sal nie glo wat se planne die manne al gemaak het om
> 'Gloudina-se-mense' uit hul eiendom weg te hou nie.
Vorige onderwerp: Reserviste nie meer nodig nie
Volgende onderwerp: Teleurstelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:19:04 MGT 2024