Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geskonde reputasies
Geskonde reputasies [boodskap #640] Sa, 07 Junie 2003 18:18 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On 7 Jun 2003 01:11:35 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Andries skryf in boodskap news:...
>>> Speedy Conzales wrote:
>>>
>>>> Is hierdie 'n taktvolle manier om 'n alibie te vra?
>>>
>>> Dalk?
>>
>> LOL Daar het jy dit nou Speedy Conzales - jy het 'n verskriklike
>> invloed op hierdie nuusgroep gehad... Ek hoop jy is nou tevrede. Gaan
>> jy hom darem help om van die radios en so aan ontslae te raak?
>>
>> Lorinda
>
>
> 'n Onverdiende reputasie, Lorinda.
> En die uitgeslape manier waarop hy om 'n alibie gevra het,
> verdien nie 'n afset punt nie.
>
> Speedy
>

Hy kan die goed nie onbepaald in die mielie land hou nie, sy pa sal
vrae vra. Jy het 'n morele verpligting on hom te help......


Lorinda
Re: Geskonde reputasies [boodskap #644 is 'n antwoord op boodskap #640] Sa, 07 Junie 2003 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 11:18:32 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>>
>
> Hy kan die goed nie onbepaald in die mielie land hou nie, sy pa sal
> vrae vra. Jy het 'n morele verpligting on hom te help......
>
>
> Lorinda

Ja!!! Ons kan dit met daai groen trekker met die geel wiele
daar uitry! (dink jy se trekker het 'n CD speler?)
Re: Geskonde reputasies [boodskap #660 is 'n antwoord op boodskap #640] So, 08 Junie 2003 06:10 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
LOL.


"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0306071018.1dcad45f@posting.google.com...
> Speedy Conzales wrote:
>> On 7 Jun 2003 01:11:35 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
>> wrote:
>>
>>> Andries wrote in message
news:...
>>>> Speedy Conzales wrote:
>>>>
>>>> > Is hierdie 'n taktvolle manier om 'n alibie te vra?
>>>>
>>>> Dalk?
>>>
>>> LOL Daar het jy dit nou Speedy Conzales - jy het 'n verskriklike
>>> invloed op hierdie nuusgroep gehad... Ek hoop jy is nou tevrede.
> Gaan
>>> jy hom darem help om van die radios en so aan ontslae te raak?
>>>
>>> Lorinda
>>
>>
>> 'n Onverdiende reputasie, Lorinda.
>> En die uitgeslape manier waarop hy om 'n alibie gevra het,
>> verdien nie 'n afset punt nie.
>>
>> Speedy
>>
>
> Hy kan die goed nie onbepaald in die mielie land hou nie, sy pa sal
> vrae vra. Jy het 'n morele verpligting on hom te help......
>
>
> Lorinda
Vorige onderwerp: Die arme Elaine
Volgende onderwerp: nog trekker stories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:06:32 MGT 2024