Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die arme Elaine
Die arme Elaine [boodskap #78940] Sa, 07 Junie 2003 21:15 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eers het die mafia haar beledig.
Dit kon sy nog hanteer. Maar nou
het iemand uit die ordentlike stand
haar ook aangeval. Nou het sy in
die hoekie gaan sit met haar gesig
na die muur.

Vrede Elaine. Kom weer uit die
hoekie. Die blad is bietjie leeg
sonder jou.

Speedy Conzales
Vrederegter
Re: Die arme Elaine [boodskap #78952 is 'n antwoord op boodskap #78940] So, 08 Junie 2003 02:09 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
heheheheheh, ek was bietjie besig die naweek DD. Jy sal sien ek pos hierdie
4 uur in die oggend. Ek het gisteroggend 6:30 in die bed geklim, en my
suster het my 7:30 wakker gebel sodat ek saam met haar moet P 'n P toe gaan.
Ek was bietjie mislik, het nee gesê, maar toe kon ek nie weer slaap nie! So
ek's nou amper 24 uur straight wakker. En volgende week lyk nie of dit juis
stiller gaan wees nie.

Elaine

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:r7l4ev48qlin3r8saco7j8ks9ot44ajrju@4ax.com...
>
> Eers het die mafia haar beledig.
> Dit kon sy nog hanteer. Maar nou
> het iemand uit die ordentlike stand
> haar ook aangeval. Nou het sy in
> die hoekie gaan sit met haar gesig
> na die muur.
>
> Vrede Elaine. Kom weer uit die
> hoekie. Die blad is bietjie leeg
> sonder jou.
>
> Speedy Conzales
> Vrederegter
>
Vorige onderwerp: Probeer is die beste geweer
Volgende onderwerp: Geskonde reputasies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:21:39 MGT 2024