Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nog trekker stories
nog trekker stories [boodskap #642] Sa, 07 Junie 2003 19:10 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
> On 7 Jun 2003 11:09:09 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>
>>>
>>> Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs né!
>>> Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
>>> 0 - 100 binne 3 minute...!
>>>
>>> Speedy
>>>
>>
>> 0-100 binne 3 minute? 'n trekker? Ag dinge in die trekkerswese moes
>> baie verander het vandat ek laas 'n trekker gesien het......
>>
>> Lorinda
>
> Natuurlik kon ek 'n foutjie gemaak het, Lorinda.
> Maar om aan 'n kenner soos Andries rondborstig
> te erken dat ek nie die model ken waarvan hy
> praat nie, en dit komende van iemand wat self
> in die voertuig handel is, is mos baie gevra.
>
> Moet asseblief nie aan Andries vertel van
> my erkenning nie.
>
> Speedy

Ek sal doodstil bly........ Ek is net verlig dat daar nie so 'n
monster trekker is nie. Dis om van nagmerries te kry.

Lorinda
Re: nog trekker stories [boodskap #661 is 'n antwoord op boodskap #642] So, 08 Junie 2003 06:13 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
LOL :-D

"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0306071110.19a1e35e@posting.google.com...
> Davie Davis wrote:
>> On 7 Jun 2003 11:09:09 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
>> wrote:
>>
>>
>>>>
>>>> Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs nè!
>>>> Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
>>>> 0 - 100 binne 3 minute...!
>>>>
>>>> Speedy
>>>>
>>>
>>> 0-100 binne 3 minute? 'n trekker? Ag dinge in die trekkerswese moes
>>> baie verander het vandat ek laas 'n trekker gesien het......
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Natuurlik kon ek 'n foutjie gemaak het, Lorinda.
>> Maar om aan 'n kenner soos Andries rondborstig
>> te erken dat ek nie die model ken waarvan hy
>> praat nie, en dit komende van iemand wat self
>> in die voertuig handel is, is mos baie gevra.
>>
>> Moet asseblief nie aan Andries vertel van
>> my erkenning nie.
>>
>> Speedy
>
> Ek sal doodstil bly........ Ek is net verlig dat daar nie so 'n
> monster trekker is nie. Dis om van nagmerries te kry.
>
> Lorinda
Vorige onderwerp: Geskonde reputasies
Volgende onderwerp: Logging off..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:45:12 MGT 2024