Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 16/5
Nuus 16/5 [boodskap #62181] Do, 16 Mei 2002 13:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis losgelaat -
glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan word.
Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk te bly
nie.

Annette
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62269 is 'n antwoord op boodskap #62181] Sa, 18 Mei 2002 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoop net Kol. Gene de Kock is een van hulle.

Groete
Frikkie

On Thu, 16 May 2002 15:13:05 +0200, "Annette" wrote:

> Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis losgelaat -
> glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
> Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan word.
> Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk te bly
> nie.
>
> Annette
>
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62275 is 'n antwoord op boodskap #62269] Sa, 18 Mei 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Frikkie, hy is gemeld, asook Janus Walus en Clive Derby-Lewis.
Annette

"Frikkie Potgieter" wrote in message
news:3ce654ef.20697087@newshost.freemail.absa.co.za...
> Hoop net Kol. Gene de Kock is een van hulle.
>
> Groete
> Frikkie
>
>
> On Thu, 16 May 2002 15:13:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis losgelaat -
>> glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
>> Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan word.
>> Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk te bly
>> nie.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62282 is 'n antwoord op boodskap #62275] Sa, 18 Mei 2002 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir daai een Annette.
Ek ken Kol. De Kock a.g.v.werksomstandighede in die middel, laat 80`s
en wat my die meeste de hel in maak is dat Dirk Coetzee ook Bev.op
Vlakplaas was en gespog het hoe hulle mense uitgebrand het saam met
Jou Mamaselle (spelling).
Nou, Dirk het die "kommies" gejoin en skotvry daarvan afgekom.Gene wat
nie samewerking gegee het nie het gesak.

Die politiek VROT jong.

Groete
Frikkie
Ps: Ek wonder wat gaan van die AWB seuns word wat ook nog sit.

On Sat, 18 May 2002 17:00:51 +0200, "Annette" wrote:

> Ja Frikkie, hy is gemeld, asook Janus Walus en Clive Derby-Lewis.
> Annette
>
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3ce654ef.20697087@newshost.freemail.absa.co.za...
>> Hoop net Kol. Gene de Kock is een van hulle.

>> Groete
>> Frikkie


>> On Thu, 16 May 2002 15:13:05 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis losgelaat -
>>> glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
>>> Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan
> word.
>>> Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk te
> bly
>>> nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>

>
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62286 is 'n antwoord op boodskap #62282] Sa, 18 Mei 2002 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nog nie verseker dat die genoemde persone ook gaan uitkom nie. Gister
se koerante het gemeld dat hulle gevra het of hul ook vrygelaat gaan word.
Hul vrylating is huidiglik net bespiegeling van die media se kant.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:3ce67a87.30322423@newshost.freemail.absa.co.za...
> Dankie vir daai een Annette.
> Ek ken Kol. De Kock a.g.v.werksomstandighede in die middel, laat 80`s
> en wat my die meeste de hel in maak is dat Dirk Coetzee ook Bev.op
> Vlakplaas was en gespog het hoe hulle mense uitgebrand het saam met
> Jou Mamaselle (spelling).
> Nou, Dirk het die "kommies" gejoin en skotvry daarvan afgekom.Gene wat
> nie samewerking gegee het nie het gesak.
>
> Die politiek VROT jong.
>
> Groete
> Frikkie
> Ps: Ek wonder wat gaan van die AWB seuns word wat ook nog sit.
>
>
>
> On Sat, 18 May 2002 17:00:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ja Frikkie, hy is gemeld, asook Janus Walus en Clive Derby-Lewis.
>> Annette
>>
>>
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:3ce654ef.20697087@newshost.freemail.absa.co.za...
>>> Hoop net Kol. Gene de Kock is een van hulle.
>
>>> Groete
>>> Frikkie
>
>
>>> On Thu, 16 May 2002 15:13:05 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis losgelaat -
>>>> glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
>>>> Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan
>> word.
>>>> Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk te
>> bly
>>>> nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62288 is 'n antwoord op boodskap #62282] Sa, 18 Mei 2002 17:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 May 2002 16:05:58 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) wrote:

>
> Groete
> Frikkie
> Ps: Ek wonder wat gaan van die AWB seuns word wat ook nog sit.
>
>

Wat so terràble is Frikkie, is dat die klomp
wat nou vrygelaat is nie politieke kriminele
is niie, maar criminal kriminele.
Myns insiens was dit 'n magsvertoon van
Mbeki. Terwyl ek hier skryf kom dit op
dat dit selfs ter wille van afleiding van sy MIV
blunder kan wees.

DD
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62296 is 'n antwoord op boodskap #62286] Sa, 18 Mei 2002 18:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is so Johan - dit was net gemeld in die koerant, en sonder om Frikkie se
hartjie te breek, twyfel ek of dit wel gaan gebeur. Veral in die lig dat
niemand weet op watter gronde die betrokke persone amnestie gekry het nie,
en Onse Prez kan of wil ook nie sê nie.

Ek het nou net in M&G gelees dat dit blykbaar ook 'n nasionale geheim is dat
niemand mag weet hoe kort Onse Prez is nie. Interessant - veral as gekyk
word na die geskiedenis, was dit meestal lang mense wat suksesvolle politici
was.
Miskien is Onse Prez die uitsondering op die reel.:))

Annette

"johanls" skryf in boodskap news:3ce7089d$1_1@batman.vip-za.com...
> Dit is nog nie verseker dat die genoemde persone ook gaan uitkom nie. Gister
> se koerante het gemeld dat hulle gevra het of hul ook vrygelaat gaan word.
> Hul vrylating is huidiglik net bespiegeling van die media se kant.
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3ce67a87.30322423@newshost.freemail.absa.co.za...
>> Dankie vir daai een Annette.
>> Ek ken Kol. De Kock a.g.v.werksomstandighede in die middel, laat 80`s
>> en wat my die meeste de hel in maak is dat Dirk Coetzee ook Bev.op
>> Vlakplaas was en gespog het hoe hulle mense uitgebrand het saam met
>> Jou Mamaselle (spelling).
>> Nou, Dirk het die "kommies" gejoin en skotvry daarvan afgekom.Gene wat
>> nie samewerking gegee het nie het gesak.
>>
>> Die politiek VROT jong.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ek wonder wat gaan van die AWB seuns word wat ook nog sit.
>>
>>
>>
>> On Sat, 18 May 2002 17:00:51 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Ja Frikkie, hy is gemeld, asook Janus Walus en Clive Derby-Lewis.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>>> news:3ce654ef.20697087@newshost.freemail.absa.co.za...
>>>> Hoop net Kol. Gene de Kock is een van hulle.
>>
>>>> Groete
>>>> Frikkie
>>
>>
>>>> On Thu, 16 May 2002 15:13:05 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>
>>>> >Die pas afgelope naweek is daar 36 swart politieke gevangenis
> losgelaat -
>>>> >glo omdat hulle elkeen apart vir Onze Prez gevra het.
>>>> >Nou is daar sprake dat blanke politeke gevangenis ook losgelaat gaan
>>> word.
>>>> >Ek wonder net of dit nie vir hulle veiliger is om maar in die tronk
te
>>> bly
>>>> >nie.
>>>> >
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>>
>>
>
Re: Nuus 16/5 [boodskap #62300 is 'n antwoord op boodskap #62288] Sa, 18 Mei 2002 18:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad Davie, almal behalwe een was daar op 2 of meer moordaanklagte.
Dus julle moet daar in Gauteng 33 keer meer versigtig wees noudat hierdie
mense vrygelaat is.
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:bg3deu4tbi1748j4e80jvo359migj1i8ol@4ax.com...
> On Sat, 18 May 2002 16:05:58 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
> Potgieter) wrote:
>
>
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ek wonder wat gaan van die AWB seuns word wat ook nog sit.
>>
>
> Wat so terr�ble is Frikkie, is dat die klomp
> wat nou vrygelaat is nie politieke kriminele
> is niie, maar criminal kriminele.
> Myns insiens was dit 'n magsvertoon van
> Mbeki. Terwyl ek hier skryf kom dit op
> dat dit selfs ter wille van afleiding van sy MIV
> blunder kan wees.
>
> DD
Vorige onderwerp: Nuus 17/5
Volgende onderwerp: Nuus 24/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:56:06 MGT 2024