Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 24/5
Nuus 24/5 [boodskap #62582] Do, 23 Mei 2002 05:08
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Desmond Tutu is aangespreek deur die regering omdat hy dit durf waag het om
hulle te beskuldig dat hulle die besluite van die TRC ondermyn het toe hulle
aan moordenaars amnestie verleen het wat regstreeks ingedruis het met die
TRC besluit.

Die ondersoek van die meeluisteraparaat in die Kaapse wetgewingkantore is
aan die gang. Blykbaar is toerusting aangeskaf wat meeluisteraparaat sou
opspoor, wat toe eintlik meeluisteraparaat op sigself was.

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 16/5
Volgende onderwerp: Nuus 26/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:12:29 MGT 2024