Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Gebakken aardappelen-oproer
Re: Gebakken aardappelen-oproer [boodskap #6121] Di, 02 April 1996 00:00
Johan de Villiers  is tans af-lyn  Johan de Villiers
Boodskappe: 67
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Bernhard kla o.m.:

> Niettemin vind ik je kreupel-rijmelarij een belediging
> voor de taal in het algemeen, voor het Afrikaans in het
> bijzonder, en voor het Algemeen Beschaafd Nederlands, het
> ABN, in het bijzonder bijzonder.

Wat het ons hier? Nog Puriteinisme uit die land van versekulariseerde
Calvinisme? Nee wat, Bernhard. Talle van die artikels wat op hierdie
poslys verskyn is seer sekerlik 'n "belediging" vir die taal, of vir
ABA, of vir ABN. Afrikaans was per slot van sake 'n belediging vir
diegene aan die Kaap wat slegs Hoog-Hollands wou besig, dus is dit
seker nog steeds 'n belediging vir ABN, met die moontlike uitsondering
van die Stichting P C Hooft, wat toe darem vir Elizabeth Eybers 'n
toekenning vir haar rymelary gegee het :-)
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
My views are my own, and do not necessarily reflect the views of the CCWR
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: Sowell
Volgende onderwerp: Re: artappelschnapsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:49:41 MGT 2024