Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kinderverkragting - Apartheid se skuld.
Re: Mistletoe [boodskap #54902 is 'n antwoord op boodskap #54899] So, 23 Desember 2001 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur Hagen wrote:

> Balder was nie net 'n held nie. Hy was 'n god!
>
> Odin wist dat zijn zoon Balder gedood zou worden en dat zijn dood zou leiden
> tot Ragnarok. Odin verbood daarom alles wat groeide en leefde in de aarde om
> Balder te schaden. Hij vergat daarbij de mistletoe, die zijn wortels niet in
> de aarde heeft. Balder werd doodgeschoten door zijn blinde broer, die
> misleid was door Loki. Hoe het verhaal afliep weet ik niet meer.

Dankie vir die inligting. "Ragnarok" is die naam
vir die toekomstige val van die gode, nè? Soos in
Gotterdämmerung? Ek wonder of Wotan en Odin dieselfde
storie is. Maar ek dink nie mens kry Balder se naam
in die Nibelungen-siklus nie.

Gloudina
Re: Mistletoe [boodskap #54903 is 'n antwoord op boodskap #54901] So, 23 Desember 2001 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Dis interessant dat julle dit voëllym noem. Julle
> bessies moet dus ook slymerig wees binnekant. Watter
> kleur is julle bessies?

Ik dacht wit of paars. Zeker weten doe ik het niet. Ik heb zelf nooit
mistletoe in huis, wel hulst.

Groeten,
Arthur
Re: Rugbesering [boodskap #54905 is 'n antwoord op boodskap #54893] So, 23 Desember 2001 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen"
Dit was baie nat en baie glad die afgelope week. Dinsdag is ek met my
fiets uitgegly en het my rug beseer, wat my humeur ook nie verbeter het nie
~~~~
Jammer om van jou val met die fiets te hoor Arthur. 'n Rug is nie iets om
mee te speel nie. Het jy x-strale laat neem?
Meskien moet jy kettings om jou fiets wiele sit ... hmm?
groete
--
Re: Mistletoe [boodskap #54908 is 'n antwoord op boodskap #54901] So, 23 Desember 2001 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" schreef:

> Dis interessant dat julle dit voëllym noem. Julle
> bessies moet dus ook slymerig wees binnekant. Watter
> kleur is julle bessies?
>
> Gloudina
>

Hallo, Gloudina,

Ek het gevind in Kritzinger, Eksteen dat die woord voëllym
ook 'n Afrikaans woord is.

Groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54910 is 'n antwoord op boodskap #54885] Ma, 24 Desember 2001 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette. Ek het geen vrese mbt moffieskap nie. Om die waarheid te sê ek
verdra hulle ook aangesien dit die kompetisie verminder ...
Hoe voel jy oor die vroulike homos? Verdra jy hulle so graag soos ek moffies
moet aanvaar? Ek vra maar net ?
My oorspronklike rede is - ek verdra hulle totdat dit met my en ander
normale ouens se regte indruis. Soos wanneer die agtermekaarkêrels ook
kinders wil anneem - ek wonder altyd hoekom? Jy wil broodbak sonder om aan
deeg te raak? Help my ...
Waarom reageer sekere mense so hewiglik wanneer standpunt mbt 'n baie
relevante aangeleentheid ingeneem word. Onmiddelik word daar beweer dat
jyself dan skuins is. Dieselfde ou klompie wat hulself as demokratiese en
liberaal verlig beskou.
Dis ook dieselfde klomp wat pro-aborsie, antie-doodstraf, antie-oorlog,
pro-homos is - maar wanneer jy met hulle verskil wil hulle jou kategoriseer.
'n Maklike manier om 'n argument te verloor.Wat is die verskil tussen die
klomp en die regsgesindes?

"Annette" skryf in boodskap news:a03v73$ijo17$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas - dis nie 'n kwessie van gatkruip nie - ons dames se gat is in elk
> geval die verkeerde gat:)))
> Nee, dit is bloot 'n kwessie van aanvaarding. Aanvaar dat sulke persone ook
> bestaan en 'n bestaansreg het.
> Jy kan mos jou vriendekring kies.
> Ek verstaan ook hoekom sekere mans so heftig te velde trek - pure
> bangeit;))))
> Ek moet diegene egter gerusstel - 'n gay man sal nie sommer maklik 'n
> straight man probeer betrek nie;)))
> Soort soek soort.
> So, Jonas, wat sê jy - is Irvan van LoerBoet faam gay of nie?
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Jonas wrote in message
> news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies ontferm?
>> "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit nie
>> ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
> dogtertjies
>> aan te trek en te verpiep nie.
>> Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip. My
>> ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
> bestaan
>> voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat
na
> 2
>> kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
> hulself
>> vind?
>> Hoe's daai vir 'n bekvol ...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en nie
>>> aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker smaak
>> nie -
>>> beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
>>> "Arthur Hagen" wrote in message
>>> news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> "Jonas" schreef...
>>>> > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind gelukkig
> is
>>> nie.
>>>> > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem nie,
> en
>>> word
>>>> > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
>> interessant
>>>> vind
>>>> > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
>> konstitusionele
>>>> hof
>>>> > betwis...
>>>>
>>>> Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
>>>>
>>>> Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
>> kinders
>>>> van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
>>>> groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
>>>> abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>>>>
>>>> Groete,
>>>> Arthur
>>>>
>>>
>>
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54911 is 'n antwoord op boodskap #54886] Ma, 24 Desember 2001 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sweetpea" skryf in boodskap news:3c25825f.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas, dit klink vir my of jy nou sommer 'n spul stront hier kwyt geraak
> het.
>
> Groete
> Jou skewe pêl innie Kaap
> Sweetpea
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> | 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies ontferm?
> | "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit nie
> | ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
> dogtertjies
> | aan te trek en te verpiep nie.
> | Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip. My
> | ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
> bestaan
> | voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat na
> 2
> | kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
> hulself
> | vind?
> | Hoe's daai vir 'n bekvol ...
> | "Jonas" wrote in message
> | news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> | > Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en nie
> | > aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker smaak
> | nie -
> | > beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
> | > "Arthur Hagen" wrote in message
> | > news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
> | > > "Jonas" schreef...
> | > > > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind gelukkig
> is
> | > nie.
> | > > > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem nie,
> en
> | > word
> | > > > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
> | interessant
> | > > vind
> | > > > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
> | konstitusionele
> | > > hof
> | > > > betwis...
> | > >
> | > > Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
> | > >
> | > > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
> | kinders
> | > > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
> | > > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
> | > > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
> | > >
> | > > Groete,
> | > > Arthur
> | > >
> | > >
> | >
> | >
> |
> |
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54912 is 'n antwoord op boodskap #54886] Ma, 24 Desember 2001 04:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sweetpea - jy sal stront beter herken as ek - dit is tog die spesialis
terrein van die homos ....

"Sweetpea" skryf in boodskap news:3c25825f.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas, dit klink vir my of jy nou sommer 'n spul stront hier kwyt geraak
> het.
>
> Groete
> Jou skewe pêl innie Kaap
> Sweetpea
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> | 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies ontferm?
> | "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit nie
> | ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
> dogtertjies
> | aan te trek en te verpiep nie.
> | Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip. My
> | ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
> bestaan
> | voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat na
> 2
> | kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
> hulself
> | vind?
> | Hoe's daai vir 'n bekvol ...
> | "Jonas" wrote in message
> | news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> | > Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en nie
> | > aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker smaak
> | nie -
> | > beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
> | > "Arthur Hagen" wrote in message
> | > news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
> | > > "Jonas" schreef...
> | > > > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind gelukkig
> is
> | > nie.
> | > > > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem nie,
> en
> | > word
> | > > > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
> | interessant
> | > > vind
> | > > > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
> | konstitusionele
> | > > hof
> | > > > betwis...
> | > >
> | > > Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
> | > >
> | > > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
> | kinders
> | > > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel christelike
> | > > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is die
> | > > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
> | > >
> | > > Groete,
> | > > Arthur
> | > >
> | > >
> | >
> | >
> |
> |
>
Re: Mistletoe [boodskap #54913 is 'n antwoord op boodskap #54908] Ma, 24 Desember 2001 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is doodreg Norbert.
Ek het baie met dit gespeel as kind - sulke lekker taai goed:))
Annette

*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3c2623fd.14047480@news.online.be...
> "@rogers.com" schreef:
>
>> Dis interessant dat julle dit voëllym noem. Julle
>> bessies moet dus ook slymerig wees binnekant. Watter
>> kleur is julle bessies?
>>
>> Gloudina
>>
>
> Hallo, Gloudina,
>
> Ek het gevind in Kritzinger, Eksteen dat die woord voëllym
> ook 'n Afrikaans woord is.
>
> Groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54914 is 'n antwoord op boodskap #54910] Ma, 24 Desember 2001 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Jonas, dat jy nou so laat in die jaar in hierdie vredege tydjie met my
wil skoorsoek:)))

> Annette. Ek het geen vrese mbt moffieskap nie. Om die waarheid te sê ek
> verdra hulle ook aangesien dit die kompetisie verminder ...
> Hoe voel jy oor die vroulike homos? Verdra jy hulle so graag soos ek moffies
> moet aanvaar? Ek vra maar net ?
Ek aanvaar hulle as mense - net dit. Verdra is nie eers 'n kwessie nie - dit
is vansselfsprekend - ek is 'n baie verdraagsame mens.
Nee, ek het tot nou toe nog geen lesbiese/gay vriende nie, bloot omdat ek my
vriende kies wat my belangstellings en my soort humor deel.
Ek het op die oomblik ook geen blinde, dowe, spastiese, of enige ander
"abnormaliteit" wat jy aan kan dink as vriende nie - maar dit beteken nie
dat ek hulle hul reg as mens ontsê of verdoem nie.

> My oorspronklike rede is - ek verdra hulle totdat dit met my en ander
> normale ouens se regte indruis. Soos wanneer die agtermekaarkêrels ook
> kinders wil anneem - ek wonder altyd hoekom? Jy wil broodbak sonder om aan
> deeg te raak? Help my ...
Is daar een "normale" aanneemouerpaar wat jy van weet wat nie 'n kindjie kon
aanneem omdat die laaste beskikbare aanneemkind deur 'n gay paar aangeneem
is?
Ek glo nie.
Ek sien niks daarmee verkeerd as sulke mense kinders wil aanneem nie.
Daardie kinders word gewoonlik baie beter versorg as baie ander kinders.
Ek verstaan nie eintlik jou argument nie Jonas?

> Waarom reageer sekere mense so hewiglik wanneer standpunt mbt 'n baie
> relevante aangeleentheid ingeneem word. Onmiddelik word daar beweer dat
> jyself dan skuins is. Dieselfde ou klompie wat hulself as demokratiese en
> liberaal verlig beskou.
Seker maar 'n algemene menslike ou swakheidjie, daar is self hier op hierdie
ng gesuggereer dat ek lesbies is - so moenie alleen voel nie;)))

> Dis ook dieselfde klomp wat pro-aborsie,
Wat is daarmee verkeerd Jonas? - ons kan 'n heeltemal aparte gesprek hieroor
hê.
Sommer ook oor aanneming.

antie-doodstraf
Wat is daarmee verkeerd?

, antie-oorlog,
Wat is daarmee verkeerd?

> pro-homos is
A!! uiteindelik by ons punt - jy wil 'n klomp uiteenlopende sienings sommer
onder dieselfde kam skeer.

Ek is pro- alles - want ek is niemand se anti nie;))))
Dus - Pro-mense ( maak nie saak wat/wie nie)
Pro - vrede
Pro-lewe
Pro- die reg om te kies wat jy met jou lewe wil doen - en nie voorgesê word
deur manlike politici en predikante nie.
Pro - die reg om jou standpunt te stel en dit met humor te kan verdedig.

- maar wanneer jy met hulle verskil wil hulle jou kategoriseer.
> 'n Maklike manier om 'n argument te verloor.Wat is die verskil tussen die
> klomp en die regsgesindes?
Skuus Jonas - het bietjie jou draad verloor - wat is die verskil tussen die
regsgesindes en wie? En wil jy nou praat hoe daar deur verskillende groepe
geargumanteer word?:)))
Jy wil nou sommer vir Gloudina en vir Frikkie in dieselfde blikkie druk:))

Annette

>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a03v73$ijo17$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas - dis nie 'n kwessie van gatkruip nie - ons dames se gat is in elk
>> geval die verkeerde gat:)))
>> Nee, dit is bloot 'n kwessie van aanvaarding. Aanvaar dat sulke persone
> ook
>> bestaan en 'n bestaansreg het.
>> Jy kan mos jou vriendekring kies.
>> Ek verstaan ook hoekom sekere mans so heftig te velde trek - pure
>> bangeit;))))
>> Ek moet diegene egter gerusstel - 'n gay man sal nie sommer maklik 'n
>> straight man probeer betrek nie;)))
>> Soort soek soort.
>> So, Jonas, wat sê jy - is Irvan van LoerBoet faam gay of nie?
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Jonas wrote in message
>> news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies
> ontferm?
>>> "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit
> nie
>>> ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
>> dogtertjies
>>> aan te trek en te verpiep nie.
>>> Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip.
> My
>>> ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
>> bestaan
>>> voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat
> na
>> 2
>>> kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
>> hulself
>>> vind?
>>> Hoe's daai vir 'n bekvol ...
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en
> nie
>>>> aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker
smaak
>>> nie -
>>>> beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
>>>> "Arthur Hagen" wrote in message
>>>> news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
>>>> > "Jonas" schreef...
>>>> > > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind
gelukkig
>> is
>>>> nie.
>>>> > > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem
nie,
>> en
>>>> word
>>>> > > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
>>> interessant
>>>> > vind
>>>> > > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
>>> konstitusionele
>>>> > hof
>>>> > > betwis...
>>>> >
>>>> > Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
>>>> >
>>>> > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
>>> kinders
>>>> > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel
> christelike
>>>> > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is
> die
>>>> > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>>>> >
>>>> > Groete,
>>>> > Arthur
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54915 is 'n antwoord op boodskap #54912] Ma, 24 Desember 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O jitte!!! Al wat ek weet as mens van dit droom of daarin trap is jy baie
gelukkig:))))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a06c3m$m97$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sweetpea - jy sal stront beter herken as ek - dit is tog die spesialis
> terrein van die homos ....
> "Sweetpea" wrote in message
> news:3c25825f.0@news1.mweb.co.za...
>> Jonas, dit klink vir my of jy nou sommer 'n spul stront hier kwyt geraak
>> het.
>>
>> Groete
>> Jou skewe pêl innie Kaap
>> Sweetpea
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> | 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies
> ontferm?
>> | "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit
> nie
>> | ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
>> dogtertjies
>> | aan te trek en te verpiep nie.
>> | Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip.
> My
>> | ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
>> bestaan
>> | voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat
> na
>> 2
>> | kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
>> hulself
>> | vind?
>> | Hoe's daai vir 'n bekvol ...
>> | "Jonas" wrote in message
>> | news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> | > Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en
> nie
>> | > aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker smaak
>> | nie -
>> | > beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
>> | > "Arthur Hagen" wrote in message
>> | > news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
>> | > > "Jonas" schreef...
>> | > > > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind gelukkig
>> is
>> | > nie.
>> | > > > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem nie,
>> en
>> | > word
>> | > > > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
>> | interessant
>> | > > vind
>> | > > > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
>> | konstitusionele
>> | > > hof
>> | > > > betwis...
>> | > >
>> | > > Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
>> | > >
>> | > > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
>> | kinders
>> | > > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel
> christelike
>> | > > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is
> die
>> | > > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele nie.
>> | > >
>> | > > Groete,
>> | > > Arthur
>> | > >
>> | > >
>> | >
>> | >
>> |
>> |
>>
>
Jonas [boodskap #54924 is 'n antwoord op boodskap #54912] Ma, 24 Desember 2001 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Jonas, gaan sny eerder die gras of gaan doen kersinkopies of iets, jy is
besig om 'n gek van jouself hier te maak .....

Anyway, ek sal eerder 'n moffie wees as 'n homofobiese, onbeskofte en
onverdraagsame man - as dit my keuses was.

Groete
Sweetpea

**Terloops, ek is nie 'n man nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:a06c3m$m97$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| Sweetpea - jy sal stront beter herken as ek - dit is tog die spesialis
| terrein van die homos ....
| "Sweetpea" wrote in message
| news:3c25825f.0@news1.mweb.co.za...
| > Jonas, dit klink vir my of jy nou sommer 'n spul stront hier kwyt geraak
| > het.
| >
| > Groete
| > Jou skewe pêl innie Kaap
| > Sweetpea
| >
| >
| > "Jonas" wrote in message
| > news:a03ra4$2m9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
| > | 'n Enkel vraag. Waarom is dit dat vrouens hul altyd oor moffies
| ontferm?
| > | "Hulle is sulke goeie vriende..." - sal hulle (die vrouens sê.) Is dit
| nie
| > | ook gewoonlik ma's wat verantwoordelik is om die seuntjies soos
| > dogtertjies
| > | aan te trek en te verpiep nie.
| > | Kom ek gee julle nog 'n hoek siende dat julle by die moffies gatkruip.
| My
| > | ervaring van moffies (voor of na die closet) is dat hulle 'n dubbele
| > bestaan
| > | voer. Iets soortgelyks aan jou gewone misdadiger ... Daardie ouens wat
| na
| > 2
| > | kinders in 'n huwelik hul vrouens verlaat vir 'n man - wanneer hulle
| > hulself
| > | vind?
| > | Hoe's daai vir 'n bekvol ...
| > | "Jonas" wrote in message
| > | news:a03hkg$vm$1@ctb-nnrp1.saix.net...
| > | > Lees gerus weer wat ek geskryf het - jou argumentasie is ongesond en
| nie
| > | > aanvaarbaar nie. Jy kan nie appels verkies omdat pere nie lekker
smaak
| > | nie -
| > | > beperk jou argumentasie tot appels - ou peer ...
| > | > "Arthur Hagen" wrote in message
| > | > news:a01lj6$1jv0$1@news.kabelfoon.nl...
| > | > > "Jonas" schreef...
| > | > > > Ek is jammer - maar niemand kan my oortuig dat so 'n kind
gelukkig
| > is
| > | > nie.
| > | > > > 'n Kind (minderjarige) is nie bevoeg om so 'n besluit te neem
nie,
| > en
| > | > word
| > | > > > iemand anders se wil op haar/hom afgedwing. Ek sal dit heel
| > | interessant
| > | > > vind
| > | > > > indien so 'n kind by volwasse wording die besluit in die
| > | konstitusionele
| > | > > hof
| > | > > > betwis...
| > | > >
| > | > > Geen kind het ooit self besluit om gebore te word nie.
| > | > >
| > | > > Ek sien baie ouers wat hulle kinders -in my oë- sleg opvoed. Baie
| > | kinders
| > | > > van religieuse ouers (viral in Islamities en fundamenteel
| christelike
| > | > > groeperings) word tot onverdraagsame wesens groot gebrag. Hulle is
| die
| > | > > abnormales in ons verdraagsame maatskappy ... nie homoseksuele
nie.
| > | > >
| > | > > Groete,
| > | > > Arthur
| > | > >
| > | > >
| > | >
| > | >
| > |
| > |
| >
| >
|
|
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54925 is 'n antwoord op boodskap #54914] Ma, 24 Desember 2001 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Annette :
> Ek is pro- alles - want ek is niemand se anti nie;))))
> Dus - Pro-mense ( maak nie saak wat/wie nie)
> Pro - vrede
> Pro-lewe
> Pro- die reg om te kies wat jy met jou lewe wil doen - en nie voorgesê word
> deur manlike politici en predikante nie.
> Pro - die reg om jou standpunt te stel en dit met humor te kan verdedig.

Wel, Annette, ek kon dit nie beter verwoord het nie. Ek stem volmondig saam.
:-)
Hilda.
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54931 is 'n antwoord op boodskap #54914] Ma, 24 Desember 2001 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Skuus Jonas - het bietjie jou draad verloor - wat is die verskil tussen die
> regsgesindes en wie? En wil jy nou praat hoe daar deur verskillende groepe
> geargumanteer word?:)))
> Jy wil nou sommer vir Gloudina en vir Frikkie in dieselfde blikkie druk:))

Ja, as hulle desperaat word, is dit hulle
laaste verdediging: dat liberaal-denkende
mense en uiters reaksionêr-denkende mense
dieselfde is. Leendert van Oostrum was die
meester van hierdie argument. Dis 'n manier
waarop reaksioner-denkende mense probeer om
liberaal voor te kom. Maar hulle draai net die
rad/rat voor hulle eie oë. Hulle fool niemand
nie.

Gloudina
Re: Rugbesering [boodskap #54940 is 'n antwoord op boodskap #54905] Ma, 24 Desember 2001 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> "Arthur Hagen"
> Dit was baie nat en baie glad die afgelope week. Dinsdag is ek met my
> fiets uitgegly en het my rug beseer, wat my humeur ook nie verbeter het nie
> ~~~~
> Jammer om van jou val met die fiets te hoor Arthur. 'n Rug is nie iets om
> mee te speel nie. Het jy x-strale laat neem?

Welnee, ek het net twee dae 'n bietjie skeef geloop. Ek dink 'n spiertjie in
my nek 'n bietje opgerek tydens die val, maar dit was na twee dae heeltemal
oor. En, soos ek eerder al geskryf het, die stootkussings onner aan my rug
het die ergste skok opgevang. Geen strukturele skade dus nie, net 'n pynlik
groot blou plek op 'n lokasie waar niemand dit kan sien nie :-)

> Meskien moet jy kettings om jou fiets wiele sit ... hmm?

Hmm, dis 10 km van huis na my werk en ek vrees dit fiets nogal moeilik :-(

Bowendien is dit nou donker as ek na my werk fiets en ook as ek trug na huis
fiets, dus moet ek my lig aansteek .... ek dink nie my dynamo werk goed met
kettings om my voorwiel nie....

Groete,
Arthur
Re: Homoseksualiteit [boodskap #54956 is 'n antwoord op boodskap #54931] Wo, 26 Desember 2001 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Fool" - moet jou eie naam nie so ydelik besig nie Antie Tottie .....
skryf in boodskap news:3C272855.7060909@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Skuus Jonas - het bietjie jou draad verloor - wat is die verskil tussen die
>> regsgesindes en wie? En wil jy nou praat hoe daar deur verskillende groepe
>> geargumanteer word?:)))
>> Jy wil nou sommer vir Gloudina en vir Frikkie in dieselfde blikkie druk:))
>
>
> Ja, as hulle desperaat word, is dit hulle
> laaste verdediging: dat liberaal-denkende
> mense en uiters reaksionêr-denkende mense
> dieselfde is. Leendert van Oostrum was die
> meester van hierdie argument. Dis 'n manier
> waarop reaksioner-denkende mense probeer om
> liberaal voor te kom. Maar hulle draai net die
> rad/rat voor hulle eie oë. Hulle fool niemand
> nie.
>
> Gloudina
>
Re: Rugbesering [boodskap #54960 is 'n antwoord op boodskap #54940] Wo, 26 Desember 2001 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
bly om te sien dat jy beter voel. In 1993 alreeds 'n operasie in die laer
limbale gehad. Hulle het so 30% van die kussing tussen L4 en L5 werwels
verwyder.
Ek huiwer om die vraag te vra, maar ek gaan dit vra, wat is "stootkussings"
in die jou laer rug area?

In die ou dae het die fiets se lig met 'n grafietstokkie [was dit 'n
grafietstokkie?] gewerk wat aangesteek moes word. Wat van 'n lig wat met
batterye werk?. heheheh ... jou dinamo sal defenitief nie met die kettings
werk nie.
--
Re: Rugbesering [boodskap #54961 is 'n antwoord op boodskap #54960] Wo, 26 Desember 2001 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie skryf in boodskap news:a0d97m$nom$1@ctb-nnrp1.saix.net...

> Ek huiwer om die vraag te vra, maar ek gaan dit vra, wat is "stootkussings"
> in die jou laer rug area?

Ek sal nie kan sê nie, maar ek wonder of ek nie heelwat van daai hettie
Piet Rugkussingdonkie
Re: Rugbesering [boodskap #54963 is 'n antwoord op boodskap #54960] Wo, 26 Desember 2001 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> Ek huiwer om die vraag te vra, maar ek gaan dit vra, wat is "stootkussings"
> in die jou laer rug area?

My sitvlak ... :)

> In die ou dae het die fiets se lig met 'n grafietstokkie [was dit 'n
> grafietstokkie?] gewerk wat aangesteek moes word.

Ek weet nie van grafiet nie, maar my oupa het vroeër karbietverligting op sy
fiets gehad. Op 'n dag het 'n polisieagent hom aangehou omdat sy lig nie
gebrand het nie. My oupa het hom vertel die liggie moet netnou uitgegaan
het, maar die agent het hom nie geloof nie en hy het die lamp aangeraak om
my oupa se verhaal te kontroleer. My oupa had die waarheid vertel en die
agent het sy vingers verbrand :)

My pa het ander (meer eksplosief) dinge gedoen met die karbiet :)

> Wat van 'n lig wat met batterye werk?

My agterlig werk met batterye. Dis 'n LED-lig, maar dis nie toegestaan om
LED-verligting aan die voorsyde te gebruik nie. Daar is halogeenverligting
wat met batterye werk, maar daar is net 4 uur energie in die batterye. Dis
ongeveer 45 minute van my huis na my werk. Dit beteken dat ek iedere twee
dae die batterye op moet laad. Die kans om dit te vergeet is te groot.

> heheheh ... jou dinamo sal defenitief nie met die kettings werk nie.

Daar is naafdinamo's -ek glo van Shimano- miskien dat ek so een kan probeer,
indien ek tog besluit om kettings te gaan gebruik ;)

Groete,
Arthur
Re: Rugbesering [boodskap #55004 is 'n antwoord op boodskap #54963] Vr, 28 Desember 2001 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen
: "Tobie" schreef...
: > Ek huiwer om die vraag te vra, maar ek gaan dit vra, wat is
: "stootkussings"
: > in die jou laer rug area?
:
: My sitvlak ... :)
~~~~~~~~~~~
aahhh ... ok, so jy het ook dan rugby gespeel en was in die voorry waar daar
baie druk uit geoefen word op rugkussings ;-)

hmmm .... het geweet die iets met 'n "fiet" of "biet" te doen
yep, karbietlampe. dit was voor my tyd gewees en ek is bly jy sê jou oupa
het dit gebruik, mense op die groep kan dalk dink ek is oor die 80 jaar oud
...... hehheh
groete vir eers.
--
Re: Rugbesering [boodskap #55005 is 'n antwoord op boodskap #55004] Vr, 28 Desember 2001 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" schreef...
> aahhh ... ok, so jy het ook dan rugby gespeel en was in die voorry waar daar
> baie druk uit geoefen word op rugkussings ;-)

Nee, ek speel geen rakbie nie, ek is helaas nie rerig 'n 'team player' nie.
Ek beoefen net solosporte; fietsry, skaats, ski en roei. Met die eerste en
die laatste oefen ek ook my rugkussings. Met die middelste twee net
insidenteel ....

Ek is oorigens nie 'n baie aktiewe sporter nie. Ek fiets net ieder dag na my
werk (nie vinnig nie) en in my lunchpause roei ek (3x per week). Ek skaats
net wanneer daar ys lig op die gragt naast my huis en ek ski net 1 week per
jaar in die Alpe. Hoewel, in januari gaan ek by uitsondering 2 weke ski; 1
week in Frankryk en 1 week in Tsjeggie (tjemig, hoe spel julle dit?? Dis die
land tussen Duitsland, Pole, Oostenryk en Slowakye).

> yep, karbietlampe. dit was voor my tyd gewees en ek is bly jy sê jou oupa
> het dit gebruik, mense op die groep kan dalk dink ek is oor die 80 jaar
oud

My oupa is 85, die verhaal moet ongeveer in 1935 gespeel het ....

Dis baie moeilik om die leeftyd van deelnemers te skat op die nuusgroep.
Mense op hierdie nuusgroep het my ook al 'taamlik bejaard' genoem. Ek reken
maar dis 'n kompliment vir my wysheid :-)

Groete,
Arthur
Re: Moffies en Lesbene [boodskap #58056 is 'n antwoord op boodskap #54737] Sa, 02 Maart 2002 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cornelis  is tans af-lyn  Cornelis
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
The Lord did create humans, but give them to much brains.
Why do people alway hide behind their, in this case, more than 2000 year old
religion?

To justify their behaviour? I agree, I don't like the sight of 2 gay's
kissing each other. It's a feeling, just the same as one white man walks in
Soweto... but is it wrong therefore?
First it were the black people (slavery, apartheid, Klu Klux Clan, etc.
etc.). The jews (WW II), the Muslims...
the white farmers (Zimbabwe), who is next?

The Lord created good an bad, black and white, and everything between.

Live long and prosper.
C.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c2039eb$0$236@hades.is.co.za...
> Hier moet ek met Frikkie saamstem. Dit is nou die homo-seksuele gedeelte.
> 'n Dominee het dit die anderdag baie mooi gestel tydens 'n huwelikspreek.
> "The Lord did not create Adam and Steve"
>
> Annette is reg omtrent die alkoholisme. Dit is 'n sielssiekte en is ook
> geneties oordraagbaar.
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:3c1f4137$0$234@hades.is.co.za...
>> Nee wat julle.
>> Sien dit net soos wat julle wil, solank julle net nie die "waarheid"
>> raaksien nie ne...
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9vn360$gef8r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Emmy, Frikkie bedoel seker rokkies met valletjies:)))
>>> Annette
>>>
>
Re: Moffies en Lesbene [boodskap #58088 is 'n antwoord op boodskap #58056] So, 03 Maart 2002 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sakkie, nou WIE het hulle dan gemaak?

> "Sakkie" schreef in bericht
>> Hier moet ek met Frikkie saamstem. Dit is nou die homo-seksuele gedeelte.
>> 'n Dominee het dit die anderdag baie mooi gestel tydens 'n huwelikspreek.
>> "The Lord did not create Adam and Steve"
Re: Moffies en Lesbene [boodskap #58089 is 'n antwoord op boodskap #58088] So, 03 Maart 2002 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek dink volgens die wat nie die feite in die oë wil staar nie - word
hulle - ge-issue ( uitgereik) - nie gemaak nie.:))

Moenie warrie nie Hantam - die mense met die probleme met bg individue -
het nog net nie mooi oor die sakie gaan nadink nie.
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:relg8.3512$wb7.20266@newsfeeds.bigpond.com...
> Sakkie, nou WIE het hulle dan gemaak?
>
>
>> "Sakkie" schreef in bericht
>>> Hier moet ek met Frikkie saamstem. Dit is nou die homo-seksuele
> gedeelte.
>>> 'n Dominee het dit die anderdag baie mooi gestel tydens 'n
> huwelikspreek.
>>> "The Lord did not create Adam and Steve"
>
Re: Jonas [boodskap #87373 is 'n antwoord op boodskap #54924] Sa, 22 November 2003 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Van rariteite gepraat, wat het van Jonas geword? Of skryf hy deesdae onder
'n ander naam? Ek vra maar net omdat met die rugbypratery op die groep (al
het dit nou so bietjie stil geword:-)) is dit eienaardig om hom nie hier te
sien nie..

Lorinda
Re: Jonas [boodskap #87376 is 'n antwoord op boodskap #87373] So, 23 November 2003 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hy het pas teruggekeer van "God's own country" - Natal.
Dit sal seker 'n rukkie neem om weer in hierdie rat terug te keer - al daai
seelug het my weereens laat wonder wat van my word - of geword het.
Maar ek is kinderlik verheug dat ek sommiges so frustreer dat hulle dit mis.

Anti - waar is jy en waaroor kan ons verskil?
Ek het baie kyktyd spandeer aan die Mac & Mo-"show" - stemme uit die
verlede. Net weereens besef dat die ANC 'n absolute korrupte spul is wat
apartheid 'n goeie naam gee...

"Lorinda" skryf in boodskap news:bpo2ru$rgd$1@newsg3.svr.pol.co.uk...
> Van rariteite gepraat, wat het van Jonas geword? Of skryf hy deesdae onder
> 'n ander naam? Ek vra maar net omdat met die rugbypratery op die groep (al
> het dit nou so bietjie stil geword:-)) is dit eienaardig om hom nie hier te
> sien nie..
>
> Lorinda
>
Re: Jonas [boodskap #87380 is 'n antwoord op boodskap #87376] So, 23 November 2003 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Frikkie sê vir Gloudina
> JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR ???????

> "Jonas"

> Ek het baie kyktyd spandeer aan die Mac & Mo-"show" - stemme uit die
> verlede. Net weereens besef dat die ANC 'n absolute korrupte spul is wat
> apartheid 'n goeie naam gee...

Ja, en Frikkie gee apartheid weer 'n kak naam, Jonas:-)))

DD
Re: Jonas [boodskap #87382 is 'n antwoord op boodskap #87380] So, 23 November 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - daar is 'n effense verskil. Die korrupsie wat ek identifiseer is
gesetel in die ANC se leierskap.

(Frikkie is bloot 'n gefrustreerde enkeling. As dit die maatstaf was wat ek
op die ANC moes toepas sou my beskrywing waarskynlik van Frikkie se
woordeskat ingesluit het.)

"DD" skryf in boodskap news:l0s0svcf9q7b47usubjeksuauha6j0j10a@4ax.com...
>
>> Frikkie sê vir Gloudina
>> JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR ???????
>
>
>> "Jonas"
>
>> Ek het baie kyktyd spandeer aan die Mac & Mo-"show" - stemme uit die
>> verlede. Net weereens besef dat die ANC 'n absolute korrupte spul is wat
>> apartheid 'n goeie naam gee...
>
>
> Ja, en Frikkie gee apartheid weer 'n kak naam, Jonas:-)))
>
> DD
>
Re: Jonas [boodskap #87386 is 'n antwoord op boodskap #87376] So, 23 November 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Anti - waar is jy en waaroor kan ons verskil?
> Ek het baie kyktyd spandeer aan die Mac & Mo-"show" - stemme uit die
> verlede.

Wel, Jonas, waaroor wil jy redeneer? Wat is jou opinie
van Mo en Mac se optrede? Ek het 'n familielid wat onder
Ncguka ( spelling) in die dae net na apartheid gewerk het
met die herstruktuering van die justisie-sisteem, en hy was
vol bewondering vir sy harde werk. Ek dink nie dat hierdie
soort beskuldigings te ernstig opgeneem moet word nie.
Hierdie soort geveggies in die ANC word geheel en al
oorskadu deur die gevegte tussen die wit geledere net voor
en net na apartheid. So moet nie weer die geskiedenis
probeer herskryf nie.

Tant Hessie van Adams Mission
Re: Jonas [boodskap #87388 is 'n antwoord op boodskap #87386] So, 23 November 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Nov 2003 13:19:20 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Jonas wrote

> Wel, Jonas, waaroor wil jy redeneer? Wat is jou opinie
> van Mo en Mac se optrede? Ek het 'n familielid wat onder
> Ncguka ( spelling) in die dae net na apartheid gewerk het
> met die herstruktuering van die justisie-sisteem, en hy was
> vol bewondering vir sy harde werk. Ek dink nie dat hierdie
> soort beskuldigings te ernstig opgeneem moet word nie.
> Hierdie soort geveggies in die ANC word geheel en al
> oorskadu deur die gevegte tussen die wit geledere net voor
> en net na apartheid. So moet nie weer die geskiedenis
> probeer herskryf nie.
>
> Tant Hessie van Adams Mission
>

Vanmôre se bespreking oor die gebeure sovêr
het drie interessante stellings opgelewer.

1. Het Shaik gesê dat Ncguka in 1988 al
ondersoek was vir spioenasie.

2. Het die omroeper, 'n jong Indiër meisie,
gesê dat, as Ncguka onskuldig bevind word,
en Maharaj sy status behou, en daar niks van
kom nie, laat dit 'n vraag of Ncguka onskuldig is.

3. Iemand werksaam by die argiewe het gesê dat
daar geen kans is dat die kommissie die waarheid
sal opdiep nie.

DD
Re: Jonas [boodskap #87390 is 'n antwoord op boodskap #87388] So, 23 November 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Vanmôre se bespreking oor die gebeure sovêr
> het drie interessante stellings opgelewer.
>
>
> DD
>

my drenteling hier deur die strate van die internetstad
het nog iets interessant opgelewer.
Nie nét vir Jonas, die Pretorianer (NEE Tshwanees!)
en Frikkie nie:-) Ek het dit ook waardeer:-)

http://www.praag.org/pretoriapetisie.htm

DD
Re: Jonas [boodskap #87394 is 'n antwoord op boodskap #87376] So, 23 November 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bppho1$a4f$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Maar ek is kinderlik verheug dat ek sommiges so frustreer dat hulle dit mis.
>

Ek hoop nie dis my frustrasie waarin jy jou verheug nie :-)

Lorinda
Re: Jonas [boodskap #87407 is 'n antwoord op boodskap #87386] Ma, 24 November 2003 03:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek glo Ngcuka verdien baie respek en waardering. Hy is een van die
weiniges wat bereid is om diegene wat betrokke is by bedrog en diefstal aan
te vat. Hy het reeds die prys betaal. Die verdagmakery teen hom was so
oorweldig dat klinklare bewyse wat ontbreek nie nodig gaan wees nie.
Indien hy wel 'n "apartheids-spioen" was, dan verdien die eertydse
veiligheidsmense 'n pluimpie - hulle het dan hulle manne goed gekies.
"@rogers.com" wrote in message
news:st2wb.5257$0SD1.3676@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Jonas wrote
>
>> Anti - waar is jy en waaroor kan ons verskil?
>> Ek het baie kyktyd spandeer aan die Mac & Mo-"show" - stemme uit die
>> verlede.
>
> Wel, Jonas, waaroor wil jy redeneer? Wat is jou opinie
> van Mo en Mac se optrede? Ek het 'n familielid wat onder
> Ncguka ( spelling) in die dae net na apartheid gewerk het
> met die herstruktuering van die justisie-sisteem, en hy was
> vol bewondering vir sy harde werk. Ek dink nie dat hierdie
> soort beskuldigings te ernstig opgeneem moet word nie.
> Hierdie soort geveggies in die ANC word geheel en al
> oorskadu deur die gevegte tussen die wit geledere net voor
> en net na apartheid. So moet nie weer die geskiedenis
> probeer herskryf nie.
>
> Tant Hessie van Adams Mission
>
Re: Jonas [boodskap #87408 is 'n antwoord op boodskap #87390] Ma, 24 November 2003 03:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - mbt Frikkie. Ek en jy kan nie verantwoordelikhede aanvaar vir Frikkie
se onvolwasse uitbarstings nie. Hy verteenwoordig ook nie Afrikaners nie.
Dis soos swak gedrag by sekere rugbywedstryde - ek is skaam daaroor, want
dis my mense. Maar ek kan slegs verantwoordelikheid aanvaar vir my eie
gedrag.

"DD" skryf in boodskap news:plh1svk4b92dq5j246vhi4qqf0l8g26tnh@4ax.com...
>
>>
>> Vanmôre se bespreking oor die gebeure sover
>> het drie interessante stellings opgelewer.
>>
>>
>> DD
>>
>
> my drenteling hier deur die strate van die internetstad
> het nog iets interessant opgelewer.
> Nie nét vir Jonas, die Pretorianer (NEE Tshwanees!)
> en Frikkie nie:-) Ek het dit ook waardeer:-)
>
> http://www.praag.org/pretoriapetisie.htm
>
> DD
>
Re: Jonas [boodskap #87410 is 'n antwoord op boodskap #87408] Ma, 24 November 2003 04:04 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 05:53:48 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - mbt Frikkie. Ek en jy kan nie verantwoordelikhede aanvaar vir Frikkie
> se onvolwasse uitbarstings nie. Hy verteenwoordig ook nie Afrikaners nie.
> Dis soos swak gedrag by sekere rugbywedstryde - ek is skaam daaroor, want
> dis my mense. Maar ek kan slegs verantwoordelikheid aanvaar vir my eie
> gedrag.
>

Weet, o ja ek weet, Jonas:-) Dit was in 'n grap gesê:-)
'n Grap met heelwat erns by:-(

DD
Vorige onderwerp: Soek 'n ou bekende SA Grapboek
Volgende onderwerp: Ruby....droewige dag!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:14:19 MGT 2024