Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek 'n ou bekende SA Grapboek
Soek 'n ou bekende SA Grapboek [boodskap #87391] So, 23 November 2003 15:48 na volgende boodskap
cgg  is tans af-lyn  cgg
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Is daar miskien iemand hier met 'n kopie van Richard Fick se *Groot Grap Boek*
en is bereid om dit te verkoop? ePos asseblief as u wel 'n kopie daarvan het.
Dankie!
Colin
Re: Soek 'n ou bekende SA Grapboek [boodskap #87396 is 'n antwoord op boodskap #87391] So, 23 November 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Nov 2003 17:48:48 +0200, cgg wrote:

> Is daar miskien iemand hier met 'n kopie van Richard Fick se *Groot Grap Boek*
> en is bereid om dit te verkoop? ePos asseblief as u wel 'n kopie daarvan het.
> Dankie!
> Colin

as jy lank genoeg hier bly, Colin,
kan jy bouwer se 'Groot Grap Sessies'
gratis aflaai. Dit is natuurlik as jy 'n boek
wil hê waar dieselfde grap op elke bladsy
herhaal word. Net een grap, toegegee, maar
die herhalings sal boeke vul. Dit verander ook
nie van vorm nie maar weer, kwantiteit is die ding.

Somtyds maak Oom Frikkie ook 'n draai hier. Nie dat
dit in sy geval anders
is nie.

DD
Re: Soek 'n ou bekende SA Grapboek [boodskap #87399 is 'n antwoord op boodskap #87396] So, 23 November 2003 19:58 Na vorige boodskap
cgg  is tans af-lyn  cgg
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hahahaaa! Dankie. Maar wil liewers Richard Fick se boek hê. Hy was mos dié
"grapkoning". :)))))))

DD wrote:

> On Sun, 23 Nov 2003 17:48:48 +0200, cgg
> wrote:
>
>> Is daar miskien iemand hier met 'n kopie van Richard Fick se *Groot Grap Boek*
>> en is bereid om dit te verkoop? ePos asseblief as u wel 'n kopie daarvan het.
>> Dankie!
>> Colin
>
>
> as jy lank genoeg hier bly, Colin,
> kan jy bouwer se 'Groot Grap Sessies'
> gratis aflaai. Dit is natuurlik as jy 'n boek
> wil hê waar dieselfde grap op elke bladsy
> herhaal word. Net een grap, toegegee, maar
> die herhalings sal boeke vul. Dit verander ook
> nie van vorm nie maar weer, kwantiteit is die ding.
>
> Somtyds maak Oom Frikkie ook 'n draai hier. Nie dat
> dit in sy geval anders
> is nie.
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Muise met gevoel!
Volgende onderwerp: Kinderverkragting - Apartheid se skuld.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 12:49:44 MGT 2024