Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Muise met gevoel!
Muise met gevoel! [boodskap #2964] So, 23 November 2003 19:44 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Veldmuis wrote:
>>
>> Ons muise het telepatiese meegevoel!
>>
>> Lorinda
>
> Moet wees. Ons muise het elektroniese meegevoel:-)
>
> Veldmuis
>

Maar ek hoop van harte nie jy voel sleg nie??!!:-)Veral nadat ek so
ongevoelig na my muis se begrafnis verwys het!

Lorinda
Re: Muise met gevoel! [boodskap #2965 is 'n antwoord op boodskap #2964] So, 23 November 2003 19:48 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Nov 2003 11:44:37 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Veldmuis wrote:
>>>
>>> Ons muise het telepatiese meegevoel!
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Moet wees. Ons muise het elektroniese meegevoel:-)
>>
>> Veldmuis
>>

> Streepmuis
> Dit is so tragies. Hiermee ook my innigste meegevoel met die tragiese
> heengaan van julle getroue muise.

;-)

>
> Maar ek hoop van harte nie jy voel sleg nie??!!:-)Veral nadat ek so
> ongevoelig na my muis se begrafnis verwys het!
>
> Lorinda
]

Moet nie worrie. Dit is elektroniese muise.
Die regte muise ìs nog!

Veldmuis
Vorige onderwerp: Daai foto's Lorinda...
Volgende onderwerp: Soek 'n ou bekende SA Grapboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:38:40 MGT 2024