Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5789] Alternatiewe betekenisse
DS: [AFRIKAANS:5789] Alternatiewe betekenisse [boodskap #5482] So, 28 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 17:25
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5789] Alternatiewe betekenisse

Ons het dit onlangs gehad oor

smuk-tassie met die verdraaiing smut-kassie

Wat IS 'n smut-kassie?

kleinhuisie
sabc-TV
sekswinkeltjie

Joop

ps Ek kan nie onthou wat Reinier voorgestel het nie ... :-(
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
Vorige onderwerp: Lang 'hooflyne'
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5790] Vrydag limeriek: Internet nooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:59:52 MGT 2024