Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lang 'hooflyne'
Lang 'hooflyne' [boodskap #5470] Vr, 26 Januarie 1996 00:00
Elmar Thomas  is tans af-lyn  Elmar Thomas
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Keywords:
Cc:

Dagsê

Kan iemand asb. vir my verduidelik hoekom amper al die boodskappe
in hierdie nuusgroep via Robert gepos word en dus met 'n vreeslik
groot aantal hooflyn-reels op die net verskyn?

Tom

--
E. Tom Thomas
kubona kanye
kubona kabili
Vorige onderwerp: Liberaliste en ander wesens
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5789] Alternatiewe betekenisse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:00:11 MGT 2024