Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5790] Vrydag limeriek: Internet nooi
DS: [AFRIKAANS:5790] Vrydag limeriek: Internet nooi [boodskap #5495] So, 28 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 17:37
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5790] Vrydag limeriek: Internet nooi

Dis laat Donderdag en dus amper Vrydag (hier in die NSA)

========================================
die mooiste nooi op die internet
sy browse, en sy browse, en sy browse maar net
haar arme man
probeer wat hy kan
maar sy browse, en sy browse, en sy kom nie na bed!
===joop==================================

Groete

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5789] Alternatiewe betekenisse
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5788] Moer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:51:28 MGT 2024