Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5653] Inligtings Groep
DS: [AFRIKAANS:5653] Inligtings Groep [boodskap #5319] So, 21 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: van der Merwe[SMTP:...@iinet.net.au]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 7:13
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5653] Inligtings Groep


> Dit het die ANC omtrent 50 jaar en miljoene geskrewe lyne geneem om die =

> wereld mening aan hulle kant te kry. Mandella sal nie vir altyd=20
> lewe nie. Afrikaners en andere kan van elke geleentheid gebruik maak=20
> om die wereld in te lig oor die dinge wat hulle voel nie tuis hoort in=20
> 'n demokrasie nie. Daar is op die oomblik vinnig groeiende groepe=20
> in baie lande, wat aanstoot neem as daar getrap word op die regte van=20
> minderhede; ry daardie perd. =20
> As toneelstukke, TV produksies, films, romans, artikels in "geleerde=20
> joernale", e-pos, treurmares voor die VV ens. effektief gebruik=20
> word, hoef dit nie 50 jaar te neem om die wereldmening aan die kant van =

> Suid Afrika se minderhede te kry nie.=20
> Ek is half teleurgesteld dat dit nog nie begin het nie; of is die die=20
> wittebroodstyd nog nie verby nie. =20
>
> Jan Lange


Jan, hier stem ek met jou saam maar ek glo dat daar 'n groot
verantwoordelikheid rus op die van ons wat in ander lande woon om
invloedryke opinies in te lig deur mediums soos jy genoem het.
Afrikaans is vir my belangrik as my taal, maar, dit gaan in SA oor meer =
as
dit, dit gaan oor die daarstelling van werklikke demokrasie in SA. Kom =
ons
begin 'n groep wat geko=F6rdineer word uit SA. Is daar voorstelle vir so =
'n
persoon in die Republiek en vir "verslaggewers" in die buiteland? Kom =
ons
kry sommer so 'n naam ook vir die groep.
Kan dalk iets interesants word of hoe?
Groete,
Paul van der Merwe
Re: DS: [AFRIKAANS:5653] Inligtings Groep [boodskap #5384 is 'n antwoord op boodskap #5319] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> ----------
> Van: van der Merwe[SMTP:...@iinet.net.au]
> Verzonden: zondag 21 januari 1996 7:13
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5653] Inligtings Groep


Dit het die ANC omtrent 50 jaar en miljoene geskrewe lyne geneem
om die =

>> wereld mening aan hulle kant te kry. Mandella sal nie vir altyd=20
>> lewe nie. Afrikaners en andere kan van elke geleentheid gebruik maak=20
>> om die wereld in te lig oor die dinge wat hulle voel nie tuis hoort in=20
>> 'n demokrasie nie. Daar is op die oomblik vinnig groeiende groepe=20
>> in baie lande, wat aanstoot neem as daar getrap word op die regte van=20
>> minderhede; ry daardie perd. =20
>> As toneelstukke, TV produksies, films, romans, artikels in "geleerde=20
>> joernale", e-pos, treurmares voor die VV ens. effektief gebruik=20
>> word, hoef dit nie 50 jaar te neem om die wereldmening aan die kant van =

>> Suid Afrika se minderhede te kry nie.=>>>

Net 'n klein puntjie: Die meerderheid van SA se inwoners was ook aan
die kant van die ANC.
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5630] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5708] Re: Wapens en Grondwet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:36:57 MGT 2024