Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5708] Re: Wapens en Grondwet
DS: [AFRIKAANS:5708] Re: Wapens en Grondwet [boodskap #5380] Di, 23 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 16:08
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5708] Re: Wapens en Grondwet

Michael van Hartskamp skryf:
> Het spijt me dat ik nederlands schrijf, ik kan alleen Zuidafrikaans
> lezen

Nederlands is myns insiens op die Afrikaanse poslys en
soc.s-a.afrikaans welkom. Daar is talle Nederlanders, Vlaminge en
selfs 'n Fries of twee (ja, ons verdra hulle, mits hulle nie in Fries
skryf nie :-)) wat bydraes lewer. Dit sorg vir interessante
besprekings oor taal, asook vermaaklike misverstande! :-)

Nederlanders word egter gou vermaan om tog nie na ons "taaltje" as
"Zuidafrikaans" te verwys nie. Dis so polities onkorrek hier as
die gebruik van "Diets" in Nederland/Vlaandere. :-D
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5653] Inligtings Groep
Volgende onderwerp: The Cocos Island Web Page
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:25:09 MGT 2024