Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5630] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -
DS: [AFRIKAANS:5630] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5301] Vr, 19 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: a...@rmbmain.rmb.co.za[SMTP...@rmbmain.rmb.co.za]
Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 9:27
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5630] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -



> inrigting
>> gaan wel wetende dat dit Afrikaans is, en dan 'n bohaai maak omdat hulle
>> nie die taal magtig is nie, bo verdenking? Dit sou immers onnosel wees om
>> na 'n Engelse of Duitse of Joodse skool te gaan en te kla dat jy net
>> Afrikaans verstaan.
>> G.>>>

> Die mense klink vir my net soos diegene wat so kerm oor die SAUK!

Nou moet jy bietjie verduidelik waarom jy so sê. Moerdertaalonderrig is 'n
aanvaarbare praktyk en staan ook so in die grondwet. Daar is Engelse skole
waarheen mense wat in Engeles onderrig wil word heen kan gaan. Daar is dus 'n
keuse wat hul kan maak.
Die SAUK is die openbare (staats) uitsaaier en MOET almal in die land bedien.
Daar is net een openbare uitsaaier; ek het dus geen keuse nie. Hulle strewe moet
dus wees om die diversiteit van die land weer te gee in hul uitsendings. Dit
beteken dus dat Engels nie bo enige ander taal voorgetrek moet word nie.

Antonie
Re: DS: [AFRIKAANS:5630] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5342 is 'n antwoord op boodskap #5301] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
dus wees om die diversiteit van die land weer te gee in hul uitsendings. Dit[/color]
> beteken dus dat Engels nie bo enige ander taal voorgetrek moet word nie.

> Antonie>>>

Behalwe natuurlik as die groot meerderheid in die land Engels as die
ankertaal verkies, ne^?
(Of mag hulle dit nie verkies nie)
Re: DS: [AFRIKAANS:5630] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5388 is 'n antwoord op boodskap #5301] Di, 23 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) schreef:

> > dus wees om die diversiteit van die land weer te gee in hul uitsendings. Dit
>> beteken dus dat Engels nie bo enige ander taal voorgetrek moet word nie.

>> Antonie>>>

> Behalwe natuurlik as die groot meerderheid in die land Engels as die
> ankertaal verkies, ne^?
> (Of mag hulle dit nie verkies nie)

Wanneer is die referendum gewees? Het ek iets gemis?

Robert.
Vorige onderwerp: HEUNINGBOSTEE:Bestaan dit nog?
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5653] Inligtings Groep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 19:21:15 MGT 2024