Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Mateloos deur virus opgeneuk
Mateloos deur virus opgeneuk [boodskap #53723] Di, 20 November 2001 14:05
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nooit geweet wat 'n virus aan my rekenaar kon doen nie tot nou
onlangs. Ek het nou Norton's geïnstalleer maar alreeds is daar van my lêers
afgeveeg. Nou moet ek weer Windows installeer maar eers na Kersfees.
Apologie aan diegene wat hom van my gekry het maar ek wonder wie hom vir my
gegee het. Ek voel soos iemand wat Vigs het en niemand wil met my praat
nie.

Minstens nou laat Nortons my weet wanneer daar iets is wat nie Kosher is
nie.

Groetnis
Vorige onderwerp: gratis huisvesting (hosting) vir Afrikaans
Volgende onderwerp: Vir diegene wat ver woon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:21:55 MGT 2024