Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » gratis huisvesting (hosting) vir Afrikaans
gratis huisvesting (hosting) vir Afrikaans [boodskap #53244] So, 11 November 2001 18:32
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Oukei, ek gaan nie sales talk maak nie -- ek vertel julle net van 'n nuwe
diens. Jy kan 'n gratis subdomein kry by http://www.virafrikaans.com/
solank jou werf in Afrikaans is. Loer gerus, jy kry baie dinge wat 'n
gratis gasheer gewoonlik nie bied nie, soos CGI, PHP, MySQL, ... nouja, laat
ek maar ophou opnoem, netnou dink mense ek adverteer. O, terloops, ek maak
geen wins hieruit nie.
Vorige onderwerp: New 10-digit dialling procedure to be introduced this month
Volgende onderwerp: Mateloos deur virus opgeneuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 10:36:47 MGT 2024