Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Vir diegene wat ver woon
Vir diegene wat ver woon [boodskap #53745] Wo, 21 November 2001 07:21
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dalk stel iemand belang. Daar is 'n webruimte wat meer as 'n duisend
(nee, ek het dit nie getel nie :)) Afrikaanse adresse lys. Gaan loer
in by www.dieknoop.co.za
Baie is nutteloos (bv. Humansdorp se Landboukooperasie), maar daar is
heelwat goeies.

Drom
Vorige onderwerp: Mateloos deur virus opgeneuk
Volgende onderwerp: Virus Waarskuwing.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:44:16 MGT 2024