Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5684] Skeerdery
DS: [AFRIKAANS:5684] Skeerdery [boodskap #5371] Ma, 22 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Tom Larney[SMTP:...@puknet.puk.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 18:09
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5684] Skeerdery

Joop se versugting:

> Ek wens julle wil ophou om AL die Afrikaners oor een kam te wil
> skeer.

Om Afrikaners oor een kam te skeer
is onverantwoordelik, en seer
ongewens, en nog
verkeerd ook, maar tog
makliker as probeer te sorteer.

(...en heelwat minder uitputtend!)


Tom Larney
Ferdinand Postma-Biblioteek / Library, PU vir CHO
Privaatsak X05, 2522 Noordbrug, Suid-Afrika / South Africa
FP...@PUKNET.PUK.AC.ZA Tel: 27-148-2992780
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5657] (Fwd) Re: Re: Daisy de Melcker..
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5608] Afrikaans M-Net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 11:35:28 MGT 2024