Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5608] Afrikaans M-Net
DS: [AFRIKAANS:5608] Afrikaans M-Net [boodskap #5285 is 'n antwoord op boodskap #5290] Do, 18 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Marius Swart[SMTP...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 10:04
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5608] Afrikaans M-Net

-Net het intussen aangekondig dat al die 5 Nasie-beker-reeks
wedstryde in Afrikaans uitgesaai sal word. Dit lyk of hulle munt wil
slaan uit die SAUK TV / Afrikaans debakel.

'n Advertensiemaatskapy het aangekondig dat in terme van die
onduidelikheid oor wie die teiken gehore sal wees na die SAUK
veranderinge inwerking getree het, alle advertensies ontrek gaan
word.

arius Swart
DS: [AFRIKAANS:5609] Afrikaans M-Net -Reply [boodskap #5290 is 'n antwoord op boodskap #5285] Do, 18 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: G P L Van der Linde[SMTP:V...@alpha.unisa.ac.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 10:45
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5609] Afrikaans M-Net -Reply

Dit sal 'n baie goeie ding wees as M-Net die SAUK se geploeter uitbuit,
maar ongelukkig moet mens nog steeds 'n TV-lisensie koop om M-Net te
kan gebruik. Daar is darem ook werklik goeie programme op NNTV - wat
van lg gaan word, is nie vir my duidelik nie.
Gerhard vd L>
Re: DS: [AFRIKAANS:5609] Afrikaans M-Net -Reply [boodskap #5336 is 'n antwoord op boodskap #5285] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal 'n baie goeie ding wees as M-Net die SAUK se geploeter uitbuit,[/color]
> maar ongelukkig moet mens nog steeds 'n TV-lisensie koop om M-Net te
> kan gebruik. Daar is darem ook werklik goeie programme op NNTV - wat
> van lg gaan word, is nie vir my duidelik nie.
> Gerhard vd L>>>

Hopelik gaan hulle nie oorgeklank word nie.
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5684] Skeerdery
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5535] Vir die nuwe SA - teen die Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:12:03 MGT 2024