Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5657] (Fwd) Re: Re: Daisy de Melcker..
DS: [AFRIKAANS:5657] (Fwd) Re: Re: Daisy de Melcker.. [boodskap #5354] Ma, 22 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Nico van der Dussen[SMTP:...@cis.co.za]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 23:27
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5657] (Fwd) Re: Re: Daisy de Melcker..



Ek dink dit is 'n bietjie onregverdig om die Nederlanders so in die
duister te laat.

Ongelukkig moet jy die Afrikaanse geskiendenis, en 'n subtiele
stukkie afrikaans ken om die grap te waardeer.

Daisy het in die 30(?) jare gelewe. Sy was beskuldig dat sy verskeie
van haar mans met arseen vergiftig het, asook haar seun. Sy is
uiteindelik skuldig bevind aan een moord (haar seun s'n) en tereg
gestel.

"Vergewe" het twee betekenisse wat hier toepaslik is:

Om as jy kwaad was vir iemand, nie meer kwaad te wees nie, en dan ook
'n verlede tydsvorm (in byna onbruik) van vergiftig.

So het elke taal en kultuur maar sy eie grappe wat nie vir ander
verstaanbaar is nie.



>> fe...@is.co.za (Koos) schreef:
>>
>>> Daisy de Melker se man het haar baie sleg behandel.
>>> Sy was raadop.
>>> Toe het sy hard gedink en uiteindelik besluit wat om te doen: Sy
>>> het besluit sy gaan hom maar vergewe...
>>
>> Wat is die grap?
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
> Nou is hy nog leuker!
>
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
> DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
> Postbus 107
> NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
>
>
>
>
>

Nico van der Dussen Posbus 37180, FAERIE GLEN, 0043, SUID AFRIKA
Faks +27 12 474984

ARKETING EXCLUSIVE PRODUCTS FROM SOUTH AFRICA
made in limited volumes by entrepreneurs
http://www.exafrica.com/

Eieblad http://www.matt.csir.co.za/mattek/staff/nvddus/ "Personal Page"
Vorige onderwerp: VSA STUDENTE NAVORS AFRIKAANS
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5684] Skeerdery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:02:28 MGT 2024