Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5607] Re: Afrikaans en Nederlands
DS: [AFRIKAANS:5607] Re: Afrikaans en Nederlands [boodskap #5296] Do, 18 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Jeffery Zucker[SMTP:...@maccs.dcss.McMaster.CA]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 9:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5607] Re: Afrikaans en Nederlands

Reinier skryf:

> Ek het 'n werklik interessante boekie by die Mast-boekwinkel vir slegs
> R2,00 in die hande gekry. Dit is "Praktiese Nederlands" deur Ena
> Jansen en Gerrit Olivier (Academica: Pretoria 1986, ISBN 0 86874 236 8)
> Alhoewel die boek daarop gemik is om Nederlands meer toeganklik vir die
> Afrikaanse leser te maak, glo ek dat dit selfs waarde inhou vir die
> Nederlandse leser wat meer omtrent die verskille tussen Afrikaans en
> Nederlands wil weet.

Ek het ook hierdie boek aangeskaf, toe ek laas in S.A. was.
Ek stem saam, dis sterk aanbevelenswaardig.

Jeff
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5620] Vrydag(amper) Limeriek - kiepersol
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5631] AW: Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:14:58 MGT 2024