Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5620] Vrydag(amper) Limeriek - kiepersol
DS: [AFRIKAANS:5620] Vrydag(amper) Limeriek - kiepersol [boodskap #5295] Do, 18 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 17:26
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5620] Vrydag(amper) Limeriek - kiepersol

In 'n ligter luim na 'n week se getors aan al die swaarwigtige aan
die Toekoms Van Afrikaans (en sommige Afrikaners)

==========================
daar was 'n man van kiepersol
so skeel dit kan jou bloed laat stol

toe eens op 'n dag
het hy so gelag:

die trane het by sy rug afgerol!
===joop===================


Naweek groete

Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
Vorige onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5421] Re: Lankal nie meer definisies Oepsies (fwd)
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5607] Re: Afrikaans en Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:12:47 MGT 2024