Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5521] Re: AFRIKAANS:5471] Joop is te
DS: [AFRIKAANS:5521] Re: AFRIKAANS:5471] Joop is te [boodskap #5215] Ma, 15 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: maandag 15 januari 1996 11:56
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5521] Re: AFRIKAANS:5471] Joop is te

Op Tom se versoek:

>> die limeriek is rof en soms ongeskik
>> kan die heiligste seepbel genadeloos prik
>> dus wyk! al die vromes
>> en die wat beskroom is
>> die kuns is op skurwes gemik!

> Skitterend! Net so goed as die oorspronklike en baie prettiger omdat dit
> in Afrikaans is. Ek dink jy moet dit op die poslys pos, al is dit nie
> Vrydag nie.

Vir die wat die oorspronklike wil sien (die maker is my onbekend):

The limerick's callous and crude,
Its morals distressingly lewd;
It's not worth the reading
By persons of breeding -
It's designed for us callous and rude.

Groete

Joop'
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
Vorige onderwerp: EITEMAL "Drinklied"
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5573] Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - tee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:35:11 MGT 2024