Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5573] Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - tee
DS: [AFRIKAANS:5573] Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - tee [boodskap #5268] Wo, 17 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: a...@rmbmain.rmb.co.za[SMTP...@rmbmain.rmb.co.za]
Verzonden: woensdag 17 januari 1996 10:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5573] Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - tee


Antonie skryf:

> Bengu het ook net na die matriekuitslae gesê dat skole gaan gedwing word >om sw
> art leerlinge toe te laat.

Robert antwoord

>> Natuurlik, maar dit hoef tog nie te beteken, dat die taal, waarin onderwys gegee
>> word moet verander.

In teorie hoef dit nie so te wees nie. Die situasie wat tans ontwikkel is dat
swart leerlinge aandring op onderrig in Engels. Hulle wil dus hê dat Afrikaanse
skole of dubbelmedium moet word of onderrig net in Engels gee om hulle te
akkommodeer.

Antonie
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5521] Re: AFRIKAANS:5471] Joop is te
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5590] Re: (Fwd) Re: Re: Vir die Afrikaner - teen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:55:58 MGT 2024