Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??
TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50441] Do, 20 September 2001 09:08 na volgende boodskap
fransd10  is tans af-lyn  fransd10
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
>>>> Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> Enlarge the font size to 26
>>>> Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> you have more than one option)
>
> Groetnis,
Frans
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50474 is 'n antwoord op boodskap #50441] Do, 20 September 2001 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die vlugnommers was:

Vlug 11 - North Tower
Vlug 175 - South Tower
Vlug 77 - Pentagon
Vlug 93 - Pennsylvania

Daar was NIE 'n vlug Q33NY nie

"fransd10" skryf in boodskap news:3baa319d_2@batman.vip-za.com...
>>>> >Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> >hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> >In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> >Enlarge the font size to 26
>>>> >Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> >you have more than one option)
>>
>> Groetnis,
> Frans
>
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50486 is 'n antwoord op boodskap #50474] Do, 20 September 2001 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Kruger  is tans af-lyn  Pieter Kruger
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
So... dit is dan ongelooflik oftewel onwaar!!!!

"Kwarantyn" wrote in message
news:QDqq7.5328$Fl7.1688481936@newssvr16.news.prodigy.com...
> Die vlugnommers was:
>
> Vlug 11 - North Tower
> Vlug 175 - South Tower
> Vlug 77 - Pentagon
> Vlug 93 - Pennsylvania
>
> Daar was NIE 'n vlug Q33NY nie
>
> "fransd10" wrote in message
> news:3baa319d_2@batman.vip-za.com...
>>>> > >Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> > >hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> > >In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> > >Enlarge the font size to 26
>>>> > >Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> > >you have more than one option)
>>>
>>> Groetnis,
>> Frans
>>
>
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50532 is 'n antwoord op boodskap #50441] Vr, 21 September 2001 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sies me.- hoe vat jy my nou in die gesig!:))
Annette

--
>> Wel baie dankie vir die kritiek. Ek leer elke dag iets nuut. Ek sal nou
>> moontlik volgende keur onthou om as ek werklike konstruktiewe sins bou
> nodig
>> het. A.G.V. die feit dat afrikaans eintlik my vrou se moedertaal is en ek
>> verkies het om dit eerder te praat en as 'n blanke afrikaans sprekende
>> geidentifiseer te word tel seker glad nie in my guns nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Ours is a world where people don`t know what they want and
>> are willing to go through hell to get it."
>>
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:2upkqtc11vdrm2qel8i5320q8ccot8ljv0@4ax.com...
>>> On Thu, 20 Sep 2001 10:39:14 +0200, "Gho$t"
>>> wrote:
>>>
>>>> 'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.
>>>
>>>
>>>
>>> Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
>>> 'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
>>> Daar is 'n moontlikheid Gho$t, dat jy werklik 'vervelig' bedoel het
>>> (wat beslis sou pas!) maar in ag geneem die verskriklike onkunde
>>> in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
>>> twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
>>> het.
>>>
>>> 'n (huidig verveelde) DD
>>>
>>
>
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50548 is 'n antwoord op boodskap #50441] Vr, 21 September 2001 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Sep 2001 22:37:46 GMT, @home.com wrote:

>
> Davie, my ding, tannie is tog so trotsop jou. Jy klink al nes tannie. Jy
> verdien
> 'n medalje.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se
> eerste taalkomitee (leksikon-afdeling.)
>

Dink Tannie dat dit aansteeklik is?
En as Tannie daai medalje aansteek, dink
Tannie dat die Wouter's die Lou's Tobie's Max'e en Annette's nog met
my sal praat? Danielle sal nooit weer met my praat nie en Me&Bobby het
buitendien net so min respek vir my as vir Annette. Arthur en Rico sal
dik wees vir my maar ten minste sal Ferdi 'n aanhanger wees!

DD
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50552 is 'n antwoord op boodskap #50441] Vr, 21 September 2001 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 Sep 2001 19:54:53 GMT, Danielle wrote:

> Ek was maar so stillerig, want ek was in Chicago die afgelope paar dae
> om by my dogter te wees

Voel baie baie welkom terug Danielle. Daar is 'n gat in die
groep wanneer jy nie hier is nie. En sê vir jou meisiekind hallo
en sterkte.

DD
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50553 is 'n antwoord op boodskap #50441] Vr, 21 September 2001 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> En as Tannie daai medalje aansteek, dink
> Tannie dat die Wouter's die Lou's Tobie's Max'e en Annette's nog met
> my sal praat? ...Arthur en Rico sal
> dik wees vir my maar ten minste sal Ferdi 'n aanhanger wees!
>

Nee, Ferdi korrigeer nie taal nie. Dis ou Sakkie watvir Ferdi op die vingers
tik omdat hy "seëvier" sonder
'n umlaut spel, en dis Wouter Plaasvark wat so ewe
hoity-toity sy stert vir Ferdi opruk omdat hy "gusts"
spel in plaas van guts. Die hele klomp do Tannie
proud deesdae, maar ek reserveer 'n medalje net vir
jou.

Tant Hessie van die snippe se skakel-komitee
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50564 is 'n antwoord op boodskap #50441] Vr, 21 September 2001 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om dit te hoor Danielle, sterkte vir jou dogter, ons dink aan haar.

Pop

Danielle skryf in boodskap news:fq3nqt4uuhbdge8dja239f0893rd2bq152@4ax.com...
> On Fri, 21 Sep 2001 20:51:42 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> my sal praat? Danielle sal nooit weer met my praat nie en Me&Bobby het
>
> DD, ek sal altyd met jou praat. :-) Maar ek geniet jou meer as
> jy net jouself is.
> Ek was maar so stillerig, want ek was in Chicago die afgelope paar dae
> om by my dogter te wees wat haar beste vriend verloor het met die
> onlangse tragedie wat homself hier afspeel in Amerika. Dit daar
> gelaat...
>
> Ek gaan nou probeer opvang met alles wat julle oor gesels het in my
> afwesigheid. :-)
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50570 is 'n antwoord op boodskap #50441] Sa, 22 September 2001 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:fq3nqt4uuhbdge8dja239f0893rd2bq152@4ax.com...
> On Fri, 21 Sep 2001 20:51:42 +0200, Davie Davis
> wrote:
> Ek was maar so stillerig, want ek was in Chicago die afgelope paar dae
> om by my dogter te wees wat haar beste vriend verloor het met die
> onlangse tragedie wat homself hier afspeel in Amerika. Dit daar
> gelaat...

Jammer om dit te hoor, Danielle. Sterkte vir jou dogter en vir jou. Hilda.
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50575 is 'n antwoord op boodskap #50548] Sa, 22 September 2001 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, ontspan. Ek sal hou spelwond kom versorg:)))
Hoe kan ek vir 'n verdwaalde kwaad word? Ek sal my bes probeer om jou weer
tot jou sinne te bring;))
Annette

--
@4ax.com...
> On Thu, 20 Sep 2001 22:37:46 GMT, @home.com wrote:
>
>
>>
>> Davie, my ding, tannie is tog so trotsop jou. Jy klink al nes tannie. Jy
>> verdien
>> 'n medalje.
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek se
>> eerste taalkomitee (leksikon-afdeling.)
>>
>
> Dink Tannie dat dit aansteeklik is?
> En as Tannie daai medalje aansteek, dink
> Tannie dat die Wouter's die Lou's Tobie's Max'e en Annette's nog met
> my sal praat? Danielle sal nooit weer met my praat nie en Me&Bobby het
> buitendien net so min respek vir my as vir Annette. Arthur en Rico sal
> dik wees vir my maar ten minste sal Ferdi 'n aanhanger wees!
>
> DD
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50576 is 'n antwoord op boodskap #50441] Sa, 22 September 2001 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bly jy is terug hier Danielle.
Annette

--
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50579 is 'n antwoord op boodskap #50441] Sa, 22 September 2001 09:20 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 Sep 2001 04:02:07 GMT, Danielle wrote:

>> Daar is 'n gat in die
>> groep wanneer jy nie hier is nie.
>
> Wie? Ferdi?
> :-))
>

LOL... (skerp soos altyd!)
Jy't jou naam gat gemaak Ferdi!
Vorige onderwerp: Re: Biskop Tutu
Volgende onderwerp: Duitsland: moets en moenies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:19:45 MGT 2024