Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Duitsland: moets en moenies
Duitsland: moets en moenies [boodskap #50370] Wo, 19 September 2001 10:56 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
My meisiekind is gekeur om Desember Januarie as uitruilstudent na Duitsland
te gaan. Sy is tans in St. 9.

Van watter moets en moenies moet sy weet. Sy bly by 'n gesin en gaan so 'n
week of wat saam na die hoërskole in die omgewing. Wat beskou die Duitsers
as onbeskof / slegte maniere?

Dankie

Shannon

Soos julle kan sien is ek nou ook "underground".
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50379 is 'n antwoord op boodskap #50370] Wo, 19 September 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waar in Duitsland?

Is dit nie vir jou erg dat jou kind op so 'n jong leeftyd, so vér gaan nie?
Sy sal wel Duits moet leer praat...
________________________________________________________
"Kekkelbek"
> My meisiekind is gekeur om Desember Januarie as uitruilstudent na Duitsland
> te gaan. Sy is tans in St. 9.
>
> Van watter moets en moenies moet sy weet. Sy bly by 'n gesin en gaan so 'n
> week of wat saam na die hoërskole in die omgewing. Wat beskou die Duitsers
> as onbeskof / slegte maniere?
>
> Dankie
>
> Shannon
>
> Soos julle kan sien is ek nou ook "underground".
>
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50385 is 'n antwoord op boodskap #50379] Wo, 19 September 2001 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sy het Duits op skool en praat al goed. Haar een vriendin het verlede jaar
gegaan en dit baie geniet.

Hulle word in 'n gesin opgeneem en is deel van die gesin. Die gasgesinne se
kinders was meestal self in so 'n program na Suid-Afrika. Ek is nie
bekommerd dat sy gaan nie. Sy is baie volwasse en verstandig vir haar
ouderdom. Die kinders vlieg ook almal in 'n groep saam. 'n Volwassene
vergesel hulle vanaf ons lughawe tot by hul gasgesinne. Ek sukkel net om 'n
groot genoeg tas vir haar te kry...ek wil graag daarin saamgaan ;)

Max skryf in boodskap news:9oa1c2$rvi$1@azure.nl.gxn.net...
> Waar in Duitsland?
>
> Is dit nie vir jou erg dat jou kind op so 'n jong leeftyd, so vér gaan nie?
> Sy sal wel Duits moet leer praat...
> ________________________________________________________
> "Kekkelbek"
>> My meisiekind is gekeur om Desember Januarie as uitruilstudent na
> Duitsland
>> te gaan. Sy is tans in St. 9.
>>
>> Van watter moets en moenies moet sy weet. Sy bly by 'n gesin en gaan so
> 'n
>> week of wat saam na die hoërskole in die omgewing. Wat beskou die
> Duitsers
>> as onbeskof / slegte maniere?
>>
>> Dankie
>>
>> Shannon
>>
>> Soos julle kan sien is ek nou ook "underground".
>>
>
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50387 is 'n antwoord op boodskap #50370] Wo, 19 September 2001 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Gaan kyk sommer na die wette en die hofuitsprake by www.iuscomp.org/gla/ .
Dis altyd goed om die wette van 'n plek te ken.

Groete
Spook

Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3ba879ec.0@news1.mweb.co.za...
> My meisiekind is gekeur om Desember Januarie as uitruilstudent na Duitsland
> te gaan. Sy is tans in St. 9.
>
> Van watter moets en moenies moet sy weet. Sy bly by 'n gesin en gaan so 'n
> week of wat saam na die hoërskole in die omgewing. Wat beskou die Duitsers
> as onbeskof / slegte maniere?
>
> Dankie
>
> Shannon
>
> Soos julle kan sien is ek nou ook "underground".
>
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50396 is 'n antwoord op boodskap #50387] Wo, 19 September 2001 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.

Dit is : Un chasseur sachant chasser sans son chien (de chasse) est un bon
chasseur.
Jy moet dit vinnig sê om die 's' en 'ch' klanke te oefen. 'n Ander goeie
oefening is ook :

Les chemises de l'achiduchesse sont-elles sêches, archi-s�ches ? :-))

Groete,
Hilda.
Tongknopers (Re: Dui... [boodskap #50398 is 'n antwoord op boodskap #50396] Wo, 19 September 2001 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar lê drie rolle doringdraad op die dak...

Red Lorrie Yellow Lorrie - is ook 'n lekker een.

I'm not the pheasant plucker, I'm the pheasant plucker's son
I'm only plucking pheasants till the pheasant plucker comes...

So by die derde keer is ek 'n pleasant fucker! :-)
__________________________________________________________
"Hilda en Gervaas"
>
>> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
>
> Dit is : Un chasseur sachant chasser sans son chien (de chasse) est un bon
> chasseur.
> Jy moet dit vinnig sê om die 's' en 'ch' klanke te oefen. 'n Ander goeie
> oefening is ook :
>
> Les chemises de l'achiduchesse sont-elles sêches, archi-s�ches ? :-))
>
> Groete,
> Hilda.
>
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50405 is 'n antwoord op boodskap #50396] Wo, 19 September 2001 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En wat van:

sogges en savons nie seure ?

Patrick
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50406 is 'n antwoord op boodskap #50405] Wo, 19 September 2001 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
L&P schreef op Wed, 19 Sep 2001 17:29:30 +0100
in nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans :

>
>
> En wat van:
>
> sogges en savons nie seure ?
>
> Patrick
>
>
>

saves en sochies sachies belle

Michel
Re: Tongknopers (Re: Dui... [boodskap #50407 is 'n antwoord op boodskap #50398] Wo, 19 September 2001 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hier is een wat ek by die 'Ollanners geleer het, maar in Afrikaans is hy
eintlik baie meer venynig as in 'Ollans:

"Die poskoetskoetsier poets die poskoets met 'n poskoetspoetslap."

Dries

"Max" skryf in boodskap news:9oacla$1eu$2@azure.nl.gxn.net...
> Daar lê drie rolle doringdraad op die dak...
>
> Red Lorrie Yellow Lorrie - is ook 'n lekker een.
>
> I'm not the pheasant plucker, I'm the pheasant plucker's son
> I'm only plucking pheasants till the pheasant plucker comes...
>
> So by die derde keer is ek 'n pleasant fucker! :-)
> __________________________________________________________
> "Hilda en Gervaas"
>>
>>> Un chasseur sachant chasser chasse sans son chien.
>>
>> Dit is : Un chasseur sachant chasser sans son chien (de chasse) est un
> bon
>> chasseur.
>>
>> Les chemises de l'achiduchesse sont-elles sêches, archi-s�ches ? :-))
Re: Duitsland: moets en moenies [boodskap #50599 is 'n antwoord op boodskap #50406] Sa, 22 September 2001 22:15 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Michel Martens" schreef...
> saves en sochies sachies belle

Woef?

Shannon, miskien kan jy beter jou vraag stel op 'n Duitse nuusgroep. Daar is
glo ek nie baie Duitsers of mense wat baie oor Duitse maniere weet op
hierdie nuusgroep.

Gaan jou dogter Duits praat of net Engels?

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??
Volgende onderwerp: Re: We Will Go Forward From This Moment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:25:23 MGT 2024