Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kry liewer koud Rico
Kry liewer koud Rico [boodskap #46935] Wo, 18 Julie 2001 17:47 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maandag het Lieta en Karel met R26000 in hul motor geklim en na die
bank vertrek om dit te gaan deponeer. 'n Paar kilos verder het 'n
polisiemotor met 'n blou lig op die dak aan hulle getoon om stil te
hou.
Swartes het weerskante van die voertuig gaan staan en aan Lieta (sy is
ook 'n stadsraadlid - ultra regsgesind !) gevra om uit te klim sodat
die motor deursoek kan word. Deur 'n toe venster het sy aangebied om
polisiestasie toe te ry vir die doel. Met 'n rewolwer in sy hand het
hy haar gelas om die venster oop te maak. En die sak met geld geeis.
Op daardie stadium ry Bossie die geregsdienaar daar verby om sy
kinders by die skool te gaan haal. Toe word daar aan Bossie oor die
radio gesê van die polisiemotor wat gesteel is.
Intussen word Lieta en Karel gevra om hul oë toe te maak. Lieta het
net gesê dat hulle haar met oop oë kan skiet as hulle haar in die oë
kan kyk en skiet. En vir Karel aangesê om sy oë oop te maak.
Gelukkig het hulle nie geskiet nie en is met die geld weg.
Bossie het die voertuig opgespoor en begin jaag. Agter die OK Bazaar
gebou hulle van die pad afgedruk en was in gesprek met hulle toe sy
selfoon lui. Toe Bossie omdraai om se selfoon te antwoord skiet die
swartes 'n ONGEWAPENDE Bossie deur die kop. Dood. Twee van hulle is
later gevang.
Vyf uur vanmiddag het ek met Lieta se man gesels. Toe wys hy my dat sy
vulstasie se pompe afgeskakel is. Hulle dink aan verkoop.

Hoekom vertel ek julle hiervan?
Ondermeer om vir jou te sê Rico, dat jou seun wel wil gaan swot. En
julle dink sterk daaraan om hom in SA te laat kom studeer.
Maar Rico, kry liewer koud in Holland. Dit is te warm is Suid Afrika.

DD
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #46945 is 'n antwoord op boodskap #46935] Wo, 18 Julie 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus gehoor.
Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.

Ek het miskien 'n heeltemal verkeerde mening, maar dit is myne - dit maak
nie saak watter draaie en swaaie jy maak nie -maar die dag van jou geboorte
is al reeds bepaal hoe en wanneer jy sal doodgaan.
Dus, dit maak nie saak waar jou vriend Bossie was nie, hy sou nog steeds op
die dag op die manier gesterf het.
Dit is die rede hoekom ek my kanse hier vat ( vreeslik anglisisties, ek
weet). Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
op hierdie aarde bestem is.
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:moiblt0uk9s7gt9l621leuabqpjqgk75lp@4ax.com...
>
>
>
>
> Maandag het Lieta en Karel met R26000 in hul motor geklim en na die
> bank vertrek om dit te gaan deponeer. 'n Paar kilos verder het 'n
> polisiemotor met 'n blou lig op die dak aan hulle getoon om stil te
> hou.
> Swartes het weerskante van die voertuig gaan staan en aan Lieta (sy is
> ook 'n stadsraadlid - ultra regsgesind !) gevra om uit te klim sodat
> die motor deursoek kan word. Deur 'n toe venster het sy aangebied om
> polisiestasie toe te ry vir die doel. Met 'n rewolwer in sy hand het
> hy haar gelas om die venster oop te maak. En die sak met geld geeis.
> Op daardie stadium ry Bossie die geregsdienaar daar verby om sy
> kinders by die skool te gaan haal. Toe word daar aan Bossie oor die
> radio gesê van die polisiemotor wat gesteel is.
> Intussen word Lieta en Karel gevra om hul oë toe te maak. Lieta het
> net gesê dat hulle haar met oop oë kan skiet as hulle haar in die oë
> kan kyk en skiet. En vir Karel aangesê om sy oë oop te maak.
> Gelukkig het hulle nie geskiet nie en is met die geld weg.
> Bossie het die voertuig opgespoor en begin jaag. Agter die OK Bazaar
> gebou hulle van die pad afgedruk en was in gesprek met hulle toe sy
> selfoon lui. Toe Bossie omdraai om se selfoon te antwoord skiet die
> swartes 'n ONGEWAPENDE Bossie deur die kop. Dood. Twee van hulle is
> later gevang.
> Vyf uur vanmiddag het ek met Lieta se man gesels. Toe wys hy my dat sy
> vulstasie se pompe afgeskakel is. Hulle dink aan verkoop.
>
> Hoekom vertel ek julle hiervan?
> Ondermeer om vir jou te sê Rico, dat jou seun wel wil gaan swot. En
> julle dink sterk daaraan om hom in SA te laat kom studeer.
> Maar Rico, kry liewer koud in Holland. Dit is te warm is Suid Afrika.
>
> DD
>
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #46960 is 'n antwoord op boodskap #46945] Wo, 18 Julie 2001 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette" wrote:

> Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus gehoor.
> Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.

> Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
> op hierdie aarde bestem is.
> Annette
>
>

So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnië of Herzo Govina
kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.

> maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...

Boer:
Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar ons
het lanklaas van Swart Simon gehoor)

Anyway
Boer:
"Isak, kom vlieg saam met my."

Isak:
"Hau, ek in daardie deng klem!"

Boer:
"Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is dit
jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om jou
omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou dag
is, is dit jou dag.

Isak:
Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons daar
bo kom en dit is jòu dag?

DD
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #46982 is 'n antwoord op boodskap #46960] Do, 19 Julie 2001 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Kallie-en-MoniQue

Davie Davis wrote:

> On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus gehoor.
>> Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.
>
>> Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
>> op hierdie aarde bestem is.
>> Annette
>>
>
> So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnië of Herzo Govina
> kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
> Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
> gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.
>
>> maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...
>
> Boer:
> Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar ons
> het lanklaas van Swart Simon gehoor)
>
> Anyway
> Boer:
> "Isak, kom vlieg saam met my."
>
> Isak:
> "Hau, ek in daardie deng klem!"
>
> Boer:
> "Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is dit
> jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om jou
> omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou dag
> is, is dit jou dag.
>
> Isak:
> Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons daar
> bo kom en dit is jòu dag?
>
> DD
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47012 is 'n antwoord op boodskap #46935] Do, 19 Julie 2001 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
> Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan ek 'n
> skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...
> "Annette"
>>> Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
>>> op hierdie aarde bestem is.

Laat ek julle weer herinner aan die vrou uit SA wat 'n jaar
of twee gelede op 'n dorp in die Kanadese prairies gaan jog
het en toe sy nie terugkom nie, en hulle begin haar soek, toe
vind hulle haar verkrag en doodgeslaan erens op 'n paadjie
naby die dorp. Die pa in Pretoria word toe in die koerant
aangehaal: "Hulle het na Kanada ge-emigreer, omdat daar
geen geweld in Kanada is nie."

Gloudina
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47015 is 'n antwoord op boodskap #46935] Do, 19 Julie 2001 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, sal jy skuldig voel as julle see toe gaan en 'n familielid word deur
'n haai aangeval?
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b564df6$0$228@hades.is.co.za...
> Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
> Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan ek 'n
> skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...
> "Davie Davis" wrote in message
> news:lnrblto80k1lr4mdtr8ug6se3vi2mnt65t@4ax.com...
>> On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus gehoor.
>>> Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.
>>
>>> Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
>>> op hierdie aarde bestem is.
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnié of Herzo Govina
>> kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
>> Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
>> gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.
>>
>>> maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...
>>
>> Boer:
>> Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar ons
>> het lanklaas van Swart Simon gehoor)
>>
>> Anyway
>> Boer:
>> "Isak, kom vlieg saam met my."
>>
>> Isak:
>> "Hau, ek in daardie deng klem!"
>>
>> Boer:
>> "Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is dit
>> jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om jou
>> omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou dag
>> is, is dit jou dag.
>>
>> Isak:
>> Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons daar
>> bo kom en dit is j�u dag?
>>
>> DD
>>
>
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47016 is 'n antwoord op boodskap #46935] Do, 19 Julie 2001 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Presies my punt Gloudina.
Mens kan nie wegtrek van wat vir jou bepaal is nie.
Annette

skryf in boodskap news:3B56DFDC.66BC188E@home.com...
Jonas wrote:

> Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
> Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan ek 'n
> skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...
> "Annette"
>>> Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
>>> op hierdie aarde bestem is.

Laat ek julle weer herinner aan die vrou uit SA wat 'n jaar
of twee gelede op 'n dorp in die Kanadese prairies gaan jog
het en toe sy nie terugkom nie, en hulle begin haar soek, toe
vind hulle haar verkrag en doodgeslaan erens op 'n paadjie
naby die dorp. Die pa in Pretoria word toe in die koerant
aangehaal: "Hulle het na Kanada ge-emigreer, omdat daar
geen geweld in Kanada is nie."

Gloudina
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47022 is 'n antwoord op boodskap #46960] Do, 19 Julie 2001 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan ek 'n
skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:lnrblto80k1lr4mdtr8ug6se3vi2mnt65t@4ax.com...
> On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus gehoor.
>> Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.
>
>> Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
>> op hierdie aarde bestem is.
>> Annette
>>
>
> So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnié of Herzo Govina
> kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
> Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
> gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.
>
>> maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...
>
> Boer:
> Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar ons
> het lanklaas van Swart Simon gehoor)
>
> Anyway
> Boer:
> "Isak, kom vlieg saam met my."
>
> Isak:
> "Hau, ek in daardie deng klem!"
>
> Boer:
> "Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is dit
> jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om jou
> omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou dag
> is, is dit jou dag.
>
> Isak:
> Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons daar
> bo kom en dit is j�u dag?
>
> DD
>
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47041 is 'n antwoord op boodskap #46935] Do, 19 Julie 2001 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD

Ek is koud van die storie.

Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:moiblt0uk9s7gt9l621leuabqpjqgk75lp@4ax.com...
>
>
>
>
> Maandag het Lieta en Karel met R26000 in hul motor geklim en na die
> bank vertrek om dit te gaan deponeer. 'n Paar kilos verder het 'n
> polisiemotor met 'n blou lig op die dak aan hulle getoon om stil te
> hou.
> Swartes het weerskante van die voertuig gaan staan en aan Lieta (sy is
> ook 'n stadsraadlid - ultra regsgesind !) gevra om uit te klim sodat
> die motor deursoek kan word. Deur 'n toe venster het sy aangebied om
> polisiestasie toe te ry vir die doel. Met 'n rewolwer in sy hand het
> hy haar gelas om die venster oop te maak. En die sak met geld geeis.
> Op daardie stadium ry Bossie die geregsdienaar daar verby om sy
> kinders by die skool te gaan haal. Toe word daar aan Bossie oor die
> radio gesê van die polisiemotor wat gesteel is.
> Intussen word Lieta en Karel gevra om hul oë toe te maak. Lieta het
> net gesê dat hulle haar met oop oë kan skiet as hulle haar in die oë
> kan kyk en skiet. En vir Karel aangesê om sy oë oop te maak.
> Gelukkig het hulle nie geskiet nie en is met die geld weg.
> Bossie het die voertuig opgespoor en begin jaag. Agter die OK Bazaar
> gebou hulle van die pad afgedruk en was in gesprek met hulle toe sy
> selfoon lui. Toe Bossie omdraai om se selfoon te antwoord skiet die
> swartes 'n ONGEWAPENDE Bossie deur die kop. Dood. Twee van hulle is
> later gevang.
> Vyf uur vanmiddag het ek met Lieta se man gesels. Toe wys hy my dat sy
> vulstasie se pompe afgeskakel is. Hulle dink aan verkoop.
>
> Hoekom vertel ek julle hiervan?
> Ondermeer om vir jou te sê Rico, dat jou seun wel wil gaan swot. En
> julle dink sterk daaraan om hom in SA te laat kom studeer.
> Maar Rico, kry liewer koud in Holland. Dit is te warm is Suid Afrika.
>
> DD
>
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47046 is 'n antwoord op boodskap #47015] Vr, 20 Julie 2001 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ons had 'n uitdrukking in die "army" gehad wat lui - "moenie op
AVBOB se stoep dans nie..." Jou (Gloudina ingeslote) se argument hou nie
water nie - julle besef dit, so ek sal nie verder verduidelik nie. (Die
aantal vroue wat in Kanada verkrag en vermoor word vergelyk nie eens wat
binne een maand in Suid-Afrika gebeur nie.) Ek het 'n opgeskote dogter, en
ek kan jou belowe, niks gebeur in haar bestaan mbt bewegings buite die huis
wat nie beplan of ten minste gemonitor word nie.) Ek het al in Montreal na
middernag gery en bejaarde mense op straat gekry wat bloot vir 'n wandeling
gaan...
Een van die mees kommerwekkende aspekte van misdaad in SA is die spontane
aard van geweldsmisdaad. Maw, daar bestaan nie noodwendig 'n motief vir die
moord/verkragting/aanranding nie. Die persoon se voertuig het bloot onklaar
geraak, en toe gebeur dit.
Maar - ek glo ek preek vir die bekeerdes...
O ja Annette - indien daardie familielid aangeval word waar ek geweet het
daar bestaan nie haainette nie - wat dan?

"Annette" skryf in boodskap news:9j6ns7$mnbr1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, sal jy skuldig voel as julle see toe gaan en 'n familielid word deur
> 'n haai aangeval?
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:3b564df6$0$228@hades.is.co.za...
>> Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
>> Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan ek 'n
>> skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:lnrblto80k1lr4mdtr8ug6se3vi2mnt65t@4ax.com...
>>> On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus gehoor.
>>>> Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.
>>>
>>>> Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
>>>> op hierdie aarde bestem is.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>
>>> So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnié of Herzo Govina
>>> kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
>>> Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
>>> gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.
>>>
>>>> maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...
>>>
>>> Boer:
>>> Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar ons
>>> het lanklaas van Swart Simon gehoor)
>>>
>>> Anyway
>>> Boer:
>>> "Isak, kom vlieg saam met my."
>>>
>>> Isak:
>>> "Hau, ek in daardie deng klem!"
>>>
>>> Boer:
>>> "Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is dit
>>> jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om jou
>>> omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou dag
>>> is, is dit jou dag.
>>>
>>> Isak:
>>> Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons daar
>>> bo kom en dit is j�u dag?
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47069 is 'n antwoord op boodskap #46935] Vr, 20 Julie 2001 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vreeslik jammer oor die Gloudina koppeling .... (Ek pleit skuldig en vra vir
lyfstraf....;-)))
Ek vind dit steeds eienaardig dat lede van die vrouegeslag die indruk skep
dat hulle hul by die noodlot berus.

"Annette" skryf in boodskap news:9j9978$mp42u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy vra vir my Jonas?
> Al wat ek gesê het is dat dit voorbestem is, en dat dit nie jou skuld is/sal
> wees nie.
> Daar probeer ek jou troos, en jy preek vir my, en sit my nog in 'n kassie
> saam met Gloudina?
> Annette
>
> Jonas wrote in message
> news:3b581ff5$0$230@hades.is.co.za...
>> Annette - ons had 'n uitdrukking in die "army" gehad wat lui - "moenie op
>> AVBOB se stoep dans nie..." Jou (Gloudina ingeslote) se argument hou nie
>> water nie - julle besef dit, so ek sal nie verder verduidelik nie. (Die
>> aantal vroue wat in Kanada verkrag en vermoor word vergelyk nie eens wat
>> binne een maand in Suid-Afrika gebeur nie.) Ek het 'n opgeskote dogter, en
>> ek kan jou belowe, niks gebeur in haar bestaan mbt bewegings buite die
> huis
>> wat nie beplan of ten minste gemonitor word nie.) Ek het al in Montreal na
>> middernag gery en bejaarde mense op straat gekry wat bloot vir 'n
> wandeling
>> gaan...
>> Een van die mees kommerwekkende aspekte van misdaad in SA is die spontane
>> aard van geweldsmisdaad. Maw, daar bestaan nie noodwendig 'n motief vir
> die
>> moord/verkragting/aanranding nie. Die persoon se voertuig het bloot
> onklaar
>> geraak, en toe gebeur dit.
>> Maar - ek glo ek preek vir die bekeerdes...
>> O ja Annette - indien daardie familielid aangeval word waar ek geweet het
>> daar bestaan nie haainette nie - wat dan?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9j6ns7$mnbr1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, sal jy skuldig voel as julle see toe gaan en 'n familielid word
>> deur
>>> 'n haai aangeval?
>>> Annette
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b564df6$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
>>>> Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan ek 'n
>>>> skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:lnrblto80k1lr4mdtr8ug6se3vi2mnt65t@4ax.com...
>>>> > On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"

>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus
> gehoor.
>>>> > >Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.
>>>> >
>>>> > > Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd
wat
> ek
>>>> > >op hierdie aarde bestem is.
>>>> > >Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> > So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnié of Herzo Govina
>>>> > kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
>>>> > Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
>>>> > gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.
>>>> >
>>>> > >maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...
>>>> >
>>>> > Boer:
>>>> > Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar ons
>>>> > het lanklaas van Swart Simon gehoor)
>>>> >
>>>> > Anyway
>>>> > Boer:
>>>> > "Isak, kom vlieg saam met my."
>>>> >
>>>> > Isak:
>>>> > "Hau, ek in daardie deng klem!"
>>>> >
>>>> > Boer:
>>>> > "Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is dit
>>>> > jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om jou
>>>> > omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou dag
>>>> > is, is dit jou dag.
>>>> >
>>>> > Isak:
>>>> > Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons
> daar
>>>> > bo kom en dit is j�u dag?
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47076 is 'n antwoord op boodskap #47046] Vr, 20 Julie 2001 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy vra vir my Jonas?
Al wat ek gesê het is dat dit voorbestem is, en dat dit nie jou skuld is/sal
wees nie.
Daar probeer ek jou troos, en jy preek vir my, en sit my nog in 'n kassie
saam met Gloudina?
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b581ff5$0$230@hades.is.co.za...
> Annette - ons had 'n uitdrukking in die "army" gehad wat lui - "moenie op
> AVBOB se stoep dans nie..." Jou (Gloudina ingeslote) se argument hou nie
> water nie - julle besef dit, so ek sal nie verder verduidelik nie. (Die
> aantal vroue wat in Kanada verkrag en vermoor word vergelyk nie eens wat
> binne een maand in Suid-Afrika gebeur nie.) Ek het 'n opgeskote dogter, en
> ek kan jou belowe, niks gebeur in haar bestaan mbt bewegings buite die huis
> wat nie beplan of ten minste gemonitor word nie.) Ek het al in Montreal na
> middernag gery en bejaarde mense op straat gekry wat bloot vir 'n wandeling
> gaan...
> Een van die mees kommerwekkende aspekte van misdaad in SA is die spontane
> aard van geweldsmisdaad. Maw, daar bestaan nie noodwendig 'n motief vir die
> moord/verkragting/aanranding nie. Die persoon se voertuig het bloot onklaar
> geraak, en toe gebeur dit.
> Maar - ek glo ek preek vir die bekeerdes...
> O ja Annette - indien daardie familielid aangeval word waar ek geweet het
> daar bestaan nie haainette nie - wat dan?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9j6ns7$mnbr1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, sal jy skuldig voel as julle see toe gaan en 'n familielid word
> deur
>> 'n haai aangeval?
>> Annette
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b564df6$0$228@hades.is.co.za...
>>> Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
>>> Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan ek 'n
>>> skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:lnrblto80k1lr4mdtr8ug6se3vi2mnt65t@4ax.com...
>>>> On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus gehoor.
>>>> >Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.
>>>>
>>>> > Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd wat ek
>>>> >op hierdie aarde bestem is.
>>>> >Annette
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>> So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnié of Herzo Govina
>>>> kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
>>>> Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
>>>> gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.
>>>>
>>>> >maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...
>>>>
>>>> Boer:
>>>> Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar ons
>>>> het lanklaas van Swart Simon gehoor)
>>>>
>>>> Anyway
>>>> Boer:
>>>> "Isak, kom vlieg saam met my."
>>>>
>>>> Isak:
>>>> "Hau, ek in daardie deng klem!"
>>>>
>>>> Boer:
>>>> "Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is dit
>>>> jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om jou
>>>> omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou dag
>>>> is, is dit jou dag.
>>>>
>>>> Isak:
>>>> Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons daar
>>>> bo kom en dit is j�u dag?
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47078 is 'n antwoord op boodskap #47016] Vr, 20 Julie 2001 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Presies my punt Gloudina.
> Mens kan nie wegtrek van wat vir jou bepaal is nie.
> Annette
>

Iets soos die uitverkiesings leer?
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47082 is 'n antwoord op boodskap #47069] Vr, 20 Julie 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Ek vind dit steeds eienaardig dat lede van die vrouegeslag die indruk skep
> dat hulle hul by die noodlot berus.

Ek weet nie wat jy bedoel deur jou "by die noodlot te berus" nie.
Maar kan jy nou werklik vir my vertel dat jy jou lewe lewe presies soos
jy dit beplan het? Het jy byvoorbeeld die geweldige ommekeer in SA
op sosio-politieke gebied voorsien en daarvoor beplan? Of het baie
van jou "best laid plans" nie werklikheid geword nie as gevolg daarvan?
Hoe kan jy vir my vertel dat jy kontrole oor alles het? Miskien weet
vroumense maar net 'n ding of twee meer as waarvoor jy hulle krediet
gee. Miskien weet hulle maar net hoe "to go with the flow."

Gloudina
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47087 is 'n antwoord op boodskap #47078] Sa, 21 Julie 2001 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uitverkiesingsleer?
Die ANC?
Annette

>
>
> Annette wrote:
>>
>> Presies my punt Gloudina.
>> Mens kan nie wegtrek van wat vir jou bepaal is nie.
>> Annette
>>
>
> Iets soos die uitverkiesings leer?
Re: Kry liewer koud Rico [boodskap #47088 is 'n antwoord op boodskap #47069] Sa, 21 Julie 2001 05:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verskoning aanvaar.:)
Nee Jonas - moenie veralgemeen nie. Dit is nie mooi nie.
Ek berus my nie by die noodlot nie - die noodlot vir my is iets wat hier op
aarde gebeur. ( die Engelse praat van fate?).
Wanneer ek dood is, het ek nie meer nood nie, en ek kan niks meer doen oor
die lot moeilikheid wat ek agterlaat nie;)
Ek glo nie dat alles wat met my gebeur hier op aarde voortbestem is nie.
Ek glo nie dat elke enkele aksie 'n reaksie het nie.
Al wat ek glo is dat die tyd en die wyse van dood voortbestem is.
Soos ek in die begin gesê het - ek mag hopeloos verkeerd wees - maar dit is
hoe ek verkies om oor die dood te dink.
Dit is al wat ek van gepraat het in die begin. Plein en simpel.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b586fa5$0$231@hades.is.co.za...
> Vreeslik jammer oor die Gloudina koppeling .... (Ek pleit skuldig en vra vir
> lyfstraf....;-)))
> Ek vind dit steeds eienaardig dat lede van die vrouegeslag die indruk skep
> dat hulle hul by die noodlot berus.
> "Annette" wrote in message
> news:9j9978$mp42u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy vra vir my Jonas?
>> Al wat ek gesê het is dat dit voorbestem is, en dat dit nie jou skuld
> is/sal
>> wees nie.
>> Daar probeer ek jou troos, en jy preek vir my, en sit my nog in 'n kassie
>> saam met Gloudina?
>> Annette
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b581ff5$0$230@hades.is.co.za...
>>> Annette - ons had 'n uitdrukking in die "army" gehad wat lui - "moenie
> op
>>> AVBOB se stoep dans nie..." Jou (Gloudina ingeslote) se argument hou nie
>>> water nie - julle besef dit, so ek sal nie verder verduidelik nie. (Die
>>> aantal vroue wat in Kanada verkrag en vermoor word vergelyk nie eens wat
>>> binne een maand in Suid-Afrika gebeur nie.) Ek het 'n opgeskote
dogter,
> en
>>> ek kan jou belowe, niks gebeur in haar bestaan mbt bewegings buite die
>> huis
>>> wat nie beplan of ten minste gemonitor word nie.) Ek het al in
Montreal
> na
>>> middernag gery en bejaarde mense op straat gekry wat bloot vir 'n
>> wandeling
>>> gaan...
>>> Een van die mees kommerwekkende aspekte van misdaad in SA is die
> spontane
>>> aard van geweldsmisdaad. Maw, daar bestaan nie noodwendig 'n motief
vir
>> die
>>> moord/verkragting/aanranding nie. Die persoon se voertuig het bloot
>> onklaar
>>> geraak, en toe gebeur dit.
>>> Maar - ek glo ek preek vir die bekeerdes...
>>> O ja Annette - indien daardie familielid aangeval word waar ek geweet
> het
>>> daar bestaan nie haainette nie - wat dan?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9j6ns7$mnbr1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, sal jy skuldig voel as julle see toe gaan en 'n familielid
word
>>> deur
>>>> 'n haai aangeval?
>>>> Annette
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:3b564df6$0$228@hades.is.co.za...
>>>> > Annette - ek deel jou uitgangspunt in hierdie verband.
>>>> > Maar, as so iets met een van my mense moet gebeur, weet ek, gaan
ek
> 'n
>>>> > skuldgevoel hê vir 'n baie lang tyd nie sal wil weggaan nie ...
>>>> > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > news:lnrblto80k1lr4mdtr8ug6se3vi2mnt65t@4ax.com...
>>>> > > On Wed, 18 Jul 2001 20:57:57 +0200, "Annette"
>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >Jammer om dit te hoor Davie - het dit natuurlik oor die nuus
>> gehoor.
>>>> > > >Die feit dat jy dit vertel maak dit egter meer persoonlik.
>>>> > >
>>>> > > > Maar ek bly nog steeds liewer hier in Suid Afrika vir die tyd
> wat
>> ek
>>>> > > >op hierdie aarde bestem is.
>>>> > > >Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > So wat jy sê Annette, is dat jy in vreedsame Bosnié of Herzo
> Govina
>>>> > > kon gewoon het. Jy kon in Irak gewoon het. Net so kon jy in die
>>>> > > Fillipynse eilande (waar Kallie en Marietjie of so iemand vakansie
>>>> > > gehou het) gewoon het maar die sonnige Suid Afrika is jou land.
>>>> > >
>>>> > > >maar die dag van jou geboorte is al reeds bepaal...
>>>> > >
>>>> > > Boer:
>>>> > > Isak (amper sê ek Jonas! Simon sou ook roekeloos gewees het maar
> ons
>>>> > > het lanklaas van Swart Simon gehoor)
>>>> > >
>>>> > > Anyway
>>>> > > Boer:
>>>> > > "Isak, kom vlieg saam met my."
>>>> > >
>>>> > > Isak:
>>>> > > "Hau, ek in daardie deng klem!"
>>>> > >
>>>> > > Boer:
>>>> > > "Isak, jy verstaan nie hoe dinge werk nie. As dit jou dag is, is
> dit
>>>> > > jou dag. As dit jou dag is en jy loop oor die pad sal 'n kar om
> jou
>>>> > > omry. As jy in die bed bly sal jy 'n hartaanval kry. As dit jou
> dag
>>>> > > is, is dit jou dag.
>>>> > >
>>>> > > Isak:
>>>> > > Nee Boer, dis jy wat nie verstaan hoe denge werk nie. Wat as ons
>> daar
>>>> > > bo kom en dit is j�u dag?
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: 17 JULIE
Volgende onderwerp: Re: Xhosa Pyp?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:10:15 MGT 2024