Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Xhosa Pyp?
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46356] Do, 12 Julie 2001 21:01 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
: Vertel meer Tobie! :-) Ek is altyd reg om iets nuuts te
probeer! :-))
: Ek sal darem graag my deel wil doen vir die vet vroue van
Amerika!
: (VVVA?) :-))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
dit het 'n lang dun steel (� 20cm), om die rook koel te hou, dit
het ook 'n kleinerige kop om te stop. dit is niks snaaks om hulle
die pyp te sien rook in die openbaar nie. Ons moet nou net iemand
in die hande kry om 'n paar miljoen te maak en dan na julle daar
'lapaside' uit te voer. :-)
--
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46520 is 'n antwoord op boodskap #46356] Vr, 13 Julie 2001 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" :
:
: Hier is wat hulle sê:
:
: "The Xhosa people are passionately devoted to tobacco smoking.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
te veel krale werk, lyk te ornamenteel, die wat ek ken het geen
krale nie. binne in die kop van die pyp is 'n blikplaatjie wat
sorg dat die hout nie brand nie.
--
-------------------------------------
Fear is the darkroom where
you develope your negatives.
-------------------------------------
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46725 is 'n antwoord op boodskap #46356] Ma, 16 Julie 2001 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
---knip-------
: Tobie....hoekom weet jy so baie van hierdie Xhosa pype?

-----knip------
~~~~~~~~~
Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage, but faith.
--------------------------------------------
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46770 is 'n antwoord op boodskap #46356] Di, 17 Julie 2001 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is nie denkers daar nie;))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:6dc7ltcqh10geu2bmm3k51rlghhr6cu5gh@4ax.com...
> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>
> Ek verstaan. :-)
> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
> ek daaroor dink.
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46777 is 'n antwoord op boodskap #46356] Di, 17 Julie 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle©" wrote:
>
> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>
> Ek verstaan. :-)
> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
> ek daaroor dink.

Die president is mos 'n pyp roker?
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46861 is 'n antwoord op boodskap #46356] Di, 17 Julie 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 17 Jul 2001 20:59:09 GMT, Danielle© wrote:

> On Tue, 17 Jul 2001 08:42:08 +0200, Lou wrote:
>
>
>> Die president is mos 'n pyp roker?
>
> Gmmf - hy mag 'n pyp roker wees, maar hy kan nie die pyp rook nie!
>

;-) somtyds praat en handel hy tòg asof hy gerook is

DD
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46926 is 'n antwoord op boodskap #46777] Wo, 18 Julie 2001 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker omdat hy
'n pyproker is?
Annette

Lou skryf in boodskap news:3B53DE40.2D2B1D64@lous.zzn.com...
>
>
> "Danielle" wrote:
>>
>> On Mon, 16 Jul 2001 19:25:00 +0200, "Tobie"
>> wrote:
>>
>>> Aaaaargghhh! my swakheid is op die lappe ...... naas my
>>> rekenaar, pappagaaie, vrou, is my pyp die nommer een in my lewe,
>>> want sien, ek kan klaarkom sonder die drie voorgenoemde
>>> 'artikels' maar my pyp, aikona, hena moslê mina nxau :-)
>>> Ok, meskien ook nie sonder Elna nie ....... hehehh ...
>>
>> Ek verstaan. :-)
>> Dis nogal iets wat mens nie meer hier sien nie. Ek kan nie dink
>> wanneer ek laas iemand met 'n pyp gesien het nie - nogal vreemd noudat
>> ek daaroor dink.
>
> Die president is mos 'n pyp roker?
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46951 is 'n antwoord op boodskap #46926] Wo, 18 Julie 2001 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9j4f1m$ln57j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker omdat hy
> 'n pyproker is?
> Annette

Ek denk nie hy gaat rook hom die pyp nie
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #46989 is 'n antwoord op boodskap #46951] Do, 19 Julie 2001 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hy lyk my meer na 'n "puffer"

Thys wat eens ook pyp gerook het en daarvan gehou het

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:9j4pvg$4sa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:9j4f1m$ln57j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker
omdat
> hy
>> 'n pyproker is?
>> Annette
>
> Ek denk nie hy gaat rook hom die pyp nie
>
Re: Xhosa Pyp? [boodskap #47089 is 'n antwoord op boodskap #46951] Sa, 21 Julie 2001 05:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy rook hom die pyp, maar hy gaat nie:)))
Annette

Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9j4pvg$4sa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> Annette wrote in message
> news:9j4f1m$ln57j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dink jy die Prez is 'n pyproker omdat hy 'n denker is, of 'n denker
omdat
> hy
>> 'n pyproker is?
>> Annette
>
> Ek denk nie hy gaat rook hom die pyp nie
>
Vorige onderwerp: Kry liewer koud Rico
Volgende onderwerp: Rigtingbedinges
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 09:20:55 MGT 2024