Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle ontmasker?
Danielle ontmasker? [boodskap #44164] Do, 14 Junie 2001 08:34 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter:
> En onthou, my analise van jou kom nog, ek laat jou eers 'n rukkie worry
;-)

Danielle:
Hehehehe....ek worry niks. Die finale analise was laas as sulks:
1. Ferdi - het hy my geklassifiseer as . . . iemand met 'n baie lae IQ en
bitter klein woordeskat.

Wouter : IQ? Jy bedoel seker IK? Dalk had Ferdi iets beet. . . :-)))

2. Die Gloudiniaanse analise was bietjie meer omvattend en beskrywend:
Kortliks is ek leeg, boring, 'n swyn en drek, 'n nuutjie wat Americans
probeer out-American, verkleurmannetjie, jaloers, holografiese faset
en jellievis en platanna.

Wouter: Dit klop nie met my voorlopige analise nie, maar ek behou natuurlik
al my regte in dié verband. ;-)

Danielle: Onlangs was ek ook beskuldig van glibberig wees

Wouter: Meer so as jy op die piek van ontdroging is ?

Danielle : - jy moet maar onthou dat ek daardie bitter klein woordeskat het,
so dit gaan maar sukkel soms!. :-)

Wouter: Dis oukei, Oom Wouter verstaan ;-)

> Maar ek wonder nog hoe de duiwel jy die Eendrag in my gesien het?
> Sê maar, my renostervel kan dit hanteer.....

Danielle : LOL! Steur jou asseblief nie aan my gebabbel nie, Plaasvark. Dit
was 'n raaiskoot. :-))

Wouter : Ja, en die pous is 'n protestant . .

> In my tyd (1965-68), ek vermoed so 'n bietjie voor joune,

Danielle : O jaaa...laaaaank voor my tyd Oom Wouter. Nee, ernstig - jy is
presies 10 jaar agter my! :-)

Wouter: Wat? Jy is nie ernstig nie, 10 jaar voor my tyd daar het Eendrag nog
nie eers bestaan nie. Jy is nie dalk besig om te fantaseer en bedoel dat ek
presies 10 cm agter jou is nie?? Ek weet julle werk in duime daar in
Zj�zja, maar presies 10 duim sou 'n mindere fantasie impliseer, en dit
strook nie met jou profiel in my voorlopige analise nie :-)

> Wat is jou beeld van Eendrag? Dalk soos die wat ek destyds van
> Wilgenhof gehad het?

Danielle : Ek sê liewers niks, want - cave quid dicis, quando, et cui -
beware what you say, when and to whom. :-))))

Wouter : Jy sê eintlik nogal baie met hierdie "niks" - ek verstaan. En dis
nie 'n sensitiewe area nie :-)
Re: Danielle ontmasker? [boodskap #44259 is 'n antwoord op boodskap #44164] Vr, 15 Junie 2001 02:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle wrote:

> Ferdi - het hy my geklassifiseer as . . . iemand met 'n baie lae IQ en
>> bitter klein woordeskat.
>> 2. Die Gloudiniaanse analise was bietjie meer omvattend en beskrywend:
>> Kortliks is ek leeg, boring, 'n swyn en drek, 'n nuutjie wat Americans
>> probeer out-American, verkleurmannetjie, jaloers, holografiese faset
>> en jellievis en platanna.

Meestal was hierdie analises van Horatio Hologram, wat aanhoudendesnedige snert
aanvalle geloods het. Die feit dat jy dit persoonlik toe-eien,
laat my nog meer dink dat jy tog maar eintlik 'n ou omie is wat erens
sit met baie tyd op sy hande.

Tant Hessie Poirot

>
Re: Danielle ontmasker? [boodskap #44296 is 'n antwoord op boodskap #44164] Vr, 15 Junie 2001 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Danielle, dalk moet jy die ou siel finaal oortuig dat jy nie 'n ou omie is
nie. As jy 'n sterk kopieer masjien het wat gewig kan dra, kan jy vir haar
'n afdruk stuur.
pjb( smile so onderlangs)

"Danielle" skryf in boodskap news:akuiitgh6njb21ui2fblb6dpupei72o0hm@4ax.com...
> On Fri, 15 Jun 2001 02:31:03 GMT, @home.com wrote:
>
>
>
>> O jaaa, ek het rerig baie tyd op my hande deesdae. Ek is nou amptelik
> 'n HIT (housewife in training). En nee Gloudina, ek is nie 'n ou omie
> nie. Maar weereens, is jy welkom om te glo wat jy wil.
>
> Maar waarom gesels jy dan weer met my? Of was dit net om gou seker te
> maak dat ek nie vergeet het om 'n ou omie te wees nie?
>
Re: Danielle ontmasker? [boodskap #44352 is 'n antwoord op boodskap #44296] Vr, 15 Junie 2001 16:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Afdruk van wat?
Haar pruilmond neem ek aan:))))
Soentjies.:)))
Annette

wrote in message
news:9gcecj$10ik$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Danielle, dalk moet jy die ou siel finaal oortuig dat jy nie 'n ou omie is
> nie. As jy 'n sterk kopieer masjien het wat gewig kan dra, kan jy vir haar
> 'n afdruk stuur.
> pjb( smile so onderlangs)
>
> "Danielle" wrote in message
> news:akuiitgh6njb21ui2fblb6dpupei72o0hm@4ax.com...
>> On Fri, 15 Jun 2001 02:31:03 GMT, @home.com wrote:
>>
>>
>>
>>> O jaaa, ek het rerig baie tyd op my hande deesdae. Ek is nou amptelik
>> 'n HIT (housewife in training). En nee Gloudina, ek is nie 'n ou omie
>> nie. Maar weereens, is jy welkom om te glo wat jy wil.
>>
>> Maar waarom gesels jy dan weer met my? Of was dit net om gou seker te
>> maak dat ek nie vergeet het om 'n ou omie te wees nie?
>>
>
Vorige onderwerp: Boetman se nefie se pel is die moer in ..
Volgende onderwerp: Re: Adams Mission Station vanaf 1996 tot nou...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:03:46 MGT 2024