Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Viva Vavi!!
Viva Vavi!! [boodskap #43566] Sa, 09 Junie 2001 11:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande wat
die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
"Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."

Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog ambassades?)

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43578 is 'n antwoord op boodskap #43566] Sa, 09 Junie 2001 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die afgelope week het Tardy Mbeki ontken dat hy ooit stille diplomasie
mbt Zim toegepas - die vraag onstaan nou - wie het?

"Annette" skryf in boodskap news:9ft1m3$5vsie$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande wat
> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>
> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog ambassades?)
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43588 is 'n antwoord op boodskap #43578] Sa, 09 Junie 2001 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In Davie se woorde - mmmmmm:))))
Die naam het seker eergister verander - dit word seker nou
ontkenningsdiplomasie genoem:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b224dfb$0$229@hades.is.co.za...
> In die afgelope week het Tardy Mbeki ontken dat hy ooit stille diplomasie
> mbt Zim toegepas - die vraag onstaan nou - wie het?
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m3$5vsie$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
>> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande
> wat
>> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
>> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
>> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
>> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>>
>> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
>> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
>> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog
> ambassades?)
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43625 is 'n antwoord op boodskap #43566] Sa, 09 Junie 2001 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Is daar sowaar één van die lot wat darem "common sense" het??
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9ft1m3$5vsie$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande wat
> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>
> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog ambassades?)
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43637 is 'n antwoord op boodskap #43625] So, 10 Junie 2001 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is bitter baie wat common sense het - maar bitter min wat in posisies
van aansien sit wat bereid is om hulle eie mening uit te spreek.
Annette

wrote in message
news:9fu3m3$2q6b$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Is daar sowaar één van die lot wat darem "common sense" het??
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m3$5vsie$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
>> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande
> wat
>> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
>> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
>> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
>> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>>
>> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
>> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
>> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog
> ambassades?)
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43658 is 'n antwoord op boodskap #43578] So, 10 Junie 2001 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
As ek nou mooi na sy antwoord in Pa-l�-ment geluister het dan gaan dit nie
so seer oor ontkenning nie. Sy antwoord was (en hier vertaal ek) 'kan iemand
vir my verduidelik wat stille diplomasie is? Is daar nou luidriftige en
stille diplomasie? Sou ek dan diplomasie toegepas het as ek me hulle geraas
het? Is diplomasie nie juis 'n form van stilswye nie?'

Dis nou juis nie 'n form van ontkenning nie. Dis is meer 'n bevraagteken van
die definisie.

"Jonas" skryf in boodskap news:3b224dfb$0$229@hades.is.co.za...
> In die afgelope week het Tardy Mbeki ontken dat hy ooit stille diplomasie
> mbt Zim toegepas - die vraag onstaan nou - wie het?
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43677 is 'n antwoord op boodskap #43566] So, 10 Junie 2001 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann.senior  is tans af-lyn  Johann.senior
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote in message ...
> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande wat
> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>
> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog ambassades?)
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
> Al gedink hoe dit is dat ons diepdenkende, pyprokende
president(e)-van-die-besettingsmag voor die oorgawe niks vir 'n onskuldige
mens se lewe omgegee het nie, en daarna bekommerd geraak het oor skuldiges
s'n (en steeds nie omgee vir onskuldige sagte teikens nie)? Is hier dalk 'n
Agenda?

Johann M.
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43693 is 'n antwoord op boodskap #43677] So, 10 Junie 2001 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Agenda? Weet nie - hy het nog nie dardie woord gesê nie.
Maar beslis 'n komplot:)))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Johann.senior skryf in boodskap news:9fvqoe$7ab$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Annette wrote in message ...
>> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
>> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande
> wat
>> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
>> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
>> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
>> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>>
>> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
>> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
>> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog ambassades?)
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>> Al gedink hoe dit is dat ons diepdenkende, pyprokende
> president(e)-van-die-besettingsmag voor die oorgawe niks vir 'n onskuldige
> mens se lewe omgegee het nie, en daarna bekommerd geraak het oor skuldiges
> s'n (en steeds nie omgee vir onskuldige sagte teikens nie)? Is hier dalk 'n
> Agenda?
>
> Johann M.
>
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43718 is 'n antwoord op boodskap #43637] So, 10 Junie 2001 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette : Daar is bitter baie wat common sense het

Wouter: Dit is beslis so. Dis een van die redes hoekom ek positief oor SA is

Annette : - maar bitter min wat in posisies van aansien sit wat bereid is om
hulle eie mening uit te spreek.

Wouter: Nee, hoekom sê jy dit? Dis nie my ervaring nie. Dis wel waar dat
hulle dikwels verskillende weergawes vir verskillende gehore het, dis maar
so reg oor die wêreld met politici en soortgelykes. Maar hier by ons het die
ANC maar eers onlangs die partysweep begin klap, die mense kan geredelik
hulle opinies lug. Ongelukkig hou die media van daardie uitlatings wat
blankes die harnas in jaag en dis wat dus die meeste oorgedra word.

wrote in message
news:9fu3m3$2q6b$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Is daar sowaar één van die lot wat darem "common sense" het??
> pjb
> "Annette" wrote in message
> news:9ft1m3$5vsie$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
>> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike bande
> wat
>> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
>> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
>> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
>> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>>
>> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende President
>> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
>> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog
> ambassades?)
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Re: Viva Vavi!! [boodskap #43734 is 'n antwoord op boodskap #43718] Ma, 11 Junie 2001 03:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mag so wees - Ek is mos aangewese op wat die koerante sê.
1) Frene Ginwala - mag nie uitpraat toe sy deur Tony aangespreek is nie - sy
wou blykbaar 'n bespreking hê, maar die Party het besluit dit sou te
skadelik wees.
2) Dr Msimang - toe sy onder Zuma was ( en deur Zuma uitgeskop is) het sy
baie intelligent geklink en ek het baie tyd vir haar gehad.
Deesdae lyk dit vir my of sy eers na Thabo kyk voordat sy nies.

Van die os op die jas - is daar enigiemand hier met 'n sekretaresse wat 'n
tydjie het?
Die artikel van Nzo se seun op die voorblad van die Sunday Times verdien om
hier herhaal te word ter wille van ons oorsese vrinne.
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b23e410.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Daar is bitter baie wat common sense het
>
> Wouter: Dit is beslis so. Dis een van die redes hoekom ek positief oor SA is
>
> Annette : - maar bitter min wat in posisies van aansien sit wat bereid is om
> hulle eie mening uit te spreek.
>
> Wouter: Nee, hoekom sê jy dit? Dis nie my ervaring nie. Dis wel waar dat
> hulle dikwels verskillende weergawes vir verskillende gehore het, dis maar
> so reg oor die wêreld met politici en soortgelykes. Maar hier by ons het die
> ANC maar eers onlangs die partysweep begin klap, die mense kan geredelik
> hulle opinies lug. Ongelukkig hou die media van daardie uitlatings wat
> blankes die harnas in jaag en dis wat dus die meeste oorgedra word.
>
>
> wrote in message
> news:9fu3m3$2q6b$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Is daar sowaar één van die lot wat darem "common sense" het??
>> pjb
>> "Annette" wrote in message
>> news:9ft1m3$5vsie$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> In Die Burger: Laat Mens Dink vanoggend:
>>> Mnr. Zwelenzima Vavi, hoofsekretaris van Cosatu, oor die amptelike
bande
>> wat
>>> die vakbond met die Zimbabwiese opposisieparty MDC aangeknoop het:
>>> "Zimbabwe het 'n piesangrepubliek geword en die land stort op politieke,
>>> ekonomiese en maatskaplike gebied heeltemal ineen.
>>> Dit het ingrypende gevolge vir ons almal in die streek."
>>>
>>> Dit is reelreg in teenstelling met ons pyprokende, diepdenkende
> President
>>> en sy beleid van stille diplomasie i.v.m. Zimbabwe.
>>> Annette ( as al die diplomate moet stilbly, hoekom het ons nog
>> ambassades?)
>>>
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a state of Mind.
>>>
>>
>
Napraters (was Viva Vavi!) [boodskap #43833 is 'n antwoord op boodskap #43734] Ma, 11 Junie 2001 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wouter:
Oukei, ek verstaan. Maar ek reken hierdie insidente is darem meer die
uitsondering as die norm. Dit was natuurlik nuus, juis omdat dit
uitsonderlik is.

"Annette" skryf in boodskap news:9g1cp5$6ep3p$9@ID-92016.news.dfncis.de...
Mag so wees - Ek is mos aangewese op wat die koerante sê.
1) Frene Ginwala - mag nie uitpraat toe sy deur Tony aangespreek is nie - sy
wou blykbaar 'n bespreking hê, maar die Party het besluit dit sou te
skadelik wees.
2) Dr Msimang - toe sy onder Zuma was ( en deur Zuma uitgeskop is) het sy
baie intelligent geklink en ek het baie tyd vir haar gehad.
Deesdae lyk dit vir my of sy eers na Thabo kyk voordat sy nies.

Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b23e410.0@news1.mweb.co.za...
> Annette : Daar is bitter baie wat common sense het
>
> Wouter: Dit is beslis so. Dis een van die redes hoekom ek positief oor SA

> Annette : - maar bitter min wat in posisies van aansien sit wat bereid is om hulle eie mening uit te spreek.
>
> Wouter: Nee, hoekom sê jy dit? Dis nie my ervaring nie. Dis wel waar dat
> hulle dikwels verskillende weergawes vir verskillende gehore het, dis maar
> so reg oor die wêreld met politici en soortgelykes. Maar by ons het die
> ANC maar eers onlangs die partysweep begin klap, die mense kan geredelik
> hulle opinies lug. Ongelukkig hou die media van daardie uitlatings wat
> blankes die harnas in jaag en dis wat dus die meeste oorgedra word.
Re: Napraters (was Viva Vavi!) [boodskap #43845 is 'n antwoord op boodskap #43833] Di, 12 Junie 2001 03:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis!!:)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b2544cc.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter:
> Oukei, ek verstaan. Maar ek reken hierdie insidente is darem meer die
> uitsondering as die norm. Dit was natuurlik nuus, juis omdat dit
> uitsonderlik is.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g1cp5$6ep3p$9@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mag so wees - Ek is mos aangewese op wat die koerante sê.
> 1) Frene Ginwala - mag nie uitpraat toe sy deur Tony aangespreek is nie - sy
> wou blykbaar 'n bespreking hê, maar die Party het besluit dit sou te
> skadelik wees.
> 2) Dr Msimang - toe sy onder Zuma was ( en deur Zuma uitgeskop is) het sy
> baie intelligent geklink en ek het baie tyd vir haar gehad.
> Deesdae lyk dit vir my of sy eers na Thabo kyk voordat sy nies.
>
> Annette
>
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3b23e410.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette : Daar is bitter baie wat common sense het
>>
>> Wouter: Dit is beslis so. Dis een van die redes hoekom ek positief oor
SA
>
>> Annette : - maar bitter min wat in posisies van aansien sit wat bereid
is
> om hulle eie mening uit te spreek.
>>
>> Wouter: Nee, hoekom sê jy dit? Dis nie my ervaring nie. Dis wel waar dat
>> hulle dikwels verskillende weergawes vir verskillende gehore het, dis maar
>> so reg oor die wêreld met politici en soortgelykes. Maar by ons het die
>> ANC maar eers onlangs die partysweep begin klap, die mense kan geredelik
>> hulle opinies lug. Ongelukkig hou die media van daardie uitlatings wat
>> blankes die harnas in jaag en dis wat dus die meeste oorgedra word.
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies Vir: Dag en/of datum van groen lig
Volgende onderwerp: Re: 'n Datjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:20:35 MGT 2024