Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Datjie
Re: 'n Datjie [boodskap #43635] So, 10 Junie 2001 03:58 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Jun 2001 23:06:44 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

> Ek dink Gloudina het ons 'n rat voor die oë gedraai.
> Sy was toe al die tyd 'n staatsamptenaar.
> pjb

Die enigste rat wat Gloudina ons voor die oë gedraai het was toe sy
ons onder die indruk gebring het dat sy wit is.

DD
Re: 'n Datjie [boodskap #43636 is 'n antwoord op boodskap #43635] So, 10 Junie 2001 04:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 10 Jun 2001 23:16:43 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

> Dan is Patricia mos haar suster, nie die een in Pretoria nie???
> pjb

ja... maar jy weet mos dat Patricia selfs haar bloedfamilie verwerp as
sy probleme met hulle het (of skaam is vir hulle)

DD
Re: 'n Datjie [boodskap #43726 is 'n antwoord op boodskap #43635] So, 10 Junie 2001 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dan is Patricia mos haar suster, nie die een in Pretoria nie???
pjb

"Davie Davis" skryf in boodskap news:e0s5itgd13rmridg2gf4606o1sosapb3la@4ax.com...
> On Sun, 10 Jun 2001 23:06:44 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ek dink Gloudina het ons 'n rat voor die oë gedraai.
>> Sy was toe al die tyd 'n staatsamptenaar.
>> pjb
>
> Die enigste rat wat Gloudina ons voor die oë gedraai het was toe sy
> ons onder die indruk gebring het dat sy wit is.
>
> DD
Re: 'n Datjie [boodskap #43730 is 'n antwoord op boodskap #43636] So, 10 Junie 2001 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
DD. Is nie lekker om deur jou eie familie "onteien" te word nie.
Shame, ek begin half jammer voel vir die ou dierasie.
pjb

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ras5itccnb4fkep2askaaul3ce8vg4jp1q@4ax.com...
> On Sun, 10 Jun 2001 23:16:43 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Dan is Patricia mos haar suster, nie die een in Pretoria nie???
>> pjb
>
> ja... maar jy weet mos dat Patricia selfs haar bloedfamilie verwerp as
> sy probleme met hulle het (of skaam is vir hulle)
>
> DD
>
Re: 'n Datjie [boodskap #43740 is 'n antwoord op boodskap #43635] Ma, 11 Junie 2001 03:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie dit het iets met die prys van eiers te doen nie:))))
Wat ons nou wel weet is dat sy onomwonde eenogig is:)))
Al die ander partye word ondersteun omdat hulle alle rasse in hulle geledere
toelaat, maar die DA en ACDP word sommer net weggelaat.

Miskien het haar mitiese informant nagelaat om hierdie noodsaaklike
inligting aan haar deur te stuur.
Aan die ander kant - ek het nou al agtergekom dat sy verkies om baie
selektief te lees oor mense en dinge waarvan sy nie hou nie.

Ek ook - maar ek erken dit ten minste.:))
Annette ( wat ophou lees oor iemand of oor wat daardie persoon te sê het
sodra hy ( gewoonlik 'n hy) beweer hy is verkeerd aangehaal nadat daar 'n
bohaai daaroor opgeskop is.)

Davie Davis skryf in boodskap news:e0s5itgd13rmridg2gf4606o1sosapb3la@4ax.com...
> On Sun, 10 Jun 2001 23:06:44 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
>> Ek dink Gloudina het ons 'n rat voor die oë gedraai.
>> Sy was toe al die tyd 'n staatsamptenaar.
>> pjb
>
> Die enigste rat wat Gloudina ons voor die oë gedraai het was toe sy
> ons onder die indruk gebring het dat sy wit is.
>
> DD
Re: 'n Datjie [boodskap #43741 is 'n antwoord op boodskap #43730] Ma, 11 Junie 2001 03:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van Patricia of van die mitiese Gloudina se mitiese suster?
Annette

wrote in message
news:9g0q0g$31i8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> DD. Is nie lekker om deur jou eie familie "onteien" te word nie.
> Shame, ek begin half jammer voel vir die ou dierasie.
> pjb
> "Davie Davis" wrote in message
> news:ras5itccnb4fkep2askaaul3ce8vg4jp1q@4ax.com...
>> On Sun, 10 Jun 2001 23:16:43 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>
>>> Dan is Patricia mos haar suster, nie die een in Pretoria nie???
>>> pjb
>>
>> ja... maar jy weet mos dat Patricia selfs haar bloedfamilie verwerp as
>> sy probleme met hulle het (of skaam is vir hulle)
>>
>> DD
>>
>
Re: 'n Datjie [boodskap #43857 is 'n antwoord op boodskap #43741] Di, 12 Junie 2001 05:40 Na vorige boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl ek nou die groot jammerte het, laat ek sommer jammer voel vir
Gloudina, haar suter en Patricia.
pjb

"Annette" skryf in boodskap news:9g1ifd$69tgo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Praat jy nou van Patricia of van die mitiese Gloudina se mitiese suster?
> Annette
>
> wrote in message
> news:9g0q0g$31i8$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> DD. Is nie lekker om deur jou eie familie "onteien" te word nie.
>> Shame, ek begin half jammer voel vir die ou dierasie.
>> pjb
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:ras5itccnb4fkep2askaaul3ce8vg4jp1q@4ax.com...
>>> On Sun, 10 Jun 2001 23:16:43 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Dan is Patricia mos haar suster, nie die een in Pretoria nie???
>>>> pjb
>>>
>>> ja... maar jy weet mos dat Patricia selfs haar bloedfamilie verwerp as
>>> sy probleme met hulle het (of skaam is vir hulle)
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Viva Vavi!!
Volgende onderwerp: Die nuwe Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 12:04:44 MGT 2024