Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Treinstasie
Treinstasie [boodskap #39479] Di, 20 Februarie 2001 16:00 na volgende boodskap
Charlie  is tans af-lyn  Charlie
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek het gehoor dat die treinstasie in Pretoria totaal afgebrand het. Wie
weet wat gebeur het ? Het die passasiers regtig sê ongeduldig geword,
dat hulle die stasie aan die brand gesteek het?

Het iemand meer inligting?
Re: Treinstasie [boodskap #39482 is 'n antwoord op boodskap #39479] Di, 20 Februarie 2001 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dis maar 'n swarte se manier
Re: Treinstasie [boodskap #39492 is 'n antwoord op boodskap #39479] Di, 20 Februarie 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dg  is tans af-lyn  dg
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
KYK NA WWW.DFWRHINO.COM EN LINK NA SABCNEWS OF ENIGE VAN DIE ANDER KRANTE,
JY SAL MEER NUUS DAAR SIEN.

"Charlie" skryf in boodskap news:96u4dc$26s5n$1@reader04.wxs.nl...
> Ek het gehoor dat die treinstasie in Pretoria totaal afgebrand het. Wie
> weet wat gebeur het ? Het die passasiers regtig sê ongeduldig geword,
> dat hulle die stasie aan die brand gesteek het?
>
> Het iemand meer inligting?
>
Re: Treinstasie [boodskap #39522 is 'n antwoord op boodskap #39492] Wo, 21 Februarie 2001 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die afbrand van die Pretoria-stasie is, om die minste te sê, tragies.
Dit is duidelik dat ongeag die verskriklike verlies mbt die vernietiging van
'n kultuurhistoriese gebou daar bepaald onderliggende faktore is wat hiertoe
gelei het.
Tragies dat die ANC-regering beslis nie daarin slaag om die frustrasies van
die swartmense aan te spreek nie. Dit stem tot kommer.
Wat ook tot kommer stem is 'n klaarblyklike arrogante houding van die
bestuur van METRO wat geldige klagtes van pendelaars ooglopend ignoreer.
Beweeg ons nou weer terug na 'n brandende Suid-Afrika? Ek hoop waaragtig nie
so nie...

"dg" skryf in boodskap news:3a92e859$1_3@goliath.newsfeeds.com...
> KYK NA WWW.DFWRHINO.COM EN LINK NA SABCNEWS OF ENIGE VAN DIE ANDER KRANTE,
> JY SAL MEER NUUS DAAR SIEN.
> "Charlie" wrote in message
> news:96u4dc$26s5n$1@reader04.wxs.nl...
>> Ek het gehoor dat die treinstasie in Pretoria totaal afgebrand het. Wie
>> weet wat gebeur het ? Het die passasiers regtig sê ongeduldig geword,
>> dat hulle die stasie aan die brand gesteek het?
>>
>> Het iemand meer inligting?
>>
>
Re: Treinstasie [boodskap #39552 is 'n antwoord op boodskap #39482] Do, 22 Februarie 2001 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 20 Feb 2001 19:24:39 +0200, "koos" wrote:

> dis maar 'n swarte se manier

Of 'n wit Afrikaanse regse. Ek het gesien hoe wit Afrikaanse regses
dieselfde doen.
Re: Treinstasie [boodskap #39579 is 'n antwoord op boodskap #39552] Vr, 23 Februarie 2001 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Maar nie in 2001 in die nuwe SA nie

"Ferdi" skryf in boodskap news:3a99d9e4.3525969@news.is.co.za...
> On Tue, 20 Feb 2001 19:24:39 +0200, "koos" wrote:
>
>
> Of 'n wit Afrikaanse regse. Ek het gesien hoe wit Afrikaanse regses
> dieselfde doen.
>
Re: Treinstasie [boodskap #39584 is 'n antwoord op boodskap #39552] Vr, 23 Februarie 2001 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die ratio wit teen swart wat so iets sal doen is 5:350000000000000000...

Ferdi wrote in message ...
> On Tue, 20 Feb 2001 19:24:39 +0200, "koos" wrote:
>
>
> Of 'n wit Afrikaanse regse. Ek het gesien hoe wit Afrikaanse regses
> dieselfde doen.
>
Re: Treinstasie [boodskap #39588 is 'n antwoord op boodskap #39579] Vr, 23 Februarie 2001 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 23 Feb 2001 06:42:50 +0200, "Krokkie" wrote:

> Maar nie in 2001 in die nuwe SA nie

Nee. Hulle het nie guts nie.

Hulle het net sulke dinge gedoen toe hulle seker was hulle sal wegkom
daarmee.

Bietjie soos jy. Is net bereid om te beledig en rassisties te wees van
agter 'n skuilnaam.
Re: Treinstasie [boodskap #39589 is 'n antwoord op boodskap #39584] Vr, 23 Februarie 2001 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 23 Feb 2001 10:01:39 +0200, "Riaan" wrote:

> Die ratio wit teen swart wat so iets sal doen is
5:350000000000000000...

Die kans dat mens sal verstaan wat jy met die boodskap bedoel is baie,
baie swak.
Re: Treinstasie [boodskap #39590 is 'n antwoord op boodskap #39588] Vr, 23 Februarie 2001 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
As jy praat van beledig en rassisme staan jy voor in die koor

>
> Bietjie soos jy. Is net bereid om te beledig en rassisties te wees van
> agter 'n skuilnaam.
>
Re: Treinstasie [boodskap #39592 is 'n antwoord op boodskap #39589] Vr, 23 Februarie 2001 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Geen probleem om dit duidelik te stel nie

Vir elke 5 witmense in Suid-Afrika wat so barbaars sal wees om 'n stasie af
te brand omdat 'n trein 1 uur laat is

Is daar 350000000000000000 swartes wat maar te gewillig is om dit te doen

Ferdi wrote in message ...
> On Fri, 23 Feb 2001 10:01:39 +0200, "Riaan" wrote:
>
> 5:350000000000000000...
>
> Die kans dat mens sal verstaan wat jy met die boodskap bedoel is baie,
> baie swak.
>
Re: Treinstasie [boodskap #39598 is 'n antwoord op boodskap #39592] Vr, 23 Februarie 2001 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nospam[1]  is tans af-lyn  Nospam[1]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 23 Feb 2001 14:18:42 +0200, "Riaan" wrote:

> Geen probleem om dit duidelik te stel nie
>
> Vir elke 5 witmense in Suid-Afrika wat so barbaars sal wees om 'n stasie af
> te brand omdat 'n trein 1 uur laat is
>
> Is daar 350000000000000000 swartes wat maar te gewillig is om dit te doen

Nou is jou stelling nog meer sinneloos.
Los die bottel bietjie.
Re: Treinstasie [boodskap #39623 is 'n antwoord op boodskap #39598] Sa, 24 Februarie 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:3a9c5cd4.12270758@news.is.co.za...
> On Fri, 23 Feb 2001 14:18:42 +0200, "Riaan" wrote:
>
> >
>> Vir elke 5 witmense in Suid-Afrika wat so barbaars sal wees om 'n stasie af
>> te brand omdat 'n trein 1 uur laat is
>>
>> Is daar 350000000000000000 swartes maar te gewillig is om dit te doen
>
> Nou is jou stelling nog meer sinneloos.
> Los die bottel bietjie.
>
Re: Treinstasie [boodskap #39629 is 'n antwoord op boodskap #39552] Sa, 24 Februarie 2001 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Of 'n wit Afrikaanse regse. Ek het gesien hoe wit Afrikaanse regses
> dieselfde doen.
>

Sê vir ons Ferdi, vir watter politieke party jy stem...
òf sê dat dit êffôl met ons te doen het.
Natuurlik is jy geregtig om te voel dat dit niks met ons te doen het
nie maar logies gesproke sal dít beteken dat jy vir 'n party stem wat
jy voor skaam is - wat ook jou reg is.

Is jy een van die wit anc's?

DD
Re: Treinstasie [boodskap #39635 is 'n antwoord op boodskap #39552] Sa, 24 Februarie 2001 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Noem voorbeelde wat jy gesien het????
Dit is as daar is!!!!

Reenen van Niekerk

Ferdi skryf in boodskap news:3a99d9e4.3525969@news.is.co.za...
> On Tue, 20 Feb 2001 19:24:39 +0200, "koos" wrote:
>
>
> Of 'n wit Afrikaanse regse. Ek het gesien hoe wit Afrikaanse regses
> dieselfde doen.
>
Re: Treinstasie [boodskap #39675 is 'n antwoord op boodskap #39635] Ma, 26 Februarie 2001 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Laas in Bopupthatswana soiets met blou Mercs en bakkies probeer. en hul eie
naam gaan "gat" maak.... Of sal dit nou in die toekoms dalk in die annale
opgeteken word as "die Helde van die Slag van Mafeking?"
Thys met sy stuiwer in die armbeurs oppie Bos
>>
>> Of 'n wit Afrikaanse regse. Ek het gesien hoe wit Afrikaanse regses
>> dieselfde doen.
>>
>
Re: Treinstasie [boodskap #39680 is 'n antwoord op boodskap #39629] Ma, 26 Februarie 2001 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Feb 2001 17:39:33 +0200, Davie Davis wrote:

> Sê vir ons Ferdi, vir watter politieke party jy stem...
> òf sê dat dit êffôl met ons te doen het.
> Natuurlik is jy geregtig om te voel dat dit niks met ons te doen het
> nie maar logies gesproke sal dít beteken dat jy vir 'n party stem wat
> jy voor skaam is - wat ook jou reg is.

Presies fokol met jou te doen vir wie ek stem ou Davie.

Wat van jy antwoord bietjie op die argumente wat gevoer word.
Wat van jy antwoord bietjiie in terme van beginsel, jy weet mos wat ek
bedoel? Daai een van what is good for the goose is good for the
gander.
Of in jy dalk skaam om te probeer?
Re: Treinstasie [boodskap #39681 is 'n antwoord op boodskap #39635] Ma, 26 Februarie 2001 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Feb 2001 22:15:54 +0200, "Reenen van Niekerk"
wrote:

> Noem voorbeelde wat jy gesien het????
> Dit is as daar is!!!!

Kempton Park.
Bop.

Of het die geheue so bietjie vervaag, Reenen?
Re: Treinstasie [boodskap #39682 is 'n antwoord op boodskap #39675] Ma, 26 Februarie 2001 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 Feb 2001 12:59:57 +0200, "Thys de Wet" wrote:

> Laas in Bopupthatswana soiets met blou Mercs en bakkies probeer. en hul eie
> naam gaan "gat" maak.... Of sal dit nou in die toekoms dalk in die annale
> opgeteken word as "die Helde van die Slag van Mafeking?"

Ek dink dis teen die tyd reeds die glorieryke optog na Mafeking
waartydens verskeie regses in blink nuwe motors statig gery het en wyd
deur die plaaslike bevolking verwelkom is.
Waarna 'n groot dinee by die lughawe gehou was saam Constand se manne.
Daarna was dit eintlik 'n vuurwerke vertoning wat hul terugkeur
vergesel het.

(Se tog net niks van dinge soos die gerugte van microwaves wat in die
Wes-Transvaal afgelaai is by huise nie.....)
Re: Treinstasie [boodskap #39683 is 'n antwoord op boodskap #39682] Ma, 26 Februarie 2001 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi wrote:

> (Se tog net niks van dinge soos die gerugte van microwaves wat in die
> Wes-Transvaal afgelaai is by huise nie.....)

Verduidelik. Huishoudelik microwave oonde of radio-mikrogolf senders?

Gloudina
Re: Treinstasie [boodskap #39685 is 'n antwoord op boodskap #39682] Ma, 26 Februarie 2001 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi wrote:

> Waarna 'n groot dinee by die lughawe gehou was saam Constand se manne.

Was hierdie Bop-ding voor of na die aanval op World Trade Centre
op Kempton Park. (?) Wanneer was daardie aanval?

Is ek reg dat Constand Viljoen betrokke was by die aanval by die
World Trade Centre? Dit moet voor Dinsdag 5 Oktober 1993 gewees
het, want toe het ons 'n besoek afgelê by die World Trade Centre.
(Ons is geneem deur my swaer, en hy het Roelf Meyer spesiaal gaan
roep vir ons om hom te ontmoet. Op daardie stadium was my swaer die
voorsitter van die NP tak waar Roelf se setel was.) Op daardie datum
was die deure reeds beskadig en met planke toegespyker.

Gloudina
Re: Treinstasie [boodskap #39705 is 'n antwoord op boodskap #39479] Di, 27 Februarie 2001 04:59 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
So jyt een van die grootse dose ontmoet in Suid-Afrika, shame

skryf in boodskap news:3A9A84CF.BCE0B57A@home.com...
Ferdi wrote:

> Waarna 'n groot dinee by die lughawe gehou was saam Constand se manne.

Was hierdie Bop-ding voor of na die aanval op World Trade Centre
op Kempton Park. (?) Wanneer was daardie aanval?

Is ek reg dat Constand Viljoen betrokke was by die aanval by die
World Trade Centre? Dit moet voor Dinsdag 5 Oktober 1993 gewees
het, want toe het ons 'n besoek afgelê by die World Trade Centre.
(Ons is geneem deur my swaer, en hy het Roelf Meyer spesiaal gaan
roep vir ons om hom te ontmoet. Op daardie stadium was my swaer die
voorsitter van die NP tak waar Roelf se setel was.) Op daardie datum
was die deure reeds beskadig en met planke toegespyker.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: kaas
Volgende onderwerp: Wanneer 'n held sterf...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 09:22:35 MGT 2024