Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wanneer 'n held sterf...
Wanneer 'n held sterf... [boodskap #39673] Ma, 26 Februarie 2001 10:17 na volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Soos iemand eendag iewers gese het: niemand kom lewendig uit hierdie lewe
nie. Maar wanneer 'n held soos Sir Donald Bradman (the Don) sterf, selfs op
die ouderdom van 92, is almal steeds geskok en half ongelowig. Australie
treur vandag, en eer die Beste Krieketspeler (hoewel Sir Don self dit sou
betwis) van sy tyd, met 'n kolfgemiddelde van 99.94. Sir Don self sou
sekerlik nie al die publisiteit verwelkom het nie - een van die nederigste
en intens-private burgers van die land.

Rus in vrede, Sir Don
Re: Wanneer 'n held sterf... [boodskap #39697 is 'n antwoord op boodskap #39673] Ma, 26 Februarie 2001 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom hoor ons so min van jou Bobby?
Skryf vriend... al is dit net om Gloudina
te irriteer!

DD

On Mon, 26 Feb 2001 21:17:10 +1100, "me & bobby magee" wrote:

> Soos iemand eendag iewers gese het: niemand kom lewendig uit hierdie lewe
> nie. Maar wanneer 'n held soos Sir Donald Bradman (the Don) sterf, selfs op
> die ouderdom van 92, is almal steeds geskok en half ongelowig. Australie
> treur vandag, en eer die Beste Krieketspeler (hoewel Sir Don self dit sou
> betwis) van sy tyd, met 'n kolfgemiddelde van 99.94. Sir Don self sou
> sekerlik nie al die publisiteit verwelkom het nie - een van die nederigste
> en intens-private burgers van die land.
>
> Rus in vrede, Sir Don
>
Re: Wanneer 'n held sterf... [boodskap #39709 is 'n antwoord op boodskap #39697] Di, 27 Februarie 2001 12:21 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:f4bl9toookosjvft2mrmp9qesltdagnaj9@4ax.com...

Iemand het eendag iewers die stelling gemaak:

Bly liewers stil en laat mense dink jy is 'n dwaas, eerder as om jou mond
oop te maak en die vermoede te bevestig.

Nou ja, na aanleiding van party plasings hier, lyk dit my toe daar is genoeg
dwase hier...

> Hoekom hoor ons so min van jou Bobby?
> Skryf vriend... al is dit net om Gloudina
> te irriteer!
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Treinstasie
Volgende onderwerp: Gatkrap & Skuldiges (deel 1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:17:28 MGT 2024