Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help asseblief
Help asseblief [boodskap #38242] Do, 11 Januarie 2001 07:41 na volgende boodskap
FunGi  is tans af-lyn  FunGi
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek gaan (vir die eerste keer in my lewe) seremonie monster op 'n troue wees.
Ek ken wel baie grappe maar nie die tipe wat ek op 'n troue kan oor vertel
nie :o)

As daar iemand is wat vir my een of twee goeie Afrikaanse grappies kan
stuur, sal ek baie bly wees.

Groete

Donald (Soutie)
donald...@iscor.com
Re: Help asseblief [boodskap #65350 is 'n antwoord op boodskap #38242] Sa, 10 Augustus 2002 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
JOhan - vir sy grootte werk hy beonders goed - ook die feit dat dit gratis
is help nogal...

"Jonas" skryf in boodskap news:aj0o5n$psr$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dankie vir die raad JOhan - hom pas afgelaai en sal probeer ....
> "JOhan" wrote in message
> news:f4t49.49009$D36.54055@rwcrnsc53...
>> Jy kan by www.irfanview.com gaan kyk of hy .cmx ondersteun - vermoedelik
> met
>> 'n plug-in.
>> irfanview is in elk geval 'n program wat ek nie weet hoe 'n mens sonder
> hom
>> kan klaarkom as jy enigsinds met fotos of ander grafika werk nie - deesdae
>> kan jy selfs .mp3 luister en al die video formate ook sien met irfanview.
>>
>> --
>> JOhan
>>
>> "johanls" wrote in message
>> news:3d5122a2$0$18847@hades.is.co.za...
>>> Kan iemand dalk gou vir my sê watter program mens kan gebruik om `n
>> cmx-file
>>> mee oop te maak.
>>>
>>
>
Re: Help asseblief en gratis sagteware [boodskap #65375 is 'n antwoord op boodskap #65350] So, 11 Augustus 2002 14:29 Na vorige boodskap
JOhan[1]  is tans af-lyn  JOhan[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Veral as jy eers begin om te speel met al die funksies wat hy bied en wat so
sonder basuin op die menus lê. Die program is net eenvoudig 'n moet vir
iemand wat 'n digitale kamara het:
Druk byv T en jy het 'n hele outomatiese 'thumbnail' program om blitsig te
sien watter grafika jy oral op jou rekenaar het. Of kliek op die Capture
fuinksie en jy kan enige deel van die rekenaar skerm in beeld vaslê, bietjie
verstel, crop of wat ook al. En die ander funksie wat ek baie handig vind,
is die batch rename funksie - my kamara gee al die fotos dieselfde reeks
nommers en ek jaag hulle eenvoudig vinnig daardeur en dan het ek net een
lang reeks fotoname.

Dis interesant dat van die goeie programme klein en gratis is. 'n Ander een
wat moeilik oortref kan word, is HTML-Kit om webblaaie mee te skryf. 'n
Klein voorvereeiste is dat jy net eers html moet ken - jy kan dit nie optel
deur die program te gebruik nie.

--
JOhan

"Jonas" skryf in boodskap news:aj2b05$dao$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> JOhan - vir sy grootte werk hy beonders goed - ook die feit dat dit gratis
> is help nogal...
> "Jonas" wrote in message
Vorige onderwerp: M&G: Quo Vadis
Volgende onderwerp: Re: Mooreesburg se Boere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 13:04:30 MGT 2024