Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mooreesburg se Boere
Re: Mooreesburg se Boere [boodskap #65378] So, 11 Augustus 2002 17:28
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Wed, 7 Aug 2002 21:55:14 +0200, "MidiBoer"
wrote:

Lyk my die okpskrif moet liefs wees: " 'n Boer in Mareesburg."

Maar dit opsy, waar het jou kar gestaan dat hy so die moer in was? Sit
dit ook op jou webblad, met sy kant van die saak ook ingesluit.

Johan Bornman

> Ek het laasnaweek in Mooreesburg gesing by die Rygby Dans. 'n Groot sukses
> ... Tot ek opgepak het.
> Ek was besig om my kitaar aan te dra, toe 'n boer besluit om met sy 4x4 my
> BMW uit die pad te stoot.
> Sy verweer... My kar het 'n hak aan. Watter mentaliteit het Mooreesburg se
> boere? Of was hy die uitsondering.
>
> Een ding moet ek darem erken ... Hy is eerlik want toe ek navraag doen oor
> wie hy is, kom hy die vertrek in en sê: "Ek is die POE.... wat sy kar
> gestoot het"
>
> Ek weet nou nog nie wie hy is nie, maar sal uitvind.
> Hy sal 'n ereplek op my webblad kry.
>
> --
> Besoek gerus my nuwe webblad.
> www.midiboer.co.za
>
Vorige onderwerp: Help asseblief
Volgende onderwerp: Lowlands-L
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:35:00 MGT 2024