Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » M&G: Quo Vadis
M&G: Quo Vadis [boodskap #65370] So, 11 Augustus 2002 08:40 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is julle siening mbt die toekoms van die Mail & Guardian na sy oorname -
o.a. deur NAIL - waar die heer Sakkie Makuzoma (spelling?) van
SAL/Andrews-faam ook aan die roer staan?
Nou kan die ANC uiteindelik een van hul felste kritici snoer?
Re: Quo Vadis [boodskap #65371 is 'n antwoord op boodskap #65370] So, 11 Augustus 2002 08:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons sal maar wag ek kyk indien beriggewing gaan verander - as dit wel
verander na afgewaterde ANC-spraak dan gaan die koerant nie meer verkoop
nie- dis gewis.
Annette

> skryf in boodskap news:aj57tg$rjf$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat is julle siening mbt die toekoms van die Mail & Guardian na sy oorname -
> o.a. deur NAIL - waar die heer Sakkie Makuzoma (spelling?) van
> SAL/Andrews-faam ook aan die roer staan?
> Nou kan die ANC uiteindelik een van hul felste kritici snoer?
>
Vorige onderwerp: Opposisie
Volgende onderwerp: Help asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 23:07:49 MGT 2024