Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief
Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief [boodskap #34309] Di, 12 September 2000 22:42 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
affekteer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Verskaffers en Verspreiders,
Navorsers, asook die menige Regerings en Organisasies, veral die VSA en
VK Regerings, en die VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Fondse en ondersteuning
verskaf aan menige miv+/vigs inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor
die Planeet, veral om hoogs bekostigbare oplossings aan Regerings om
die miv+/vigs virus te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings, Mediese personeel,
Navorsers, ens. van verskeie Lande waar asemrowende suksesse behaal
word met die bekamping van die miv+/vigs, bv. Thailand, Lande in
Afrika, ens. en elders op die Planeet, indien enige. Om 'n sentrale
bron van kennis te verhoog aangaande miv+/vigs. Om bekendmaking daarvan
te verhoog aan veral 1e en/of 3e wêreld lande. Wanneer en waar benodig
deur Lande.

Ontmoetings kan ook verhoog word met lede van Private, Publieke en
Informele Sektore. Om die bron van kennis te verhoog aangaande die
beste metodes om miv+/vigs te bekamp. Asook om effektiewe prosedures te
verhoog om miv+/vigs te hanteer. Aanpassing en toepassing van alreeds
werkende prosedures elders op die Planeet kan ook verhoog word wanneer
die implementing daarvan verhoog word in ons Paradys, indien enige.
Hoogstens aangeraai, om dokumentasie in die verband te verhoog. Om die
beskikbaarheid van inligting in ons Paradys, en elders op die Planeet
te verhoog, waar en wanneer nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word met verskaffers van miv+/vigs
medisyne. Veral verskaffers van medisyne wat grootmaat afslag pakkette
verhoog aan die Regering van ons Paradys. Ontmoetings kan ook met Lande
waar medisyne wel in gebruik is, verhoog word. Om die vasstelling van
medium en/of lang termyn suksesse te verhoog.

Verskeie implementerings prosedures kan ook verhoog word aan lede van
die gemeenskap wat miv+/vigs onder lede het. Om die kwaliteit van lewe
te verhoog van persone wat miv+/vigs onder lyde het. Asook, om hulle
sosiale deelname en/of ekonomiese opligging te verhoog, indien dit nie
alreeds gedoen word, indien enige. Veral persone wat deel vorm aan die
arbeidsmag van ons Paradys, en elders op die Planeet. Om produktiewe
ure te verhoog wat aan die ekonomie spandeer word.

Mark navorsing kan ook verhoog word aangaande die effektiwiteit van
verskeie metodes wat implementeer word in verskeie gebiede. In ons
Paradys en elders op die Planeet. Om die effektiwiteit van werkende
maatstawwe wat implementeer word, te verhoog vir verskeie sektore van
die bevolking.

Volgehoue bywerking van 'n sentrale bron van kennis kan ook verhoog
word, in gereelde tydvakke. Om die verhoging van effektiewe maatstawwe
in berekening te neem. Hoogstens aangeraai, indien enigsinds moontlik,
om die beskikbaarheid van kennis deur 'n publieke medium, bv. die
Internet, te verhoog. Om navorsings en bekendstelling daarvan te
verhoog. Deur lede van die publiek, asook die groter internet
gemeenskap. Om die kwaliteit van lewe te verhoog van persone wat
miv+/vigs onder lyde het, in ons Paradys, en elders op die Planeet.

Uitnodigings kan ook verhoog word aan ander Lande. Om bywerking van die
sentrale data basis te verhoog. Om internasionale suksesse in hierdie
verband te verhoog.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
'n Sentrale bron van kennis om die kwaliteit van lewe te verhoog
aangaande miv+/vigs, kan asemrowend verhoog word.
Beskikbaarheid van werkende prosedures kan asemrowend verhoog word.
Kwaliteit van lewe van miv+/vigs pasiente kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiese deelname van persone wat miv+/vigs onder lyde het, kan
asemrowend verhoog word.
Verskaffing van goede en dienste kan asemrowend verhoog word.
Profytvolheid van firmas kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief [boodskap #34315 is 'n antwoord op boodskap #34309] Wo, 13 September 2000 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Psst. van watter planeet is jy ?
.
Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief [boodskap #34340 is 'n antwoord op boodskap #34309] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Waarom word soveel HIV+ babas gebore? As 'n vrou HIV+ is en dan swanger
raak, weet sy mos dat die baba ook HIV+ gaan wees. Kan die regering nie
iets doen daaraan nie? Kan sulke vroue nie dan aandring op 'n aborsie nie?
Dit sal hulle lewe dalk verleng en die land se reeds skrapse geldjies 'n
verligting gee aangesien daar nie enige medikasie (wat baie geld kos) aan
die babas gegee hoef te word om hulle van HIV (hopelik) te genees nie? Ook
sal die regering nie vir hierdie babas hoef te sorg nadat die moeders aan
HIV beswyk het nie. Weereens word geld gespaar.

Ek hoor al hoe skreeu almal: "Wat van al die konstitusionele regte?". Ek
probeer maar net 'n oplossing vir die probleem vind en miskien is ek
verkeerd in wat ek sê, maar die probleem word al hoe groter en die geldelike
las al hoe groter. Daar is geen kuur teen HIV nie, maar die moontlikheid om
die probleem beter te bestuur, bestaan. Ek wil egter net byvoeg, dat
hierdie slegs 'n voorstel is, voordat iemand my weer wil kom "assassinate".

L

reisiger wrote in message ...
> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
> insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
> Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
> bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
> Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
> deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
> ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
> Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
> affekteer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
> Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
> en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
> Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
> meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
>
> Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Verskaffers en Verspreiders,
> Navorsers, asook die menige Regerings en Organisasies, veral die VSA en
> VK Regerings, en die VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
> sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
> vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
> verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Fondse en ondersteuning
> verskaf aan menige miv+/vigs inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor
> die Planeet, veral om hoogs bekostigbare oplossings aan Regerings om
> die miv+/vigs virus te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
> gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
> Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
> hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
> Dit word inniglik waardeer.
>
> 'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
> Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
> verhoog.
>
> Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
> eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
> gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
> dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
>
> Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings, Mediese personeel,
> Navorsers, ens. van verskeie Lande waar asemrowende suksesse behaal
> word met die bekamping van die miv+/vigs, bv. Thailand, Lande in
> Afrika, ens. en elders op die Planeet, indien enige. Om 'n sentrale
> bron van kennis te verhoog aangaande miv+/vigs. Om bekendmaking daarvan
> te verhoog aan veral 1e en/of 3e wêreld lande. Wanneer en waar benodig
> deur Lande.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met lede van Private, Publieke en
> Informele Sektore. Om die bron van kennis te verhoog aangaande die
> beste metodes om miv+/vigs te bekamp. Asook om effektiewe prosedures te
> verhoog om miv+/vigs te hanteer. Aanpassing en toepassing van alreeds
> werkende prosedures elders op die Planeet kan ook verhoog word wanneer
> die implementing daarvan verhoog word in ons Paradys, indien enige.
> Hoogstens aangeraai, om dokumentasie in die verband te verhoog. Om die
> beskikbaarheid van inligting in ons Paradys, en elders op die Planeet
> te verhoog, waar en wanneer nodig.
>
> Ontmoetings kan ook verhoog word met verskaffers van miv+/vigs
> medisyne. Veral verskaffers van medisyne wat grootmaat afslag pakkette
> verhoog aan die Regering van ons Paradys. Ontmoetings kan ook met Lande
> waar medisyne wel in gebruik is, verhoog word. Om die vasstelling van
> medium en/of lang termyn suksesse te verhoog.
>
> Verskeie implementerings prosedures kan ook verhoog word aan lede van
> die gemeenskap wat miv+/vigs onder lede het. Om die kwaliteit van lewe
> te verhoog van persone wat miv+/vigs onder lyde het. Asook, om hulle
> sosiale deelname en/of ekonomiese opligging te verhoog, indien dit nie
> alreeds gedoen word, indien enige. Veral persone wat deel vorm aan die
> arbeidsmag van ons Paradys, en elders op die Planeet. Om produktiewe
> ure te verhoog wat aan die ekonomie spandeer word.
>
> Mark navorsing kan ook verhoog word aangaande die effektiwiteit van
> verskeie metodes wat implementeer word in verskeie gebiede. In ons
> Paradys en elders op die Planeet. Om die effektiwiteit van werkende
> maatstawwe wat implementeer word, te verhoog vir verskeie sektore van
> die bevolking.
>
> Volgehoue bywerking van 'n sentrale bron van kennis kan ook verhoog
> word, in gereelde tydvakke. Om die verhoging van effektiewe maatstawwe
> in berekening te neem. Hoogstens aangeraai, indien enigsinds moontlik,
> om die beskikbaarheid van kennis deur 'n publieke medium, bv. die
> Internet, te verhoog. Om navorsings en bekendstelling daarvan te
> verhoog. Deur lede van die publiek, asook die groter internet
> gemeenskap. Om die kwaliteit van lewe te verhoog van persone wat
> miv+/vigs onder lyde het, in ons Paradys, en elders op die Planeet.
>
> Uitnodigings kan ook verhoog word aan ander Lande. Om bywerking van die
> sentrale data basis te verhoog. Om internasionale suksesse in hierdie
> verband te verhoog.
>
> Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
> President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
> kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
> President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
> herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
> dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
>
> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
> 'n Sentrale bron van kennis om die kwaliteit van lewe te verhoog
> aangaande miv+/vigs, kan asemrowend verhoog word.
> Beskikbaarheid van werkende prosedures kan asemrowend verhoog word.
> Kwaliteit van lewe van miv+/vigs pasiente kan asemrowend verhoog word.
> Ekonomiese deelname van persone wat miv+/vigs onder lyde het, kan
> asemrowend verhoog word.
> Verskaffing van goede en dienste kan asemrowend verhoog word.
> Profytvolheid van firmas kan asemrowend verhoog word.
>
> Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
> Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
> Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
> Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
> neem.
> Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
> En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
>
> Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
> asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
> inniglik waardeer.
>
> Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
> beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
> d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
> een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
> waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
>
> Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
> ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
> Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
>
> Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
> dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
> dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
> asb.
>
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief [boodskap #34341 is 'n antwoord op boodskap #34340] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Babas van HIV positiewe moeders het nei noodwendig HIV nie. Baie kry dit
tydens geboorte of deur die moeders melk. Dit is hoekom die mense so opp
die Gowerment spring oor hulle versuim om AZT aan die verwagtende en
moeders wat borsvoed te gee.

Maar dan glo ons president mos nie dat HIV uiteindelik tot AIDS lei nie.

Liza wrote:
>
> Waarom word soveel HIV+ babas gebore? As 'n vrou HIV+ is en dan swanger
> raak, weet sy mos dat die baba ook HIV+ gaan wees. Kan die regering nie
> iets doen daaraan nie? Kan sulke vroue nie dan aandring op 'n aborsie nie?
> Dit sal hulle lewe dalk verleng en die land se reeds skrapse geldjies 'n
> verligting gee aangesien daar nie enige medikasie (wat baie geld kos) aan
> die babas gegee hoef te word om hulle van HIV (hopelik) te genees nie? Ook
> sal die regering nie vir hierdie babas hoef te sorg nadat die moeders aan
> HIV beswyk het nie. Weereens word geld gespaar.
>
> Ek hoor al hoe skreeu almal: "Wat van al die konstitusionele regte?". Ek
> probeer maar net 'n oplossing vir die probleem vind en miskien is ek
> verkeerd in wat ek sê, maar die probleem word al hoe groter en die geldelike
> las al hoe groter. Daar is geen kuur teen HIV nie, maar die moontlikheid om
> die probleem beter te bestuur, bestaan. Ek wil egter net byvoeg, dat
> hierdie slegs 'n voorstel is, voordat iemand my weer wil kom "assassinate".
>
> L
>
Vorige onderwerp: Het jy 'n universiteits diploma nodig ......... get one free
Volgende onderwerp: Re: mooi skilderye (vir Davie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:15:17 MGT 2024