Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Het jy 'n universiteits diploma nodig ......... get one free
Het jy 'n universiteits diploma nodig ......... get one free [boodskap #34219] Sa, 09 September 2000 19:02 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het die volgende ontvang, ek wonder net hoe die een in Japan
my e-pos ad gekry het. Meskien moet ek my ISP vra om my ad
te verander.
NS. Meskien kan ons aan mekaar grade toeken ......... wonder
watter graad sal ons aan ons baie geliewe en populêre vriend
Ferdie gee ....... ...

DD hou jou mond, geen sarkasme van jou nie ná :-)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
UNIVERSITY DIPLOMAS

Obtain a prosperous future, money earning power,
and the admiration of all.

Diplomas from prestigious non-accredited
universities based on your present knowledge
and life experience.

No required tests, classes, books, or interviews.

Bachelors, masters, MBA, and doctorate (PhD)
diplomas available in the field of your choice.

No one is turned down.

Confidentiality assured.

CALL NOW to receive your diploma
within days!!!

1-212-465-3248

Call 24 hours a day, 7 days a week, including
Sundays and holidays.

kek...@din.or.jp

remove---- k9clo...@adexec.com

12135334045111229073
agy

--
Re: Het jy 'n universiteits diploma nodig ......... get one free [boodskap #34260 is 'n antwoord op boodskap #34219] So, 10 September 2000 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
:-x :-& O :-)

On Sat, 9 Sep 2000 21:02:11 +0200, "Tobie" wrote:

> Het die volgende ontvang, ek wonder net hoe die een in Japan
> my e-pos ad gekry het. Meskien moet ek my ISP vra om my ad
> te verander.
> NS. Meskien kan ons aan mekaar grade toeken ......... wonder
> watter graad sal ons aan ons baie geliewe en populêre vriend
> Ferdie gee ....... ...
>
> DD hou jou mond, geen sarkasme van jou nie ná :-)
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> UNIVERSITY DIPLOMAS
>
> Obtain a prosperous future, money earning power,
> and the admiration of all.
>
> Diplomas from prestigious non-accredited
> universities based on your present knowledge
> and life experience.
>
> No required tests, classes, books, or interviews.
>
> Bachelors, masters, MBA, and doctorate (PhD)
> diplomas available in the field of your choice.
>
> No one is turned down.
>
> Confidentiality assured.
>
> CALL NOW to receive your diploma
> within days!!!
>
> 1-212-465-3248
>
> Call 24 hours a day, 7 days a week, including
> Sundays and holidays.
>
> kek...@din.or.jp
>
>
>
>
>
>
>
> remove---- k9clo...@adexec.com
>
> 12135334045111229073
> agy
>
> --
>
Re: Het jy 'n universiteits diploma nodig ......... get one free [boodskap #34299 is 'n antwoord op boodskap #34260] Wo, 13 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet dat jy weet Tobie, maar slegs vir die mense wat nié weet wat
ek hiér vir jou gesê het nie:

:-& DD is tongue tied
:-X DD's lips are sealed
0 :-) DD is an angel (at heart, at least).

(net vir ingeval sommige lesers nie so bekend is met dié snelskrif
nie!)

Dink jy Ferdi kan Mcaw speel? Hy het nou wel nie die (mooi) kleure nie
maar praat soos 'n pappagaai agter die anc aan.

DD

On Sun, 10 Sep 2000 18:11:33 GMT, davie...@email.com (Davie Davis) wrote:

>
> :-x :-& O :-)
>


>> DD hou jou mond, geen sarkasme van jou nie ná :-)
>> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Het jy 'n universiteits diploma nodig ......... get one free [boodskap #34339 is 'n antwoord op boodskap #34219] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis het gegriffel:
:
: Ek weet dat jy weet Tobie, maar slegs vir die mense wat
nié weet wat
: ek hiér vir jou gesê het nie:
: :-& DD is tongue tied
: :-X DD's lips are sealed
: 0 :-) DD is an angel (at heart, at least).

Die 'angel' is 'n nuwe een vir my, joune moet net slag
'Brasso' of 'Silvo' kry :-)

: (net vir ingeval sommige lesers nie so bekend is met dié
snelskrif
: nie!)
:
: Dink jy Ferdi kan Mcaw speel? Hy het nou wel nie die
(mooi) kleure nie
: maar praat soos 'n pappagaai agter die anc aan.
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Liewe DD.
Moet jy nou alewig moeilikheid soek, los nou vir Ferdi.
Hy is die enigste een hier wat 'sense' praat .......
As my pappagaai niks moois het om te sê nie,
bly hy stil, mens sal dink hy het al Salomo se Spreuke
gelees.

Ewenwel, ja ek sien jy loop ook op irc, lekker om daar te
gaan chat,
ek gaan gewoonlik op undernet se #newbies, daar kry jy die
oudste
geselsers, en so nou en dan 'n 'newbie' wat 'n vraag vra.
Anders kry jy my ook op #politics, dit gee mens weer breër
insig in
wat wêreldwyd gedink word.

BTW hoe speel mens Mcaw? of bedoel jy, hoe spel mens Macaw.
My Macaws het al die kleure van die reënboog, selfs swart,
het jy dit opgelet? :-)
Ek is bly dat jy daar op my foto album gaan kuier het.
Pappagaaie is my groot liefde, hulle het meer breins as die
helfte van die mense wat hier 'postings' doen ........ ok
.... ok ek trek my woorde terug ......... hulle het nie meer
breins as die helfte wat hier 'postings doen nie. err ...
is dit reg soos ek nou gesê het ...... ACK! .... dis nie dat
ek dom is nie ...... ek dink net stadig :-)
Wonder of hier enige iemand anders is wat lief is vir
pappagaaie, of mammagaaie?

Ag nou ja, dit het lekker hier in die Suid Kaap gereën,
bietjie laat vir party boere wat alreeds noustrop trek. In
my omgewing weet ek van 3 boere wat nou die handoek hier
ingooi, en hulle was altyd sterk gewees, maar die droogte en
hoë insetkostes het hulle nou gebreek. Die moederstad voel
ook reeds die knyp en besighede maak toe, ek het nog altyd
gesê, as die boer op die land swaarkry, dan voel die
stedeling dit ook kort voor lank.

Groetnis
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm

Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

:
:
:
:
: On Sun, 10 Sep 2000 18:11:33 GMT, davie...@email.com
(Davie Davis)
: wrote:
:
: >
: > :-x :-& O :-)
: >
:
:
: >>DD hou jou mond, geen sarkasme van jou nie ná :-)
: >>~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
:
:
:
Vorige onderwerp: Re: Die tuislande
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:48:30 MGT 2024