Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: mooi skilderye (vir Davie)
Re: mooi skilderye (vir Davie) [boodskap #34343] Do, 14 September 2000 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In article , Davie Davis
wrote:
>
> Jong ons is grillerig vir die 'demon' sites.

Davie, daar is niks om bang vir te wees op onse "Demon" bladsy nie.

Demon is die grootste Engelse web verskaffer. Dese is nie gratis nie, dus

ons vind nie onwelgevoeglikhede by hulle.

En "by die weg" - "what's in a name" ?

Patrick

>
>
> On Wed, 13 Sep 2000 21:34:12 +0100, L&P wrote:
>
>>
>>
>> Sien asseblief www.camerama.demon.nl - die artwerk van van Griethuysen,
>>
>> of foto's van scrapyards (as dit jou interesseer) ook op
>>
>> www.camerama.demon.nl
>>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief
Volgende onderwerp: Julle behoort die een te geniet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:50:22 MGT 2024