Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle behoort die een te geniet
Julle behoort die een te geniet [boodskap #34306] Wo, 13 September 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So rukkie terug het ek op 'n ander nuusgroep, alt.html gaan hulp soek vir
iets wat my baas nou weer raakgesien het, en konsuis wou doen. Almal...of
meeste van die outjies daar, weet dat ek 'n Suid Afrikaner is, een ou het
dit toevallig laat val, en hier is die reply wat ek in my mailbox van een
van die Amerikaners afgekry het. Ek copy dit net so oor:
"Well I suppose this trend is better then Apartheid, but you are still a
nation
of Nazi bastards who should be jailed for the mass murders, tortures and
other
crimes against humanity you ALL committed/ Every white in that country
should be
locked up for ever. "

Well anyway....my antwoord aan hom? "I love you...who asked you anyway?"
Sulke goed maak my ongelooflik magteloos, want ek het nog nooit een enkele
slegte ding teenoor 'n swart man of vrou gedoen nie.
In elk geval...ek sal dit maar liewers by die "I love you" los.

Groete

Elaine
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34307 is 'n antwoord op boodskap #34306] Wo, 13 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ag ou diertjie, moenie jouself oor sulke goete ontstel nie. Meeste
Amerikaners is in elk geval so eng in hulle wereldkennis dat hulle dink
jy besoek 'n ander planeet as jy oor die grens van die VSA gaan.
Daardie fokker sal tien teen een nie eers sy vinger op Suid Afrika
op 'n kaart kan druk nie.

Deur vir hom te sê "I love you" het jy die heilige prokreasie proses
beledig.

"Elaine" skryf in boodskap news:39bfeba3.0@news1.mweb.co.za...
> So rukkie terug het ek op 'n ander nuusgroep, alt.html gaan hulp soek vir
> iets wat my baas nou weer raakgesien het, en konsuis wou doen. Almal...of
> meeste van die outjies daar, weet dat ek 'n Suid Afrikaner is, een ou het
> dit toevallig laat val, en hier is die reply wat ek in my mailbox van een
> van die Amerikaners afgekry het. Ek copy dit net so oor:
> "Well I suppose this trend is better then Apartheid, but you are still a
> nation
> of Nazi bastards who should be jailed for the mass murders, tortures and
> other
> crimes against humanity you ALL committed/ Every white in that country
> should be
> locked up for ever. "
>
> Well anyway....my antwoord aan hom? "I love you...who asked you anyway?"
> Sulke goed maak my ongelooflik magteloos, want ek het nog nooit een enkele
> slegte ding teenoor 'n swart man of vrou gedoen nie.
> In elk geval...ek sal dit maar liewers by die "I love you" los.
>
> Groete
>
> Elaine

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34354 is 'n antwoord op boodskap #34306] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hein Paul  is tans af-lyn  Hein Paul
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ja,
Die Amerikaners ! Hulle sienswyse en humor raak my nie aan nie. Een foto kan
tienduised stories vertel en hulle sal die negatiewe een uitsoek.

Jy weet, as 'n wit persoon jou seer maak dan het jy 'n wraak teen daai
persoon, maar as 'n swarte jou seermaak haat jy die hele nasie. Hulle
redeneer diesefde, ek hoor hoe hulle praat " the White man....." nie " a
Whiteman......" of "that man..." (ons praat ook so.)

(Seker maar moeilik om die individu aan te spreek as hulle dieselfde
lyk ).

Hein.
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34355 is 'n antwoord op boodskap #34306] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liza  is tans af-lyn  Liza
Boodskappe: 61
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Geneig om saam met jou te stem. Die ander dag het Mugabe daar met die
"African Americans" gepraat en het hulle hom uit volle bors ge"cheer" vir sy
aksies. Net een voorbeeld van hoe oningelig hulle eintlik oor Afrika is en
hoe sterk hul eie haat vir blankes is.

L

Elaine wrote in message ...
> Gloudina
>
> Ek kommunikeer seker met 20 mense van regoor die wêreld 17 van hulle kom uit
> die VSA, ek gaan "chat" gereeld op internasionale chatrooms. 90% van almal
> met wie ek chat wil my nie glo as ek sê dat ek wit is nie. Van daai 90% glo
> sowat 80% dat ons lughawens se landingstroke eers "skoongeskiet" moet word
> om van al die wilde diere wat dit so toepak ontslae te raak. Seker omtrent
> 50% van almal met wie ek chat het nog nie eers geweet Apartheid is afgeskaf
> nie, en dat almal nou in "vrede en harmonie" saamleef nie. En as die wat ek
> gereeld mee chat enige aanduiding van Amerikaners is, kan jy maar seker weet
> omtrent 80% van Amerikaners dink die wêreld bestaan net uit hulle kontinent
> uit.
> Ek het juis gister so by myself gedink. Vir 'n sogenaamde westerse wêreld
> is die lot maar redelik stupid.
> As julle my vra is Amerika "over-rated" en gaan dit daar enige dag net so
> sleg soos hier, indien nie slegter nie.
>
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:39C04671.15E9BC06@home.com...
>> Dirk Vermaak wrote:

>>> Meeste
>>> Amerikaners is in elk geval so eng in hulle wereldkennis dat hulle dink
>>> jy besoek 'n ander planeet as jy oor die grens van die VSA gaan.

>> Laat ons tog maar versigtig wees met
>> al hierdie sweeping statements. Daar
>> is 270 miljoen van hulle, en baie van
>> hulle is baie kundig oor wat in die
>> wereld aangaan. So ook hier in
>> Kanada. Weet jy dat een van ons
>> beste fotograwe hier in Kanada
>> spioene het wat vir hom vertel
>> wanneer die blomme in Namakwaland
>> op die mooiste is. Dan gaan hy hulle
>> afneem as hulle op hulle hoogtepunt is.
>> (Een van sy boeke daaroor: "The
>> Garden of the Gods.")

>> Gloudina

>
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34356 is 'n antwoord op boodskap #34306] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
@home.com wrote:
>> Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
>> ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil
sê, "Nou m=
> aar
>> bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
>> hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
>> hulle antigravitasie suits aan het.
>>
>
> Die beste van alles is natuurlik dat die Amerikaners
> nie baie gretig is om in enigiemand se land te kom
> moeilikheid maak nie.

Ja, want hulle hou nie daarvan as mense terugskiet nie. Hulle sal net
inmeng waar hulle eie belange in gedrang is, en waar hulle met
langafstand ketties kan skiet. (Met een of twee klein uitsonderings
natuurlik.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34357 is 'n antwoord op boodskap #34306] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dirk Vermaak wrote:

> "Reenen van Niekerk" wrote

>> rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die
> hele
>> wereld se besigheid.
>
> Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
> ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil sê, "Nou maar
> bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
> hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
> hulle antigravitasie suits aan het.
>

Die beste van alles is natuurlik dat die Amerikaners
nie baie gretig is om in enigiemand se land te kom
moeilikheid maak nie.

Gloudina
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34358 is 'n antwoord op boodskap #34306] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Vermaak  is tans af-lyn  Dirk Vermaak
Boodskappe: 33
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:39c12c3e.0@news1.mweb.co.za...
> Maar die beste van alles is, is dat hulle maar net so erg daar is maar hulle
> rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die hele
> wereld se besigheid.

Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil sê, "Nou maar
bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
hulle antigravitasie suits aan het.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34359 is 'n antwoord op boodskap #34306] Do, 14 September 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar die beste van alles is, is dat hulle maar net so erg daar is maar hulle
rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die hele
wereld se besigheid.

Reenen van niekerk

skryf in boodskap news:39C04671.15E9BC06@home.com...
> Dirk Vermaak wrote:
>
>> Meeste
>> Amerikaners is in elk geval so eng in hulle wereldkennis dat hulle dink
>> jy besoek 'n ander planeet as jy oor die grens van die VSA gaan.
>
> Laat ons tog maar versigtig wees met
> al hierdie sweeping statements. Daar
> is 270 miljoen van hulle, en baie van
> hulle is baie kundig oor wat in die
> wereld aangaan. So ook hier in
> Kanada. Weet jy dat een van ons
> beste fotograwe hier in Kanada
> spioene het wat vir hom vertel
> wanneer die blomme in Namakwaland
> op die mooiste is. Dan gaan hy hulle
> afneem as hulle op hulle hoogtepunt is.
> (Een van sy boeke daaroor: "The
> Garden of the Gods.")
>
> Gloudina
>
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34367 is 'n antwoord op boodskap #34306] Do, 14 September 2000 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Dirk Vermaak wrote:

> Meeste
> Amerikaners is in elk geval so eng in hulle wereldkennis dat hulle dink
> jy besoek 'n ander planeet as jy oor die grens van die VSA gaan.

Laat ons tog maar versigtig wees met
al hierdie sweeping statements. Daar
is 270 miljoen van hulle, en baie van
hulle is baie kundig oor wat in die
wereld aangaan. So ook hier in
Kanada. Weet jy dat een van ons
beste fotograwe hier in Kanada
spioene het wat vir hom vertel
wanneer die blomme in Namakwaland
op die mooiste is. Dan gaan hy hulle
afneem as hulle op hulle hoogtepunt is.
(Een van sy boeke daaroor: "The
Garden of the Gods.")

Gloudina
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34388 is 'n antwoord op boodskap #34306] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Hein Paul wrote:

> Ja,
> Die Amerikaners ! Hulle sienswyse en humor raak my nie aan nie.

Ek weet nie hoe jy sulke veralgemenings kan
maak nie. Dis 'n land van dink ek 260 miljoen
of meer mense, en hulle is in verskillende streke
so verskillend soos die dag by die nag. Ek dink
wanneer jy die woord "die Amerikaners" gebruik,
dan reageer jy met die konsep in jou kop van wat
jy dink "die Amerikaners" is. En dan doen jy
presies waarvan jy hulle beskuldig.

Gloudina
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34389 is 'n antwoord op boodskap #34306] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
He he he - nou het Gloudina uiteindelik sarkasme ontdek!!!

@home.com wrote:
>
> Dirk Vermaak wrote:
>
>> "Reenen van Niekerk" wrote
>
>>> rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die
>> hele
>>> wereld se besigheid.
>>
>> Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
>> ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil sê, "Nou maar
>> bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
>> hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
>> hulle antigravitasie suits aan het.
>>
>
> Die beste van alles is natuurlik dat die Amerikaners
> nie baie gretig is om in enigiemand se land te kom
> moeilikheid maak nie.
>
> Gloudina
Re: Julle behoort die een te geniet [boodskap #34390 is 'n antwoord op boodskap #34306] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Iemand het eems op 'n tyd gesê dat die VSA genoeg wapens op een
vliefdek skip het om die hele SA tot oorgawe te dwing. Maar dan het
Lesotho amper genoeg guts om die hele SA weermag tot oorgawe te dwing :)

Dirk Vermaak wrote:
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:39c12c3e.0@news1.mweb.co.za...
>> Maar die beste van alles is, is dat hulle maar net so erg daar is
> maar hulle
>> rek altyd hulle bekke oor ander. Amerika druk ook hulle neus in die
> hele
>> wereld se besigheid.
>
> Dit is waar, maar met hulle ekonomiese en militêre mag kan hulle vir
> ons sê, "Bogger off," en hoe graag ons ook vir hulle wil sê, "Nou maar
> bogger julle ook," ons kan nie want ons is ekonomies te afhanklik van
> hulle; en hulle skiet ons drie Mirages fuckedup nog voordat die pilots
> hulle antigravitasie suits aan het.
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Vorige onderwerp: Re: mooi skilderye (vir Davie)
Volgende onderwerp: Re: hoe spoor 'n mens iemnd op?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:03:19 MGT 2024