Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: hoe spoor 'n mens iemnd op?
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34375] Vr, 15 September 2000 00:00
pete[1]  is tans af-lyn  pete[1]
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Junior Lid
Brainwave:
Gaan na http://www.elections.org.za
Sleutel sy ID nommer in
As hy vir die byverkiesings geregistreer het sal jy vir ta' vang.
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34376 is 'n antwoord op boodskap #34375] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dirk, SARS as jy 'n konneksie het of miskien ;n adres gelaat by die
plaaslike munisipaliteit.
Christo

Diek Henning wrote:

> My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy
> naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op
> my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.) Ek het sy volle
> name en sy ID nommer. Is daar 'n manier om hom op te spoor?
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34377 is 'n antwoord op boodskap #34375] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stuur my die besonderhede na my email adres en ek sal kyk wat ek kan doen vir jou.

Reenen van Niekerk

hotnotsgot skryf in boodskap news:Ddnw5.1694$tL4.43805@zonnet-reader-1...
Meld die kar as gesteel aan... Dan soek die Polisie hom (dalk) vir jou!
Diek Henning schreef in berichtnieuws 8psc3d$qq5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.)

Ek het sy volle name en sy ID nommer.

Is daar 'n manier om hom op te spoor?
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34378 is 'n antwoord op boodskap #34375] Vr, 15 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Meld die kar as gesteel aan... Dan soek die Polisie hom (dalk) vir jou!
Diek Henning schreef in berichtnieuws 8psc3d$qq5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.)

Ek het sy volle name en sy ID nommer.

Is daar 'n manier om hom op te spoor?
Vorige onderwerp: Julle behoort die een te geniet
Volgende onderwerp: help me
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:08:37 MGT 2024