Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Bou Materiale vir Afrika en die Planeet
Toekoms Advies vir: Bou Materiale vir Afrika en die Planeet [boodskap #31202] Wo, 31 Mei 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Bou Materiaal Vervaardigers, Verskaffers en
Verspreiders gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en
dienste te verskaf. Verskaffing van werks geleendhede en
pensioen fondse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, in Afrika, en elders op die
Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Definisie van bou materiale:
Teer, gruis, konstruksie en grond verskuiwings toerusting en
material, bakstene, pleisterklei, sement, verf, glas, venster
rame, bou gereedskap, water pype, elektrifiserings
toerusrusting, gereedskap, ens.

Stel voor om die produksie van alle soorte bou materiale te
verhoog. As deel van die 2020 plan en daarna. Vir die menige
sektore waar bou materiale benodig word - mynbou, infra
struktuur, pad vervoer stelsel, plase en kleinhoewes, kantoor
komplekse, skole, hospitale, opleidings fasiliteite, formele
wooneenhede, winkel sentrums, sport en ontspannings geriewe,
ens. Om inisiatiewe te verhoog in bg. gebiede, waar nodig.

Asook, om inisiatiewe te verhoog, om formele woongebiede te
verhoog, waar nodig. Vir persone / gemeenskappe wat elders bly,
en verkies om deel te neem aan bg. inisiatiewe.

Produksie vermoee en kapasiteit van huidige fabrieke wat bou
materiale verskaf, kan ook verhoog word. En/of om die oprigting
van die aantal fabrieke te verhoog, vir massa produksie op
verskeie plekke, nl. Oos, Wes en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal,
Vrystaat, Gauteng. Veral Noordelike Provinsie en Mpumalanga.
Asook elders waar menslike hulp bronne en materiaal beskikbaar
is.

Bestudeer verbruikers benodighede plaaslik, asook in Afrika en
elders, om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel.

Verskaffers van produkte kan ook verhoog word, waar moontlik. En
voldoende aanvraag bestaan.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Mynbou, infra struktuur en sosiale inisiatiewe kan asemrowend
verhoog word.
Vervoer van goedere en passasiers kan asemrowend verhoog word.
Verwante industriee kan asemrowend verhoog word, veral in
afgelee gebiede.
Asemrowende uitvoer mark potensiaal.
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word, in ons Paradys en
in SAOG lidlande.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Re - die Boetmans, die Politiek & Saam vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer effektiewe miv+/vigs medisyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 23:31:18 MGT 2024