Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re - die Boetmans, die Politiek & Saam vir 'n beter toekoms
Re - die Boetmans, die Politiek & Saam vir 'n beter toekoms [boodskap #31200] Wo, 31 Mei 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dienslewering aan die gemeenskap, veral op die persoonlike vlak,
word suksesvol gelewer d.m.v. verwysings na die volgende -

Die Voorbeeld van 2000 gelede.

Psalm 23 - die reisiger se "geheime" mantra. Al van kleintyd af.
Dit het veral gehelp om sonder 'n vuurwapen klaar te kom. Asook
tydens die reisiger se groei periode verlede jaar. Daar word
verstaan dit is deur Comte de St. Germain geskryf. Die reisiger
beskou dit as die sterkste bevestiging stelling ("affirmation")
wat nog geskryf is.

Asook om New Age tegnieke te bestudeer, te oefen en toe te pas.

Wil graag die Sunday Independant bedank om die 2 fotos - een van
die persoon wat 'n vinger gebruik om aan te dui, en die ander
van 'n USAir Boeing wat op die aanloopbaan staan, langs mekaar
te plaas. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Uitnodiging aan die breë publiek, om suksesse te behaal:

Om saam te werk vir 'n beter toekoms. Om met die ANC saam te
werk vir 'n beter toekoms. Om Vrymesselaars te ondersteun. Om
alle Parlementariërs te ondersteun. En om inklusief te dink.

Wil graag enigeen - ongeag ras, kleur of geslag - hiermee
hartlik uitnooi. Om die politieke pad van prestasie te stap,
saam met die progressiewe pro-aktiewe politici, na die land van
groen en goud. Diegene wat opstaan vir die reg om te lewe, asook
die kwaliteit van lewe - vir enigeen, ongeag ras, kleur of
geslag - asof dit die laaste geleentheid is.

Aan diegene wat die proses ondersteun vir perdry na 'n beter
toekoms: By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wanneer die reisiger sukses behaal, wen almal.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Vorige onderwerp: Re: Bestel Lysie
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Bou Materiale vir Afrika en die Planeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:33:53 MGT 2024